Seifsa se hoof uitvoerende beampte, Kaizer Nyatsumba, het gesê die federasie word oorval met verslae van geweld teen sy lede. Die afgelope naweek in Gauteng is 26 stakers van die metaalwerkersvakbond Numsa op aanklagte van openbare geweld, intimidasie en saakbeskading in hegtenis geneem. Kwaadwillige beskadiging van privaateiendom, die intimidasie van sake-eienaars, medewerkers en die publiek is oral aangemeld.
Lees verder: Numsa voer veldtog van openbare geweld, intimidasie, saakbeskadiging
