Die ergste wreedheid teenoor diere wat hy nog ooit gesien het, sê ‘n lid van die Dierbeskermingsvereniging oor die lot van plaasdiere op die oorgewig ANC-premier van Noordwes se plaas.
Lees verder.
Die ergste wreedheid teenoor diere wat hy nog ooit gesien het, sê ‘n lid van die Dierbeskermingsvereniging oor die lot van plaasdiere op die oorgewig ANC-premier van Noordwes se plaas.
Lees verder.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Dis omdat hierdie adders ALLES wil he, en nie verantwoordelikheid kan neem nie.
Ek hoop sy word vervolg.
Dit voel of ek self getraumatiseerd is. Liewe hemel, arme diere. Los haar tussen ‘n klomp honger varke.
Diere wat gesteelde diere aanhou.
%$%$#@@#%$#%$#
Skuus my taal.
Jy kon haar nie (as iets) anders aanspreek nie – geen rede om verskoning te maak nie asb..
“Die lyding wat die diere verduur het kan nie vergelyk word met die finansiële verlies wat ek gely het nie.”
Haar god het gepraat, geldgod,
Kla haar aan van dieremishandeling !
Trippie ek so de bliksus in vir die storie ek gaan die Stem 5 maal uitskryf en aan daai basson sot stuur by Beeld, miskien elke keer as ek kwaatie is gaan ek hom mail.
Dink nie dit gaan help as ek die Stem aan die squeeza stuur ne, sy kan in elk geval nie lees nie.
Nie squeeza nie, OC, of M8.
Nee, laat Basson self die uitskryfwerk doen.
Watter str=ntery. As sy die diere hulle lyding gespaar het, sou sy ook nie die finansiële verlies gely het nie. Maar kan ‘n mens nou van ‘n ênnie verwag om so-iets elementêrs te verstaan.
Hier is `n diepgaande evolusionere realiteit ter sprake.
Die oorspronklike mense het rondom die ewenaar gebly, omdat oorlewingsomstandighede (volop kos en lekker warm) meer gunstig was as die moeiliker klimaats- en geografiese –omstandighede verder noord en suid.
Die wat pad gevat het, het in die proses onnoselheid uitgeteel omdat die ongemaklike omstandighede weg van die trope groter oorlewingsvernuf vereis het en die dommes spoedig gevrek het.
Die ‘trekkers’ wat honde kon mak maak se kanse op oorlewing was ordes groter as die wat nie kon nie, vir voor die hand liggende redes – voedselbekomming en beskerming.
Die oorlewingspotensiaal wat berus het op die vaardigheid om honde te kon mak maak het , het `n verdere genetiese suiwering teweeg gebring – Die met voldoende simpatie het daarin geslaag, terwyl die daarsonder gou gevrek het.
As sodanig het beide simpatie (moraliteit) en intelligensie geneties gevestig onder die trekstamme terwyl die ewenaarstamme dom en immoreel gebly het.
Miskien amoreel Johann, want om imoreel te wees moet ‘n mens minstens die verstandelike vermoë hê om tussen goed en kwaad te kan onderskei.
Rondom die trope was daar voorts nie honde om mak te maak nie, want hulle was almal deur die edel barbare opgeëet.
Iewers gesien drie mense is dood in Kambodja terwyl hulle probeer het om ‘n hond te red wat in ‘n put geval het. Moeilik om te glo dat hulle aan dieselfde (menslike) ras behoort as hierdie ding.
Ek het jare terug in Potchefstroom professioneel te doen gehad met `n seuntjie, wie se etniese herkoms ek om polities-korrekte redes nie bekend sal maak nie. (Moet my nie anders probeer oortuig nie, ek weier volstrek ok?)
Dit was sy gebruik om honde te vang, te slag en in die bos buite Ikageng gaar te maak.
Hy het hom lelik misreken met `n staffie. En met al die tekens van post traumatiese stress versteuring gepresenteer.
Mag ek nuuskierig wees en vra hoe oud was die kind ?
Ons en hulle kulture verskil drasties van mekaar. In ons kultuur is daar ‘n groter agting vir lewe oor die gemiddeld (jy kry diegene soos daai rakker in Springs en Nylstroom). Dit is sigbaar in hoe mens diere ook hanteer. Kyk maar na die maniere waarop daar moord gepleeg word – marteling is vir hulle deel daarvan – ook as dit by diere kom.
https://www.youtube.com/watch?v=DLyHoPfJAJw#t=61
Nou dis ‘n heel ander onderwerp… Diere is nie na die Beeld van God geskape nie. Moraliteit is nie deel van hul ratwerk nie. Elkeen het egter sy unieke eienskappe en vermoëns.
‘n Mens kan nie uit ‘n mens se (geestelike) oogpunt na diere kyk nie. Nie ooit nie.