Vermeende sluipmoordenaars met gesofistikeerde opspoorsagteware gevang

Gesofistikeerde rekenaaropspoorsagteware en geïnkripteerde iPhones en iPads is verlede week in beslag geneem waarop inligting van ten minste 10 beamptes is wat tans die mafiabaas Krejcir ondersoek. Dié inligting oor ‘n gespesialiseerde span wat die bedrywighede van die voortvlugtige Tsjeg ondersoek, is in die besit van vier vermeende sluipmoordenaars gevind nadat hul plan om twee

Lees verder: Vermeende sluipmoordenaars met gesofistikeerde opspoorsagteware gevang

Om die verkeerde probleem op te los

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 gaan wees, nádat die Stormers ‘n paar wedstryde vroeg in die seisoen wen. En dan, iewers in

Lees verder: Om die verkeerde probleem op te los

Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran

Die Amerikaanse Senaat sal vandag waarskynlik ‘n blanko tjek aan Israel oorhandig vir oorlog teen Iran. Die Senaat se wetsontwerp S.1881 lui: As Israel “verplig word tot militêre optrede in wettige selfverdediging teen Iran se kernwapenprogram,” moet die Verenigde State van Amerika “Israel ondersteun ​​en voorsien van … diplomatieke , militêre en ekonomiese steun in die

Lees verder: Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran

Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!

Vandag, presies 128 jaar gelede, is die eerste koerant in ons taal, die Afrikaanse Patriot, gepubliseer. As ‘n mens kyk na die kwessies op die voorblad, het dit in byna 130 jaar geensins verander nie. Vandag skryf ons op die internet, maar veg steeds vir die erkenning en behoud van Afrikaans. Daar is ook min

Lees verder: Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!

Plaasmoord eis Merino-boer

‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor. Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur swart aanvallers Die polisie sê die 61-jarige Pretorius is doodgeskiet. Sy vrou, Annemarie is vasgebind maar sy is glo nie beseer nie. Die voorval het

Lees verder: Plaasmoord eis Merino-boer

Bodem 8: Stormloop

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 7 en alle vorige episodes. Die drie Hilux-bakkies, groot en vol moderne kontoere, kom oor die kruin van die bult met die snelweg af aangesnel. Die dieselenjins snou en dis asof die laaibakke  uit woelende arms bestaan. Elke bakkie het ten minste tien swart manne agter op

Lees verder: Bodem 8: Stormloop

Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer

Die liggaamsdele van ‘n Suid-Afrikaanse sakeman wat dood is in ‘n helikopterongeluk in Zimbabwe, is tot 30m van die toneel gevind nadat hy glo probeer om te spring van die helikopter, het getuies in Harare gesê. Christian Malila Ndou , 55 , die skatryk eienaar van ‘n sekuriteitsmaatskappy in Beitbrug, was alleen in die Amerikaanse

Lees verder: Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer

Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

‘n Miljoen Zimbabwiërs kan honger ly as die VN se Wêreldvoedselprogram (WFP) ingekort word weens ‘n tekort aan kontant. Tomson Phiri , woordvoerder van die WVP in Zimbabwe , het gesê die land gaan tans die hoogtepunt van die sogenaamde hongerseisoen binne. Hulle het voedselrantsoene vir ‘n miljoen begunstigdes in die afgelope maande teruggesny en daar

Lees verder: Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

Skole open vandag regoor die land

Miljoene kinders regdeur die land gaan vandag terug skool toe vir die nuwe akademiese jaar. Skole in die binneland en aan die kus open vandag vir die eerste keer op dieselfde dag. Die Departement van Basiese Onderwys het intussen belanghebbendes gevra om kommentaar te lewer oor die reëling om al die skole gelyktydig te laat

Lees verder: Skole open vandag regoor die land

Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt

Die rand het ‘n nuwe vyfjaar laagtepunt bereik en kan weens die ekonomie se swak grondslag en dreigemente van stakings in die platinumsektor deur die elf dollarvlak breek. Die rand was vroeër op R10,82 teen die dollar nadat dit in ‘n stadum by R10,89 gedraai het. Die vakbond Amcu, sê sy lede het gedreig om

Lees verder: Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt