Julius Malema se groot publisiteitsfoefie om ‘n huis aan ‘n “arm gesin” in Nkandla te skenk, het versuur want die gesin is allesbehalwe behoeftig. Twee weke gelede het Malema en sy ekonomiese vryheidsvegters aan S’thandiwe Hlongwane ‘n tweeslaapkamerhuis oorhandig. Sy is getroud met ‘n senior staatsamptenaar wat sowat R250000 per jaar verdien en ten minste twee
Verhoor van vermeende Mangaung-bomplanters begin
Die verhoor van die laaste van die regses wat daarvan beskuldig word dat hulle beplan het om ANC-leiers tydens die party se verkiesingskonferensie in Bloemfontein in 2012 te vermoor, sal vandag in die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein begin. Die beskuldigde, Johan Prinsloo was deel van ‘n groep mans wat ná die Mangaung-konferensie in hegtenis geneem
Lees verder: Verhoor van vermeende Mangaung-bomplanters begin
Beskermd: Bodem 18: Die vasskop
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Tata se Slym gly glo nie na sy dood
Karl Slym, die besturende direkteur van Tata Motors, het glo nie gegly toe hy na sy dood geval het nie. Slym was verantwoordelik vir Tata se bedrywighede in onder meer Indië, Suid-Korea, Thailand en Suid-Afrika. Die naweek is berig dat Slym (51), ’n Brit, uit sy hotelkamer in Thailand geval het. Hy was in dié
DA verswart kandidatelys
Die DA se kandidatelyste vir vanjaar se algemene verkiesing is verswart en tot die helfte van hul parlementslede kan swart wees. Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, het bevestig dat die helfte swart kan wees. Helen Zille, partyleier, wat die lys in Johannesburg bekend gemaak het, het jong swart kandidate poste belowe, na die party ook
Wat gebeur met jou motor se lugsak tydens ‘n botsing?
deur André Olivier Ons almal ry motors wat toegerus is met veiligheidslugsakke. Van die ouer intreevlak motortjies het slegs ‘n lugsak in die stuurwiel, meer moderne buksies is standaard toegerus met twee lugsakke vir die bestuurder en die voorste passasier. Daar is natuurlik ook motors wat spog met tot 12 lugsakke. Niemand van ons wil
Lees verder: Wat gebeur met jou motor se lugsak tydens ‘n botsing?
Hannes Engelbrecht aangewys as leier van Front Nasionaal
DUNNOTTAR – Die nuutverkose leier van Front Nasionaal, Hannes Engelbrecht, het in sy eerste openbare optrede Churchill se woorde aangehaal: “Ek is nie die leeu nie, maar die lot het op my geval om die leeu se brul te gee”. Hy is geen Moses wat as die groot Afrikaner- of Boereleier die volk uit die
Lees verder: Hannes Engelbrecht aangewys as leier van Front Nasionaal
Zuma fokus op grond, voorvaders, tenders
President Jacob Zuma het duisende ANC-lede in Dutywa in die Oos-Kaap toegespreek tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes in die provinsie. Zuma het gesê die grondliggende oorsaak van armoede, werkloosheid en ander maatskaplike probleme is gesetel in die wette van die apartheidsregime. Volgens hom was wette doelbewus so ontwerp om swartes uit die
Nog ‘n waterkrisis dreig in Vryburg
‘n Waterprojek wat in 2011 van stapel gestuur is deur die Dr Ruth Segomotsi Mompati Distriksmunisipaliteit, het misluk. Die doel van die projek was om water uit die Taungdam na die Naledi Plaaslike Munisipaliteit te lei. Die projek sou die waterkrisis aanspreek in die Vryburgarea van Noordwes, na wat berig word. Gebiede van Kismet Park,
Mynstaking tot dusver sonder geweld
Samesprekings wat daarop gemik is om die staking deur die vakbond Amcu by platinummyne te beëindig, sal vandag in Pretoria hervat word. Die polisie in Noordwes het intussen bevestig dat geen voorvalle van geweld, wat met die staking verband hou, die naweek voorgekom het nie. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie het die samesprekings
