Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in

Suid-Afrika het die oliemaatskappy Shell gekritiseer omdat die maatskappy nie die vliegtuig wou volmaak in Kaapstad van waarin die besoekende speaker van Iran se parlement gereis het nie. Die regering het gesê die optrede is ‘n verleentheid vir die land. Die speaker, Ali Larijani, het president Jacob Zuma verlede week tydens ‘n amptelike besoek ontmoet.

Lees verder: Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in

Eerste geval van perdesiekte in die Wes-Kaap bevestig

Die eerste geval van Afrika Perdesiekte is deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou in die provinsie bevestig. ‘n Woordvoerder van die departement sê ‘n aantal voorkomingsmaatreëls word nou ingestel. ‘n Verbod op die beweging van perde in ‘n spesifieke gebied in die Wes-Kaap is afgedwing nadat 22 perde dood is. Twee perde van ‘n kleinhoewe tussen

Lees verder: Eerste geval van perdesiekte in die Wes-Kaap bevestig

Bodem boek II, 5: Die trappe

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 4. Ek wag nie om afstande te meet, relatiewe snelhede te bepaal en ingewikkelde meetkunde te doen nie, maar tol op my hak om en sit vir Joachim, Dennis en Micki agterna. My skoensole gly vir vastrap op die nat teer

Lees verder: Bodem boek II, 5: Die trappe

Internasionale voedselprysindeks styg skerp

Die voedselprysindeks, ‘n maatstaf van die maandelikse wisselinge in die internasionale pryse van ‘n mandjie koskommoditeite, het die skerpste gestyg sedert die middel van 2012 in Februarie 2014, sê die amptelike verslag van die Voedsel-en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO). Sulke stygings is te danke aan sowel weerstoestande as ‘n verhoogde aanvraag, maar die

Lees verder: Internasionale voedselprysindeks styg skerp

Manuel en Motlanthe tree uit

‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie. Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir beide Motlanthe en Manuel sal hou tydens ‘n sitting. Die parlement sal Donderdag ontbind na sy

Lees verder: Manuel en Motlanthe tree uit

Weermag gereed vir vloede

Die Nasionale Weermag is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas om hulp te verleen in vloedgeteisterde gebiede van Suid-Afrika. Die departement van Samewerkende Regering het bevestig dat die Weermag gereed is om in noodgebiede te ontplooi. Die departement sê die nasionale Rampbestuursentrum het provinsiale en munisipale rampbestuursentrums ingelig dat hulle voorbereidings moet begin tref om bystand te

Lees verder: Weermag gereed vir vloede

Drie busse aan die brand gesteek

Drie busse is in Butterworth in die Oos-Kaap aan die brand gesteek, het die polisie Maandag gesê. Die bestuurders van die City to City-busse het in ’n nabygeleë hotel oornag toe die busse omstreeks 01:00 Sondag aan die brand gesteek is, het kapt. Jackson Manatha gesê. “Die polisie vermoed die busse is opsetlik aan die

Lees verder: Drie busse aan die brand gesteek

VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK

Die Verenigde Nasies en die Kongolese leër het militêre operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi. Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die land die aanval teen die rebelle loods. Die FDLR het skuiling in die reënwoude se

Lees verder: VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK

Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding

Twee wit polisiebeamptes is afgeneem waar hulle ‘n ongewapende swart Nigeriese man in ‘n Kaapstadse straat in hegtenis neem, het die polisiewaghond Opod Saterdag gesê. Die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) het gesê die beamptes, tussen die ouderdomme van 42 en 45 jaar oud, sal in die hof sal verskyn op aanklagte van aanranding. Vrydag is videomateriaal

Lees verder: Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding

Lyk van bejaarde by Klein Kariba opgespoor

Een van ‘n egpaar wat vermis geraak het tydens ‘n vloed by ‘n ATKV-oord, se liggaam is opgespoor. Die bestuurder van die ATKV se Klein Kariba-oord in Limpopo, dr. Wim de Wet sê die liggaam van die vermiste Elizabeth Sparrow is nog nie gevind nie. Die bejaarde egpaar was dagbesoekers. Die ramp is veroorsaak deur

Lees verder: Lyk van bejaarde by Klein Kariba opgespoor