Louis Changuion oor die grondkwessie

deur Leon Lemmer Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die aanloop tot die verkiesing is grondhervorming weer hoog op die agenda van veral die ANC.

Lees verder: Louis Changuion oor die grondkwessie

Bodem boek II, 12: Die lys

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 11. Die Volkswagen se enjin verstil en vier van die insittendes klim met stywe, bewerige bene af. Ylbaard, wat die kar bestuur het, gaan sit skielik by die voorwiel, so vinnig dat sy breë sitvlak teen die teer pof. ʼn Passasier

Lees verder: Bodem boek II, 12: Die lys

Bodem boek II, 11: Die bres

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 10. ʼn Wag verskyn aan die anderkant van die hek, behoedsaam, mik-mik soos ʼn koedoekoei by ʼn watergat. Hy is gewapen, nie met ʼn vuurwapen nie, want dié is reeds maande lank deur EPS verbied, maar met ʼn halfmeterlang skietding met

Lees verder: Bodem boek II, 11: Die bres

Front Nasionaal teen Kovsie-‘transformasie’

Die regering van SA en die Grondwet maak voorsiening vir die inagneming en die bestaansreg van elke etniese groep en volk binne die grense van Suid-Afrika. Die uitbuiting van die blanke Afrikaanssprekende blyk nou weer uit die gedrag van die UV se koshuisbestuur. Volgens Anell Fourie, woordvoerder vir onderwys van Front Nasionaal, “ontstaan tradisie en

Lees verder: Front Nasionaal teen Kovsie-‘transformasie’

Bodem boek II, 10: Die Walpürgisnacht

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 9. Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM! Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM! Die tema van La Forza del Destino se ouverture wat Joachim neurie, weergalm in my binnekant. Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM! Die Merk Vier skommel, rammel en klingel soos ʼn slagorkes op wiele met die enjingedreun ʼn ruwe baslaag van oopkeelklanke. My

Lees verder: Bodem boek II, 10: Die Walpürgisnacht

Paaie in Kaapstad gesluit weens oproer

Na brandstigting en openbare geweld is 46 mense is in Montague Gardens in Milnerton in Kaapstad in hegtenis geneem. ‘n Oproerige groep inwoners van Joe Slovo Park het ‘n bus aan die brand gesteek. Volgens die polisie het die oproermakers die bestuurder uit die bus gedwing nadat hulle gedreig het om die bus aan die

Lees verder: Paaie in Kaapstad gesluit weens oproer

Obama maak vermiste vliegtuig skielik hoë prioriteit

Die Australiese eerste minister, Tony Abbott het bekendgemaak dat twee groterige voorwerpe in die suidelike Indiese Oseaan opgemerk is wat moontlik verbind kan word met vlug MH370. Australië, wat beheer oorgeneem het van die soektog in die gebied, sê die ontleding van nuwe satelliet-beelde het “betroubare” inligting aan die lig gebring. Die premier Tony Abbott

Lees verder: Obama maak vermiste vliegtuig skielik hoë prioriteit

Toyota swig voor Amerikaanse druk

Die Japanse motorreus, Toyota, het ingestem om R12 miljard se boete te betaal om ‘n strafregtelike geskil met die VSA op te los na veiligheidsprobleme tot die herroeping van miljoene voertuie gelei het. Toyota sê hy neem volle verantwoordelikheid vir die ontwerpprobleme. Toyota-handelaars het vroeër gekla dat die hulle onregverdig behandel word deur die Amerikaanse

Lees verder: Toyota swig voor Amerikaanse druk

Nkandla-verslag teen BRICS gemik

Suid-Afrika se “veiligheidsgroepering”, wat die polisie, weermag, openbare werke en staatsveiligheid insluit, het Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se bevinding oor Nkandla verwelkom. Die “bevinding” is die jongste Anglo-Amerikaanse aanslag teen BRICS se invloed in Suid-Afrika en teen Jacob Zuma wat hulle nie as ‘n betroubare bondgenoot beskou nie. Madonsela se verslag het glo bevind dat

Lees verder: Nkandla-verslag teen BRICS gemik