deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 gaan wees, nádat die Stormers ‘n paar wedstryde vroeg in die seisoen wen. En dan, iewers in
Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran
Die Amerikaanse Senaat sal vandag waarskynlik ‘n blanko tjek aan Israel oorhandig vir oorlog teen Iran. Die Senaat se wetsontwerp S.1881 lui: As Israel “verplig word tot militêre optrede in wettige selfverdediging teen Iran se kernwapenprogram,” moet die Verenigde State van Amerika “Israel ondersteun en voorsien van … diplomatieke , militêre en ekonomiese steun in die
Lees verder: Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran
Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!
Vandag, presies 128 jaar gelede, is die eerste koerant in ons taal, die Afrikaanse Patriot, gepubliseer. As ‘n mens kyk na die kwessies op die voorblad, het dit in byna 130 jaar geensins verander nie. Vandag skryf ons op die internet, maar veg steeds vir die erkenning en behoud van Afrikaans. Daar is ook min
Lees verder: Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!
Plaasmoord eis Merino-boer
‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor. Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur swart aanvallers Die polisie sê die 61-jarige Pretorius is doodgeskiet. Sy vrou, Annemarie is vasgebind maar sy is glo nie beseer nie. Die voorval het
Bodem 8: Stormloop
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 7 en alle vorige episodes. Die drie Hilux-bakkies, groot en vol moderne kontoere, kom oor die kruin van die bult met die snelweg af aangesnel. Die dieselenjins snou en dis asof die laaibakke uit woelende arms bestaan. Elke bakkie het ten minste tien swart manne agter op
Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer
Die liggaamsdele van ‘n Suid-Afrikaanse sakeman wat dood is in ‘n helikopterongeluk in Zimbabwe, is tot 30m van die toneel gevind nadat hy glo probeer om te spring van die helikopter, het getuies in Harare gesê. Christian Malila Ndou , 55 , die skatryk eienaar van ‘n sekuriteitsmaatskappy in Beitbrug, was alleen in die Amerikaanse
Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig
‘n Miljoen Zimbabwiërs kan honger ly as die VN se Wêreldvoedselprogram (WFP) ingekort word weens ‘n tekort aan kontant. Tomson Phiri , woordvoerder van die WVP in Zimbabwe , het gesê die land gaan tans die hoogtepunt van die sogenaamde hongerseisoen binne. Hulle het voedselrantsoene vir ‘n miljoen begunstigdes in die afgelope maande teruggesny en daar
Skole open vandag regoor die land
Miljoene kinders regdeur die land gaan vandag terug skool toe vir die nuwe akademiese jaar. Skole in die binneland en aan die kus open vandag vir die eerste keer op dieselfde dag. Die Departement van Basiese Onderwys het intussen belanghebbendes gevra om kommentaar te lewer oor die reëling om al die skole gelyktydig te laat
Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt
Die rand het ‘n nuwe vyfjaar laagtepunt bereik en kan weens die ekonomie se swak grondslag en dreigemente van stakings in die platinumsektor deur die elf dollarvlak breek. Die rand was vroeër op R10,82 teen die dollar nadat dit in ‘n stadum by R10,89 gedraai het. Die vakbond Amcu, sê sy lede het gedreig om
Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies
Die African National Congress (ANC), sal na verwagting ‘n duidelike meerderheid in ses van die nege provinsies in die komende algemene verkiesing inpalm. Dit is volgens ‘n onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy, Ipsos gedoen is. Die opname het bevind dat die Demokratiese Alliansie (DA) waarskynlik die meerderheid stemme sal trek om beheer te hou
Lees verder: Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies
