Pallo Jordan, ere- en akademiese doktorsgrade

In die nuwe Suid-Afrika is waardes omgekeer. Karel Schoeman het verwys na die “omgedopte” land (Die laaste Afrikaanse boek, 2002, p 423, 431). Kwaaddoeners (bv terroriste) beklee van die hoogste poste. Geweldenaars word as voorbeeldige vredemakers en versoeners vereer. Tog word gemaak asof die misdaadgolf in die land nie verklaar kan word nie. Dít terwyl

Lees verder: Pallo Jordan, ere- en akademiese doktorsgrade

Wat van ‘n volkstaat in Noordoos-Duitsland?

In 2009 het ek die onderstaande stuk op LitNet geskryf om, soos ek dit gestel het, “mense aan die dink te sit”. Toevallig doen ek tans weer navorsing oor die herkoms van Afrikaans en dit blyk al hoe meer dat ons taal nie net uit Nederlandse en Vlaamse dialekte ontwikkel het nie, maar ook uit

Lees verder: Wat van ‘n volkstaat in Noordoos-Duitsland?

Die mite van 9/11

Die Amerikaanse publiek word ‘n fabel vertel oor die tragedie van 11 September 2001. Dit gaan veel verder as die dood van diegene wat in die torings gewerk het en die dood van die brandweerpersoneel en nooddienste van siektes wat veroorsaak is deur die inaseming van giftige stowwe. Vir dertien jaar lank reeds word die

Lees verder: Die mite van 9/11

Joodse advokaat argumenteer swartes ‘mag maar doodmaak weens apartheid’

‘n Joodse advokaat, Paul Shapiro, het vroeër vandeesmaand in die Gautengse Hooggeregshof, Pretoria, geargumenteer dat swartes nie swaar gestraf moet word as hulle Afrikaners of blankes doodmaak nie, aangesien hulle “gely het onder apartheid”. Shapiro het opgetree vir twee swart moordenaars, Lawyer Marabe Talane, 39, and Rodney Katang Masemola, 35, wat mnr. Dawie Maree, ‘n

Lees verder: Joodse advokaat argumenteer swartes ‘mag maar doodmaak weens apartheid’

Kaapse vrou vir ebola getoets

‘n Kaapse vrou word tans in Lagos vir ebola getoets nadat sy glo simptome van die siekte getoon het, het die Nigeriese gesondheidsowerhede Donderdag gesê. Die vrou, wie se naam nie bekend gemaak is nie, is van Marokko via Lagos op pad huis toe en het in Guinee en Sierra Leone gewerk. Sy het op

Lees verder: Kaapse vrou vir ebola getoets

Malema kry onbeperkte toegang vir opswepery teen wittes

Suid-Afrika sal in anargie verval tensy daar grondonteiening sonder vergoeding plaasvind, het EFF-leier en marionet vir buitelandse belange, Julius Malema Donderdag gesê. Malema se Joodse hanteerder, Kim Heller het intussen op Twitter losgetrek oor Steve Biko wat deur “apartheid” vermoor is. Malema se werklikheidsvreemde tirade is volledig op ‘n ideologiese lees geskoei. Die platteland van

Lees verder: Malema kry onbeperkte toegang vir opswepery teen wittes

Vertroue in finansiële sektor daal agv African Bank-fiasko

‘n Onlangse opname deur Merchantec van 1 000 uitvoerende beamptes toon dat vertroue in die finansiële sektor met 17,2% gedaal het as gevolg van die ineenstorting van African Bank.Die telling van die sektor het van 55,1 punte in die tweede kwartaal tot 45,6 punte in die derde kwartaal gedaal.Hoofde van maatskappye in alle sektore dui

Lees verder: Vertroue in finansiële sektor daal agv African Bank-fiasko

Regsbeginsel wat Oscar bevoordeel ‘n grys gebied

Verskeie regskenners het regter Thokozile Masipa se uitspraak in die Oscar Pistorius-moordverhoor gekritiseer nadat sy die paralimpiese atleet nie skuldig bevind het aan moord nie. Masipa het daarna wel bevind dat Pistorius nalatig opgetree het toe hy Steenkamp op 14 Februarie verlede jaar by sy huis in Pretoria doodgeskiet het. Die regter het in die

Lees verder: Regsbeginsel wat Oscar bevoordeel ‘n grys gebied

Australië verwag terreur

Die Australiese regering het Vrydag sy terreur-waarskynlikheidsvlak na “hoog” opgeskuif, het premier Tony Abbott in ‘n verklaring bekend gemaak. Die rede vir die besluit is die toenemende aantal Australiërs wat bande het met of geïnspireer word deur terreurgroepe, waaronder die Islamitiese Staat. “Die besluit is nie gegrond op kennis van ‘n spesifieke aanvalsplan nie, maar

Lees verder: Australië verwag terreur

Oscar Pistorius nie skuldig aan moord nie

Die Noord Gautengse hooggeregshof het bevind dat Oscar Pistorius nie aan moord op sy vriendin Reeva Steenkamp skuldig is nie. Regter Thokozile Masipa, het kort voor die etenstydverdaging gesê die Staat het nie daarin geslaag om sonder enige redelike twyfel te bewys dat Pistorius Steenkamp wou doodskiet nie. Pistorius kan steeds op aanklagte van strafbare

Lees verder: Oscar Pistorius nie skuldig aan moord nie