ISIS-bom dood Egiptiese polisie

‘n Bom het Dinsdag ‘n bus getref wat Egiptiese polisiemanne vervoer het. Een polisieman is dood en 29 ander is in die voorval gewond, het AFP berig. Veiligheidsmagte in Egipte word toenemend deur jihadiste van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) geteiken. Die aanval het in die Nyldeltaprovinsie, Baheira, ongeveer 260 kilometer noord van Kaïro, plaasgevind toe

Lees verder: ISIS-bom dood Egiptiese polisie

Franse eer aan helde wat terreuraanval stuit

Frankryk se president, Francois Hollande, het Dinsdag die Legioen van Eer-medalje, Frankryk se hoogste eerbetoon, aan drie Amerikaners en ’n oud-Suid-Afrikaner toegeken. Die vier mans het Vrydag ’n swaar gewapende man oorrompel en ontwapen wat gereed was om los te brand op passasiers op ’n hoë­spoedtrein wat van Amsterdam na Parys onderweg was. Hollande sê

Lees verder: Franse eer aan helde wat terreuraanval stuit

ISIS-aanval op Palmyra ‘oorlogsmisdaad’ sê Unesco

Militante van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) het ’n tempel in die antieke Siriese stad Palmyra verwoes en die ergste vrese van argeoloë bewaarheid. Die 2 000 jaar oue stad van die Romeinse era is in Mei deur die militante beset. Palmyra, een van die Midde-Ooste se mees aanskoulike argeologiese plekke en ’n Unesco-wêrelderfenisgebied, is naby

Lees verder: ISIS-aanval op Palmyra ‘oorlogsmisdaad’ sê Unesco

Ligte vliegtuig stort suid van Durban neer

Die ligte vliegtuig wat suid van Durban neergestort het, het vermoedelik in kragdrade vasgevlieg. Die vliegtuigongeluk het Dinsdag by Winkelspruit in KwaZulu-Natal plaasgevind nadat die vliegtuig waarskynlik enjinprobleme ondervind het. Twee mense is in die ongeluk dood. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê die vliegtuig het in kragdrade vasgevlieg voordat hy naby die N2 Noord neergestort

Lees verder: Ligte vliegtuig stort suid van Durban neer

Kebble se pa dood aangetref met kop-skietwond

Roger Kebble, die vader van die vermoorde mynmagnaat Brett Kebble, is dood aangetref in Kaapstad met ‘n koeëlwond in die kop, het ANA berig. Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat die liggaam van ‘n man in sy motor in Bishopscourt gevind is. “Hierdie kantoor kan bevestig dat vanmiddag op 25 Augustus 2015, ‘n liggaam van

Lees verder: Kebble se pa dood aangetref met kop-skietwond

Polisiebeamptes wat Masbieker sleep skuldig aan moord

Die vonnisoplegging van agt voormalige polisiebeamptes wat skuldig bevind is in verband met die moord op die Mosambiekse taxi-bestuurder Mido Macia, is tot 22 September uitgestel. Al agt is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind, het RSG berig. Macia is in 2013 in Daveyton aan die Oosrand agter ‘n polisievoertuig aangesleep. Hy is

Lees verder: Polisiebeamptes wat Masbieker sleep skuldig aan moord

Chinese aandele daal steeds

Chinese aandele het hul afwaartse pad voortgesit ondanks pogings deur die land se sentrale bank om handelaars te paai. Die indeks het dié week reeds met sestien persent gedaal wat skokgolwe deur die wêreldmarkte gestuur het. Die Shanghai-saamgestelde indeks het met 1,1% gedaal nadat die markte vroeër wisselvallig vertoon het. Onbestendigheid in China se markte

Lees verder: Chinese aandele daal steeds

Brief: Engelse, swartes wil Afr kultuur aan die US uitwis

Tans word daar op georkestreerde wyse ‘n YouTube-video deur die organisasie “Open Stellenbosch” versprei waarin aantygings van rassisme teen blanke studente gemaak word. Die video word deur al die Engelse koerante/webblaaie herversprei wat dit die status van ‘n nasionale vrystelling gee, en sowel die ANC as die DA het intussen gereageer met verklarings dat Afrikanerstudente

Lees verder: Brief: Engelse, swartes wil Afr kultuur aan die US uitwis

Bruin drukgoep brand Springbokrugbytrui

Die betoging teen die samestelling van die Suid-Afrikaanse Springbok rugbyspan, wat op Dinsdag, 11 Augustus in George plaasgevind het, het volgens ‘n klag wat op Dinsdag, 18 Augustus by die Mosselbaai polisie aanhangig gemaak het, ‘n “rassistiese” nadraai gehad. Die bruin leier van ‘n drukgroep, Dawid Kamfer van Mosselbaai, beweer ‘n persoon het hom rassistiese

Lees verder: Bruin drukgoep brand Springbokrugbytrui

Motors: Ja en nee vir Hyundai

Hyundai is een van die snel groeiendste motormaatskappye ter wêreld. Ook plaaslik het Hyundai baie veld gewen, eers met redelike produkte teen ‘n baie billike prys en toe later met uitstekende produkte teen mededingende pryse. Vandag, bykans 15 jaar later, is Hyundai ‘n gevestigde vervaardiger in Suid-Afrika met puik produkte wat enige dag kan kers

Lees verder: Motors: Ja en nee vir Hyundai