Brief: Engelse, swartes wil Afr kultuur aan die US uitwis

Tans word daar op georkestreerde wyse ‘n YouTube-video deur die organisasie “Open Stellenbosch” versprei waarin aantygings van rassisme teen blanke studente gemaak word. Die video word deur al die Engelse koerante/webblaaie herversprei wat dit die status van ‘n nasionale vrystelling gee, en sowel die ANC as die DA het intussen gereageer met verklarings dat Afrikanerstudente op Stellenbosch vervolg moet word of dat daar ‘n hernieude heksejag teen hulle van stapel gestuur moet word. In die video word daar ook voorgestel dat Afrikaans heeltemal as doseertaal op Stellenbosch moet verdwyn omdat dit swartes en kleurlinge “uitsluit”. Sowel die dorp as die universiteit word deur die swartes in die video as nie “verwelkomend” genoeg bestempel nie, behalwe dat hulle aan rassisme en rassistiese skeltaal soos “kaffer” blootgestel word.

Tydens die Anglo-Boereoorlog het die sterftesyfer in die konsentrasiekampe net begin daal toe al die jonger kinders finaal dood is. Dis die Engelse manier, want agter hierdie “Open Stellenbosch” staan daar linkse Engelse. Hulle en hul swart/bruin marionette gaan nie rus alvorens die laaste bietjie Afrikaans in dié land uitgewis of verdring is nie.

Dan praat hulle van “rassisme”! Ons hele lewens lank vertel dom *&#>@! Engelse ons hoe agterlik ons is dat ons voorouers van Nederlanders, Duitsers en Franse afstam en nie van hul Moddereiland vol seerowers en sendelinge nie, “dumb Dutchmen”, “rock spiders” en nou weer “white racists”.

Die Engelse en hul swart Engelse maters is nie net rassiste nie, hulle is volksmoordenaars wat ons wil uitwis! Wie sit agter plaasmoorde? Die hele veldtog teen Maties en Pukke is georkestreer en iewers in ‘n donker kamertjie deur ‘n groepie wit Engelse marxiste uitgedink. Eers het hulle motorbomme in ons strate gesit, nou plaas hulle hul vleisbomme op ons kampusse om ons taal en kultuur uit te wis.

– Meta

46 thoughts on “Brief: Engelse, swartes wil Afr kultuur aan die US uitwis”

  1. Dis moeilik om nie die swerkaters te haat ne. Ek Wonder wie is die ou witte op die foto. Seker ‘n ou knol van die Anglikaanse kerk wat spesiaal oorgekom het om “solidaritiet” te kom betoon met sy medestryders teen Afrikaners.

    1. Moenie die selfde doen wat die wereld aan ons doen nie. Daar is baie wat sê hulle is Jode maar is nie. Daar is n smeer veldtog teen die regte Jode en net soos die Afrikaners wil die wereld hulle uitwis. Dit is die selfde as mense in die naam van Christus vermoor. Hulle is nie ware Christene nie. Selfde gaan vir hierdie valse Jode.

          1. Only the liberal Jews – the rest like Trump.
            I for one believe he is about to become the next pres of the USA.
            Hy vat nie nonsense nie !
            Al lyk hy of hy n klap van die windmeul weg het – is hy n baie goeie sakeman – dalk politikus ook ???

        1. Lyk vir my jy is met Jode oor die kop geslaan. Ek is n duitse, nederlandse en franse baster maar vol bloed Afrikaner op n plaas in die Vrystaat groot gemaak. Jy is tien teen een n atihees want net liberale en atiheeste het so n vreeslike haat vir al wat n Jood is. Nogals merkwaardig.

          1. Haten is slecht voor de gezondheid maar vooralsnog lijkt u beter uw Joodse vrinden te kunnen vragen om de blanke Protestanten niet te haten. Zeker ook in SA.

            Een paar skelm Jode ? Een paar blasfemistische Joden ?

            Kent u Luther nog ?
            Geef ze een schep…….

          2. ‘n Gees van onderskeiding is nodig om onkruid van koring te onderskei… Sou mens dit nie het nie, verbrand mens of alles (Die hele oes) of, oes mens die onkruid saam met die koring… En sou die onkruid dodelik – selfs bloot bitter wees – sou mens dit kon skei – wanneer dit saam met die geurige koring tot meel gemaal was? Stellig nie.

            Hulle wie Jesus Christus ontken as die Seun van God, het die gees van die Antichris. Ewige Skrif. Dus, sou jy jouself ‘n jood noem en jy verklaar dat jy nie in Jesus Christus glo as die Seun van die mens nie, het jy die gees van die Antichris – dus is daardie persoon se ware vader Satan. Skrif. In kort.

            Jy is reg in jou skrywes Hans.

            Sonder dat ons dit aldag besef, is ons ook broers in die geloof – Gees-gedrewe, ewige broers…

          3. Duidelijker kan niet.

            “Hulle wie Jesus Christus ontken as die Seun van God, het die gees van die Antichris.”

            En daarom is het zinvol te vernemen wat Zapata en Ruben Schoeman hierboven nu precies bedoelen, Dolk.
            De huidige antwoorden zijn hoewel vaak gehoord, te vaag.

          4. So waar Hans. God se Woord is die ENIGSTE kompas – nie een van vele rigsnoere nie. Het Jesus Christus nie self gesê: Mat 7:21 Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. 1 Joh 2:23 Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie.

            Verder: 1 Joh 2:22 Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën. 2 Joh 1:7 Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris.

          5. “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”

            “Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie”.

            “Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën.”

            “Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris.”

            Vraag eventueel ook maar aan de Messiaanse Joden.

            Duidelijker kan niet in deze wereld.

          6. Alles waar wat jy se maar….Die Here Jesus Christus wat ek dien het vir my gese “Matteus 5:44 Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg;

            As Afrikaners het ons nog altyd die liefde van God in ons harte gedra en Hom en Sy wette gevolg, en dit was in ons skole en regering.
            Die ware Afrikaner wou net sy eie land he, maar daai idee was verdraai in wat almal vandag apartheid noem of soos wat die Amerikaaners sal se “apparthate”. Wat julle se is dat ek en my 3 jarige seun verantwoordelik gehou moet word vir appartheid?

            Ek bly by my punt dat jy nie kan se dat Jode is n plaag nie.
            Hulle was God se uitverkore volk en daai mense gaan nog verskriklike dinge deur gaan, maar alles wat van God af is en was moet mens maar respekteer want Hy is soveel grooter as ek en jy dat ons maar eerder versigtig moet wees oor wat ons se. Daar is baie Joodse christene wat net soos ek onkuldig is.

          1. waarom verwart u Joden die Jezus als bedrieger omschrijven en vermoordden dan met u naasten terwijl uw naasten worden vermoord omdat ze in Jezus geloven ?

          2. Sien my skrywe aan Hans hieronder asb. Ek glo van voor my geboorte af dat elke deeltjie van God se woord volkome waar en eg is…

      1. Zapata wat is vout om n Rus te wees?asb verduidelik vir my.
        Die jode glo nie eens aan Jesus nie die bybel se jy kan net met God praat deur Jesus so hoe doen hulle dit.Ek sal jou se hulle dink hulle is God en ons is hulle gentiles.

  2. Sowel die ANC as die DA het nou hulle gewig agter Open Stellenbosch ingegooi. Kyk ook Wim de Villiers, die rektor, se verklaring op die US-webwerf. Omdat sy benadering nie-akademies is, het dit nog nie by hom opgekom om die oproerige studente aan te se om eerder te studeer nie. Open Stellenbosch het nou ‘n vrypas. De Villiers het onderneem om hom nie aan magsvertoon skuldig te maak nie. Dinge aan die US verloop soos op Potchefstroom. Daar het die ANC, Adriaan Basson en Leon Wessels Afrikaans (probeer) vernietig. Op Stellenbosch is dit die ANC en DA.

  3. Ek het die kort skrywe elders op die internet geplaas waar die bar gepeupel dit kan lees…:

    Dom kan nie “slim” gemaak word nie en ‘n dwaas haat kennis en wysheid. Wat die betogende, ongeletterde, vandalistiese dwase nie besef nie, is dat ‘n taal kosbaar is – waarom die taal wat kennis aan jou bring aftakel? ‘n Taal is groter as enige mens. Die goed het geen benul wat ‘n taal is nie! Hulle het niks om te gee nie – en weerhou ander wat iets goed gegee het vir almal om dit in stand te hou. Hulle is soos vuil verf wat afdop – walglik vir die oog van ‘n mens se siel.

    As ek kennis en vaardighede deur ‘n taal kan bekom gaan ek verseker dit koester en beskerm.

    Daardie lot wat so barbaars tekere gaan oor ‘n taal wat kennis en skatte aan hulle en ANDER wat daar is om hulself af te sloof om iewers in die lewe te kom te bied en, wat uit hulle pad gaan om dit te vernietig, moet verban word! Hulle is nie daar om te studeer nie maar om wat daar is tot almal se voordeel te vernietig.

    Jy is daar of om op te bou of, om af te breek – dis tyd dat die wat nie kan leer en akademies kan vorder nie geskors word. Dis geweldadige mense soos hulle wat paaie vir ander versper en vernietig – ander mense wat paaie gebruik om vreedsaam iewers heen te gaan…

    Net soos paaie gemaak word om iewers heen te gaan, is universiteite plekke om iewers in die lewe te kom – hulle wat dit probeer aftakel en vernietig hoort nie daarop of daar nie!

      1. U vra dit… Kan een stem meer as een stem, meer as een keer roep?

        Het u al ooit gewonder waarom ‘n haan kraai? Is God nie oneindig meer as verstommend WONDERLIK nie?!

        Wie maak die haan wakker om so pligsgetrou te kraai? Winter of somer skrik hy eerste wakker… Uitoorlê hy selfs die hongerste uil…

        Baie dankies vir u sagmoedige voorbeeld…

        Rus en vrede aan u en u-almal ook.

          1. U moet my asb. verskoon – ek is tydig en ontydig filosofies… Amper soos iemand wat ‘n houtbeen het… – slegs die kontak-oppervlakte (onderwerp) maak dit meer of minder opvallend.

            (Vergelykend gestel: Wanneer mens oor gras of sagte oppervlaktes met ‘n houtbeen (Seerower tipe :)) loop, is dit feitlik geluidloos waar, wanneer mens op plaveisteen en oor iets dergeliks loop, weergalm dit amper later. Want wat stil was word stiller en wat raas, raas harder… (Middernag teenoor middag) Die onderwerp is die oppervlakte en ‘n mens se perspektief is die houtbeen… (Hehehe.;-))

          2. Middag Dolk,
            terloops, weet jy hoekom kraai n haan.
            Sou jy weet, laat weet my, indien jy nie weet nie sal ek dit graag wil deel, want dit is nogal regtig baie insiggewend.

          3. Goeienaand aan u en u skadu ook… (Wat nie noodwendig aandui op wie u as ek-ken-hom/haar, beskou nie.)

            Eerstens: ‘n Mens moet jou nie ‘n hele paar dinge hou nie… In kort? “Nie danig dit of, danig dat nie…” Dis soos “te”… Selfs “te perd” en “tevrede” vir my is “te veel”… Onrein.

            Oor die haan… Dis soos: Oor die vyeboom…

            ‘n Haan is geskape as ‘n profeet – ‘n onfeilbare boodskapper. ‘n Dier wat meer integriteit het as die mees oortuigde mens van wat hy/sy glo hy/sy sal doen – ongeag wat hy/sy glo omtrent wat oor sy/haar pad sal kom. (Haan versus vyeboom = Reënboog versus wolke…)

            Het u al ooit gewonder waarom ‘n vyeboom geen verskoning gehad het – om geen vrug buite (sy veronderstelde) seisoen aan sy takke gehad het nie?

            NS Wat God volgens Sy Wil geskape het, kan sy skepsele NIE verander nie.

          4. As Naskrif: Het u al ooit gedink dat onse Heiland ‘n haan met meer waardigheid beklee het in die Skrif as vir Petrus?

            (My beskeie verklaring mag u dalk laat frons… :-(()

  4. Die hoeksteen wat Suid Afrika se Afrikane verwerp het is die Boerevolk Rosettasteen… Waaraan ons +363 jaar lank tyd en nuttelose energie aan spandeer het – om iets te ontsyfer en te ontwikkel het vir hulle, spandeer die Afrikane al meer as 363 jaar energie – om presies dit wat vir hulle verniet ontsyfer en ontwikkel was, tot niet te maak…

    Die Afrikaan het eintlik maar nog net een iets wat tussen hom en terugkerende barbaarse ontwikkeling staan… Tale. Die tale wat sy kaal bas geklee het – tydelik geklee het tot iets wat mens nie soos ink op perkament of papirus aan hul genetika kan heg of kan byvoeg by hul natuur nie.

    Die Rosettasteen wat die Afrikaan verwerp het, gaan hom hopelik vergruis…

    1. Die feit van die saak is – daar is engelse wie hulself aan die boervolk se kant skaar, die teendeel is ook waar – netso is daar uit ons eie volk blankes wie anc aanhangers is en die liberale of sogenoemde verligde lewenswyse verkies. Ons Boervolk en Afrikaners word beset en omring – net soos Israel – deur ‘n menigde plaaslike en internasionale volksvyande.
      Dit is n noodsaaklikheid dat ons meer vasberade pogings tot samevoeging van alle Afrikaanse en Boervolk orgs bewillig – sowel as vriende in die buiteland nader en koester om ons volk se saak te ondersteun.
      Egter hierdie toestand wat ons in verkeer kan verander – met die voorbehoud dat ons meer as volksgroep geslote raak – eie arbeid en eiesake moet dringend geskied. Doen jou eie werk meneer en mevroutjie. Wees ferm, vasbeslote en tog vriendelik – maar moenie vergeet wie jy is en waarvandaan jy as Volk kom nie ! ***Onthou ook – sonder n Volkstaat sal ons nie lank staande kan bly nie ! Kom ons werk daaraan ! ***
      Laastens – bly weg van die DA want hulle is slegs op die ekonomie ingestel en nie norms en volkswaardes nie !- *** Dink eerder aan n alternatief !*** Ons kan dit mos doen…?

      1. Ek is dit eens met jou skrywe – verseker ook my sentiment. Wat ek daar illustreer, illustreer ek aan presies diesulkes wat hul eie mense verag en agter vreemde “volke” aan hoereer…

        Oor daardie ras sê ek… Daar sal nie ‘n dag kom wanneer ‘n vark met waardering na pêrels sal kyk nie… Nog minder sal daar ‘n dag kom dat ‘n vark se pote pêrels versigtig bymekaar sal maak… So-ook sal die Afrikaan nie sy natuur ontgroei nie.

        Om te glo – of te wens dat die Afrikaan gedurende sy lewensiklus gaan ontwikkel – soos ons van ons geboorte af is, is om te glo dat ‘n vark slegs tyd nodig het om hande te ontwikkel – om sodoende pêrels te kan kweek… Laat staan nog die waardering daarvoor.

        Wanneer mens koring saai, verwag mens dat koring sal opkom… Nog nooit het iets anders as koring opgekom wanneer koringsaad gesaai was nie. (ens.) Waarom is dit dat mense glo dat die Afrikaan se saad iets anders gaan voortbring?

        Al gee mens onkruid watse kompos, sorgsame behandeling en beskerming – dit sal die vrug dra wat by sy genetika pas – nuttelose saad of dorings!

          1. Hoe lui ‘n “ou” spreekwoord nou weer? ‘n Mens is soos ‘n sykous – nooit te oud om te leer nie…

            Die slegte nuus is dat ons natuur ons weerhou van die regte besluite… Soos die Skrif sê: Prediker 7:29 “Kyk, net dit het ek uitgevind: dat God die mens reg gemaak het, maar hulle het baie slim planne gesoek.”

  5. Kan my nogals indink dat Stellenbosch hulle intimideer – daars biblioteke en stront loop nie in die strate af nie. Afrikaans sal nie ondergaan nie – te veel het al probeer en dit het die Taal net sterker gemaak. Geen taal ter wereld is so beskrywend en sag op die oor nie, neem bv “kieliebak”, en my gunsteling “koekeloer”.
    Hierdie aanslae is dalk nodig om die sluimendes onder ons wakker te skud. Kyk bv hoe ver hang die DA se onderrok nou al uit. Agt maande gelede sou die sluimerendes dit nie wou glo nie.
    My beste raad, as iemand vir jou se jy is ‘n rassis, se net dankie, ek weet – dis al. Dit eindig die argument kortstondig.

  6. Al hierdie swart jongmense se probleme het net een oorsprong
    en dit is die ongeleerde en onverantwoordelikes in die ANC regering – en
    onlogiese optrede deur die ANC regering. In Suid Afrika met alles wat hier in Suid
    Afrika is – is met en uit Afrikaans geleer en met Afrikaans gedoen – Self die oorgroter
    meerderheid van swart mense praat Afrikaans.

    Toe besluit die ANC dat die kinders moet nou in Engels
    skoolgaan – HOEKOM? Geen logiese rede nie behalwe om soos kinders hulle mag te
    misbruik. Ek kan die swart studente se frustrasie begryp – maar hulle moet self
    met hulle regering die probleme opneem – en met perspektief insig kry hoekom
    hulle so sukkel. Al hierdie probleme moet net voor die deur van die ANC gelê
    word – niemand anders nie.

    Die ANC bedryf hulle – as mens dit kan noem, regeerdery –
    met haat en haat en nogmaals haat. Ek wens ek kon die skandalige ANC regering van
    die aarde af blaas tot anderkant Jupiter.

  7. Hoop maar iemand soos mnr. Leon Lemmer, wat daarvoor bekend is dat hy die US en Wes-Kaapland se politieke strominge grondig ondersoek, kom met die name en organisasies van wie almal agter die kap van hierdie byl sit vorendag.
    Dis seker goed dat deelnemers aan die meningswisseling uiting aan hul emosies in al die skakerings gee. Maar is daar al op die eintlike beplanners agter die die anglo-afrikanisering van die US afgekom, die kandidaat wat sy hand die hoogste opsteek die DA (met DASO op Stellenbosch self).
    Vrae wat verder beantwoord moet word is waar die US-kanselier (Johan Rupert) se reaksie dan is? Waar is Solidariteit en AfriForum Jeug s’n, die van VF Plus-Jeug (of het hulle net ‘n vleuel vir bejaardes?).
    Wie is die buitelandse agentskappe betrokke? Die Ford-Stigting dalk? Watter front gebruik die buitelandse agentskappe vir die “redelike” en “burgerlike” deel van die debat (soos seminare)? Die US se sakeskool?
    En FW de Klerk? Kyk sy stigting se webwerf en sien self met watter reuse-Afrikanerkultuurbulstandpunte hierdie verskynsel soms vorendag kom, hy is dan selfs bekommerd oor die gebruik van Afrikaans in die polisie en in die regspleging in Wes-Kaapland!
    Om nog twee name uit te sonder: Onthou u die hewige standpunte van Dirk Hermann en Flip Buys oor die ANC se getorring met Afrikaans en Afrikaners op Potch?
    Het SoliForum se swye te doen met die feit dat Akademia gregtig wag om Afrikaner-studente te ontvang, soos daardie Afrikanerstudente wat onstnap van ‘n anglo-afrikaniseerde US?
    Dis goed dat Riempies hier onder haar kwota vrae en voorbehoude oor die ANC se moontlike betrokkkenheid by Open Stellenbosch stel, dit hoort in die debat, sulke standaard-bekommernisse. Maar is Open Stellenbosch in die eerste plek ‘n ANC-veldtog?
    Moet daar nie duideliker lyne getrek word tussen al die moontlike betrokkenes by hierdie soort veldtogte nie? Op Potch is die ding wel deur Adriaan Basson en Naspers van stapel laat loop. En toe kapitaliseer die ANC en die SA Kommunistieseparty se onderywskommissar Blade Nzimande daarop, die lyne tussen die betrokkenes wat soms maar deurmekaar loop.
    Kan met die deeglike ondersoeke wat mnr. Leon Lemmer doen in die geval van Open Stellenbosch die “spelers” in die saga nie duideliker ge-identifiseer word nie, ook die lyne tussen die verskillende kampe. En waar hulle opportunisties deurmekaar op die verhoog verskyn, dit dalk ook aangedui word?
    (Die feit dat ek mnr. Lemmer se naam so prominent as ondersoekende joernalis noem, is vir geen ander rede as dat sy werk van hoogstaande gehalte spreek.)

Maak 'n opvolg-bydrae