praag.co.za

Bruin drukgoep brand Springbokrugbytrui

Written by

in

,

Die betoging teen die samestelling van die Suid-Afrikaanse Springbok rugbyspan, wat op Dinsdag, 11 Augustus in George plaasgevind het, het volgens ‘n klag wat op Dinsdag, 18 Augustus by die Mosselbaai polisie aanhangig gemaak het, ‘n “rassistiese” nadraai gehad.

Die bruin leier van ‘n drukgroep, Dawid Kamfer van Mosselbaai, beweer ‘n persoon het hom rassistiese goed op Facebook toegesnou na aanleiding van sy groep se aandrang dat die Bokke se breier, Heyneke Meyer, afgedank en ‘n meer verteenwoordigende span gekies moet word.

Kamfer het ‘n rugby-drukgroep, SARRA (Supporters Against Racist Rugby Associations), wat voor Outeniquapark vreedsaam betoog het, onlangs tot stand gebring.

Kamfer het in sy klagte beweer dat ‘n persoon, wie se naam bekend is, maar nie openbaar gemaak kan word totdat die persoon voor die hof gedaag is en gepleit het nie, het die afgelope Sondag op Facebook op vernederende wyse na hom verwys en dat die persoon se boodskap haatspraak verteenwoordig.

Die Mosselbaai polisie se kommunikasiebeampte, Ao Pieter Koekemoer, het bevestig dat ‘n klagte by die polisiestasie ingedien is en dat dit aan Ao Briel vir ondersoek toegewys is.

Die groep het intussen oor die naweek ‘n groen Springboktrui aan die brand gesteek met ‘n Sasol-borgskapteken duidelik sigbaar.

Hulle sê ‘n bruin afrigter het gesorg dat Suid-Afrika hoër op die wêreldranglys as wat die wit bokbyer kon regkry.

Bron: Mossel Bay Advertiser

Comments

7 responses to “Bruin drukgoep brand Springbokrugbytrui”

  1. Verteenwoordigende Beer Avatar
    Verteenwoordigende Beer

    Sportgot se agterent, of hy nou bruin, wit of swart is. Toe die hele span wit was het hulle beter gedoen. Ou Kampfer, gaan smeer so bietjie roompies op daai skurwe boudjies van jou. Kry n regte werk en hou op papsak suig.

  2. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Nou wil bokwagters en strandlopers ook rugby speel. Op hulle eie het hulle nog nie een enkele spel kon uitvind nie.

    1. Statetheobvious Avatar
      Statetheobvious

      Hmmm Arnieann, wat van al die bendes? Nou wel ‘n bloed sport maar uitblinkers, die spul.

  3. Statetheobvious Avatar
    Statetheobvious

    Ek sal raai, kamfer se seun en hulle uitgbreide familie glo hy kan vir die Bokke speel en sy enigste kans, is moontlik met ‘n BBBEE kaart. Dis soos almal op Idols wat se antie gese het hulle sing tog sooo mooi.
    Brand maar tjomma, niemand gee om nie

  4. Rooikop Avatar
    Rooikop

    In hierdie land is WIT=RASSISTIES. Maar maak asb die span heeltemal swart – hopelik sal minder mense dan dit belaglike afgodjie so aanbid.

  5. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    ons is altijd verteld dat alleen blank racistisch kan zijn. Maar kijk bruin nou weer eens links inhalen…..

    En heel voorzichtig wordt het zilver van Daphne Dekkers op de 100m gevierd.
    Katrin Krabbe werd ook al racistisch ONTERECHT het leven verwoest omdat zij de zwarte 100 en 200m bedreigde.
    Wie gebruikte daar niet en bv. Contador mocht toch ook na een jaar de Giro weer winnen…..
    https://www.youtube.com/watch?v=Y_THSYRewio

    https://www.youtube.com/watch?v=0rmWOVhBg3g

  6. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Mooi so PARRA, vat hulle.

Leave a Reply