‘n Video waarin ‘n swart KwaZulu-Natalse leerling aangerand en gesteek word deur ‘n groep ander swart leerlinge is opgelaai op YouTube. Die krete van ander leerlinge wat die aanval gesien het, kan gehoor word op die video wat 50-sekondes duur. Dit het meer as 300 kyke in twee uur nadat dit opgelaai gekry verlede Woensdagoggend.
Lees verder: Video van KZN-leerling wat doodgesteek word op YouTube
