Die geskiedenis: Douglas Gibson se moses

ossewabrandwagDouglas Gibson, voormalige DA-politikus en ambassadeur na Thailand het ‘n kwalik bedekte aanval op Afrikaners geloods deur lesers van The Citizen te vertel hoe “verregses” se versugting om Steve Hofmeyr as die nuwe Moses te sien, niks sal oplewer nie.

Volgens Gibson sal geen nuwe charismatiese leier Afrikaners kan lei na die nuwe beloofde land nie, aangesien selfbeskikking binne ‘n Konfederasie nie haalbaar is nie.

In sy pleidooi om Steve Hofmeyr af te kraak en die Vryheidsfront Plus se beeld as ‘n sterwende party wat bestaan ​​uit ‘n paar professionele politici, te red, sê Gibson Hofmeyr se Rooi Oktober-beweging sal niks oplewer nie, ten spyte van baie wye mediadekking.

Hofmeyr, sê Gibson, het ‘n interessante geskiedenis. Hy was op skool saam met sy pa, ook Steve, en saam met sy oom, Danny de Waal. Generaal Louis Botha, die eerste Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika, was hul grootoupa, en Helen de Waal, Louis Botha se dogter, was hul ouma .

Sy was ‘n merkwaardige matriarg en die Verenigde Party se staatmaker. Die Suid-Afrikaanse Party van destyds onder Botha wou Afrikaners en Engelssprekende wit Suid- Afrikaners saamsnoer teen die Nasionale Party.

Gibson ken nie sy geskiedenis nie. Hy vergeet gerieflikheidshalwe dat Hofmeyr se gelyknamige voorsaat ook die Ossewabrandwag se Stormjaers onder Britse invloed uitgelei het. Wat as ‘n “uitlaatklep” moes dien vir anti-Britse sentiment, het vinnig onder Hofmeyr se leierskap tot ‘n gedugte nasionalistiese voorhoede gelei.

Die Vaderland se eerste sportredakteur was sekerlik een van die merkwaardigste.

Nie net het hy die Universiteit van Oxford in 1930 in die Intervarsity teen Cambridge op die rugbyveld aangevoer nie, hy was ook die owerste van die Ossewa-Brandwag se paramilitêre elitekorps, die Stormjaers, wat sabotasie tydens die Tweede Wêreldoorlog uitgevoer het.

Met sy Oxfordse agtergrond sou niemand dit kon dink nie. Hy het die perfekte dubbele lewe gelei deur vryelik in hoëre Engels-sprekende kringe te beweeg, terwyl hy terselfdertyd die bedrywighede van die Stormjaers gekoördineer het

Volgens Gibson slaag Hofmeyr nie soos Louis Botha daarin om dit te vermag nie, omdat hy “verhuis het na ‘n posisie aan die regterkant van ons politiek, tot so ‘n mate dat hy deur baie, regverdig of onregverdig, as ‘n rassis afgemaak word”.

Nietemin glo Gibson dat alhoewel jonger Afrikaners politiek verwerp as irrelevant, en belowe om weg te bly van die stembus, hulle waarskynlik vir die “rassis” Steve Hofmeyr sal stem, as hy staan.

Sal die VF + probeer om hom op hul verkiesingslys te sit en hom gebruik om hulself te red? Gibson dink nie Hofmeyr sal dit oorweeg nie aangesien Pieter Mulder se omhelsing van President Zuma noodlottig was.

Volgens Gibson is daar geen politieke voertuig meer vir die ondersteuners van Rooi Oktober nie.

‘n Konfederale staat is nie haalbaar nie, weens die tweederdemeerderheid wat ‘n wysiging van die Grondwet vereis in die parlement, en is wat Gibson betref onoorkombaar. Dit is des te meer onhaalbaar as regse kiesers die politieke proses boikot en wegbly van die stembus, sê hy.

Gibson troos homself dat die ondersteuning vir só ‘n siening klein is en die oorweldigende meerderheid van Afrikaanse kiesers sal voortgaan om vir die Demokratiese Alliansie te stem in plaas daarvan om “onbereikbare nonsens” na te jaag.

‘n President Steve Hofmeyr sal daar nie wees nie, belowe Gibson.

77 thoughts on “Die geskiedenis: Douglas Gibson se moses”

  1. Goeie ouers maar die klomp linksverkrampte dwepers en wegkruip Sosialistie is darem gepla met Steve ne? Myns insiens is die goue gerieflike hokke van die libnorante in Guptatopia erg geskud deur die #RedOctober opmars – soos die val van die Berlynse muur die CIA onkant betrap het, so het #RedOctober dit ook aan al wat ‘n liberaal vertraagde gedoen

  2. Ja hy het dit seker reg oor vele afrikaners wat blindelinks die DA sal bly onder steun ,nes in die tyd van die nats ,maak nie saak dat hulle(DA-anc lite) so pas die wet op gelyke indiensneming saam met die anc in gestem het nie!sal daai tipe ruggraatlose afrikaner sy eie ondergang ondersteun.

  3. Lyk my die klein rooi rewolusie op 10 Oktober het omtrent die kat in die duiwehok gegooi – nou amper ‘n maand later en die swaksinnige ingelsman moet nogsteeds iets te sê hê?! Waarvoor is hy bang? Dan ons mense gaan saamstaan? Dan ons hom en die res van die ruggraatlose wittes net so gaan los tussen hulle bantoe boeties? En dan is ek ook maar saam met Steve ‘n rassis?

  4. Lyk my Gibson is nou nog nie genees van sy aanval van Toekomsverduistering nie ! Wat hy en sy SAPPE/PROGS/DP/DA’s altoos voor gepleit het, het nou waar geword. Nou skrik hy hom asvaal en soek dadelik na ‘n iemand om te blameer. Jammer Dougieboy. jy’s nou op jou eie. Ou Antie Helen is ook nie meer daar om jou sitvlak te red nie.

  5. Al bereik Dr. Dan, Steve en Sunette net een ding met die Rooi Oktober, sal hulle baie meer bereik het as wat die huidige swaksinnige, blinde, onnosel “libtards” bereik. Daardie een ding is om “ons” mense in te lig. Daar is nog so baie wat wonder, en nie weet nie, wat deur daardie optog ingelig is, en bloot gestel is aan die waarheid. Dougie, jou linkse gemors.

    1. Trotsvierkleur soos ek dit gesien het Is Rooi Oktober deur niemand anders as Sunette Bridges vrou alleen geloods. Sy was wel met die optog deur mense soos Steve, dr. Dan, Jaap van die belastingbetalers vergesel, maar Rooi Oktober kom haar alleen toe en nie ander wat nou op die wa wil spring nie.

      1. Die wat deelgeneem het het Sunette gevra om deel te neem hulle het nie sommer net op die wa gespring nie – ek weet nie van Steve nie
        maar dr. Dan het haar petisie lys gedra tot op die laaste dag en ek dink nog daarna ook.

        Dit neem egter niks weg van Sunette se reuse taak wat sy fenominale
        hoogtes mee bereik het nie.

        1. Stadig oor die klippe Riempies. Dr. Dan het GEEN petisie lyste gedra nie. Hy het nie eers die moeite gedoen om dit hier op Praag te noem nie tot twee dae voor die optog. Hy het niks maar niks gedoen nie, maar is net soos van die ander organisasies om baie gou op die wa te spring as die werk klaar gedoen is. Ons is nie ‘n klomp idiote hier nie en weet en sien wat aangaan.

          1. Gee vir my die link asb. indien jy dit nie kan don nie is jy die een wat lieg. Hier sal geen link kom nie, aangesien daar nie een is nie. Kom ons kyk wie lieg. Liegbek

          2. Volgens die kommentaar op hierdie webwerf op “Wat het Jaco mulder op Daspoort gese”, het Dr Dan “gesneuwel” (Riempies se verwysing) met 6 stemme teenoor iets soos 70 .
            Groot ongelukkigheid het uit hierdie hele episode te voorskyn gekom, maar dit was nie duidelik presies wat die problem was nie.
            Soos Riempies dit hierbo uiteensit, gekoppel aan die VF se doelstellings, wil dit voorkom asof, hoewel Dr Dan beskikbaar was as kandidaat vir die leierskap van Gauteng, hy nogtans moontlik hiermee ‘n problem kon he?
            Sal waardeer as Riempies kan toelig.

          3. As jy wag vir Riempie piep vir helderheid dan het jy groter problems as wat jy dink.

          4. Goed ek was verkeerd die petisie was vir spraak vryheid vir Sunette en dit is nogsteeds op Praag – Jou gebrek aan selfbeheersing en beledigende toon beindruk niemand hier nie – Dit word van enigiemand verwag om hulle beskaafd te gedra as jy nie instaat is daartoe nie – Bly asseblief weg of dra die konsekwensies.

            Ek dink nie dat Sunette met jou gedrag beindruk sal wees nie.

          5. Ten tye van die RO dag was Dottor Roodt besig met die vyner koregrafie vir om sy toetrede tot die politiek. Versonke in hierdie drome aan die een kant en sy opstelle aan die ander kant, was Dok Roodt onkant betrap toe iemand so wrintie waar eintlik opstaan van haar lessenaar en woord by daad voeg. Mens kan raai dat selfs sy gehoor hier by PRAAG ook sou voort leef in `n soort van obliviaanse koma indien iemand nie kom in loer het hier in die donker nie .. “hello ! iemand tuis ?!Daar’s `n optog, almal welkom” … en toe vloek `n krap op die boodskapper. Dottor Roodt is hin skrywer en aspirantpolliekus. Hy gaan die ‘vyand’ met die geskrewe woord vermorsel. Daarvoor soek hy asb. bydraes.

          1. Dit hou direk verband daarmee – daar was n bose
            sameswering teen Sunette gewees om haar mond te snoer.

            Dalk kan n mens die verband sien tussen die Vf+ party wat nie vir Sunette ondersteun nie (wat nou die DA ondersteun) en dr. Dan se gesneuwelde kandidaadkap vir leier van die Gautengstreek en die Vf+ se doelstellings – politiek is vuil – vra vir dr. Dan Roodt hy sal julle eerstehands kan vertel daarvan as ek dit reg het.

          2. Riempies, Ek is nie hier om te bly nie, maar moet jou net op hierdie punt reghelp.Lees gerus.Dit was van die vrae wat ek aan die VF+ gevra het. Ek is in gesprek met hulle.

            2. Is
            selfbeskikking hoegenaamd nog op julle agenda en indien wel in watter
            prioriteit, hoe vorder dit, is daar al sprake van onderhandeling, wat
            is die pyplyn en hoe lank sal dit nog vat.

            Selfbeskikking
            is absoluut op ons agenda. Ek self het juis daarvoor in 1994 by die VF
            Plus aangesluit. Die speelveld het op ‘n manier verander wat niemand in
            ons bree beweging verreken het nie. ‘n Politieke party het ongelukkig ‘n
            beperkte vermoë maar ‘n baie belangrike rol om te speel juis in die
            raadsale deur wetgewing te beïnvloed en met bewese steun ‘n mandaat te
            stel.

            Ons
            Navorsingskomitee is tasn besig met ‘n belowende projek in die Noordwes
            Kaap om ‘n selfstandige gebied breer as net Orania nuwe stukrag te gee .

            Die
            VF Plus leier se posisie op die presidensie van UNPO sorg vir heelwat
            waardevolle kontakte in die buiteland. Die VF Plus bied juis op 21
            November ‘n konferensie oor selfbeskikking en minderheidsregte in
            Kaapstad aan wat bygewoon word deur ‘n afvaardiging van UNPO uit
            Brussel.

            Ek
            dien self op die portefeuljekomitee vir gemeenskapsveiligheid in die
            Gauteng Wetgewer en het die afgelope kjaar hard gewerk om die aanslag
            van die Gauteng regering op Kleinfontein af te weer. Meer inligting is
            beskikbaar.

            Die tipe strategie kan ons nie op die forum bespreek nie, ons kan per geleentheid persoonlik skakel

            3.Kan u ons sê waarom het die VF+ NIE die Rooi Oktober aangeleentheid ondersteun nie?Die
            VF is nie as organisasie betrek nie. Ons het wel ‘n beroep op ons lede
            in strukture gedoen om te steun, trouens ek het dit persoonlik ondermeer
            in ons Gauteng dagbestuur gedoen en ook so aan Sunette Bridges
            gekommunikeer. Verder het ons op die dag ‘n nasionale
            dagbestuursvergadering gehad waar ons leierskap betrek was.

          3. Op die portefeulje-komitee waarin u kwansuis dien gee ek n waarborg gaan u ook nie ” lank bly nie “. Lede daar ( soos forumgebruikers hier ) sal kennis neem van die geeerde oupa en grootse Calvinis se taalgebruik.
            a) Die wyse en manier oor hoe u sou beskryf my moeder aan my geboorte sou skenk.
            b) Die wyse waarop u ondermeer Shannon sou aanspreek. ( donner weg BIETS en meer ) sal as kort voorbeelde geld.
            PS
            Maroela neem reeds kennis. Durf nie daar n gepoogde smet-veldtog onderneem nie. U 30+ aliasse ten spyt.

          4. Daniel jy is soos ‘n gatvlieg en jou kommentaar is dieselfde as die gedrag van vrouens wat mans uitlok om hulle aan te rand ‘n tipe verslawing. Jy is verslaaf aan sleg segery wat jou ‘n soort “kick” gee vandaar die uitlokking. So hier is jou daaglikse dosis

            a) Jou ma weet nie wie jou pa is nie en het die verkeerde ding groot gemaak en die regte een afgespoel.

            b) Sy is en bly ‘n BIETS en niks anders nie.

            Sal vir jou elke dag jou dosis gee, herinner my net daaraan.

          5. Sieboy ! Sooooooo wil ek my TIER vd forums onthou. Vir n ruk begin dink die ou se tande het stomp geword ?
            Verwese sit in selfopgelegde ballingskap doer in die Rigtersveld is nie goed vir die psige nie. Om te sit en tuur na jou 2x brandsiek besies nog minder. As enkeling smeek u hertoetrede tot Praag. ( Van ander oorde kom dit duidelik nie. )
            Die denke van n klip bly fassinerend. Stel my nie teleur nie ….kroonprins vd maplotters.

          6. Daniel jy is lankal nie meer snaak nie. Gaan na ‘n forum waar jy welkom is. Hier is jy beslis nie.

          7. Daar is vir my geen plesier in om n mede Afrikaners
            af te kraak of af te breek nie – ons posisie is benard genoeg soos dit tans is.

            Ek aanvaar dat daar opregte en bekwame mense
            betrokke is in die Vf+ party – dit gese wil ek die volgende noem. Ek het n probleem met die leierskap van die Vf+ wat nie hulle kant gebring het oor die afgelope 20 jaar nie. Ek het n probleem daarmee dat dr. Dan wie se intellektuele
            vermoee ek hoog ag en n hoee premie op plaas – verneder is op n baie brutale disrespekvolle manier hier op Praag deur persone in u leierskap, trouens nie net dr. Roodt nie maar ook sy vrou en dogters – oor n tong in die kies artikel
            waarin ek na n paar keer se lees geen beledigings kon raaklees nie hoogstens n miskien n bietjie leedvermaak.

            Tenspyte daarvan dat my persoonlik mening is dat die renaissance van die Vf+ party te min te laat is – wens ek u nogsteeds as mede Afrikaners voorspoed toe.

            Ek skaar my tans by die buite parlimentere soeke na
            selfbeskikking – gegrond op die vryheids behoefte wat spruit uit die gevolge van n verraderlike politieke party wat ons onverdiend in die huidige bestel gedompel het.

          8. Riempies dink jy nie dat jy baie bevooroordeel in van jou kommentaar is nie. Dit lyk of jy net op die aanval is u moet nie dinge so aantrek nie, Dit is nie gesond nie. Raak heel rustig en ons kan kalm iets uit redeneer.
            Kyk nou net hoe word u verkeerd bewys?

          9. Ek is so kalm soos n kinderdief – so gesond soos n vis in die water en so logies soos die son wat elke more opkom en ek redeneer graag waaroor – wil jy redeneer? Vandag is net miskien nie n goeie tyd nie ek het twee mense gehuur teen n astronomiese bedrag om vir my n masiewe boomstomp
            uit te grou by my wasgoedlyn by die nuwe huis – so ek gaan min by die “ou” huis wees (waar my rekenaar is) om sinvol te redeneer. Vat solank n Kit Kat – sodra ek reg is sal ek jou laat weet 😉

          10. Riempies ek sien jy is ‘n stoere ondersteuner van Dr. Dan. Dit is egter elke persoon se keuse. Ek gaan nou ‘n stelling maak en dr. Dan kan dit ontken indien hy nie daarmee saamstem nie. Hy het met die verkiesing met 6 stemme teenoor 70 verloor. Hy het egter net 2 uit die 26 takke gehad wat hom gesteun het.
            Hy het die 2 takke op die afsnydatum gestig en sy afvaardiging van drie uit homself, sy vrou en seun bestaan het.

          11. Dan weet ek nie wat die waarheid is nie. Is realiteit nie dit wat werklik gebeur nie? Jy weet nie waarvan jy praat nie ou

          12. Gaan vang n haan.. Nog verdere verdeeldheid?! Jy is seker van die Vryheidsfront.. plus of minus? Vorm een M…SE Afrikanerblok en raak gefokus! Sies vir jou!

          13. Rebel waarom die velle aanval? Hierdie is realiteit my ou. Doen gerus jou huiswerk en jy sal sien dit is die waarheid. Ek het niks teen dr. Dan nie, maar dit verander nie die feite nie.
            Krygs dit is ongelukkig so.

          14. Dink net n bietjie hoeveel ons kan vermag as ons nou saamstaan. Met hierdie verkiesing is die Afrikaner by n kruispad. Na volgende jaar is daar nie meer keuses nie..

          15. Indien jy nou vir my se dat daar na volgende jaar nie meer keuses is nie se jy mos dat die Afrikaanse politiek gaan verdwyn. Dan het ons mos nou klaar nie keuses volgens jou stelling nie.
            Daar is dan alweer ‘n nuwe Afrikaanse politiek party registreer.

            Dit is inderwaarheid so dat ons iets kan vermag indien ons saamstaan. Kan ons? Vir wie stem ons in die verkiesing?

  6. Douggie, ek dink jou “toi toi antie” van die DA volkstaat, gaan dieselfde pad loop as jy….ANC se kant toe.. julle doen dit mos vir die geld, belasting betalers se geld waarvoor julle nie te hard werk nie.
    Dit is so maklik vir julkle om oor te loop omdat julle geen gewetens het nie en omdat julle presies dieselfde party is.
    Die Rooi Oktober lyk vir my n “doring in julle vlees” te wees, waarom is julle libs so gepla met die waarheid wat uitkom? Pla jou gewete jou?
    Steve het meer Charisma as jy en jou kommunistiese regime in n 1000 jaar sal he.
    As Steve sing, luister ek. As julle(politici) praat, braak ek.

    IT WILL NEVER HAPPEN HERE…..onthou die woorde?? Terwyl julle libs galbraak oor die AFRIKANERS sit ons terug en kyk hoe julle mekaar uitmoor, brand, besteel, verkrag en sleg se, dit alles vir eie win.
    Julle hou vas aan n “demokratiese bestel”, wat nie is nie, waar die eenkant uitgemoor word deur “Ethnic Cleansing”, julle is bang, baie bang, daarom maak julle sulke onnosele, agterlike stelligs.
    Ek is bly Steve slaag nie daarin om soos Louis Bothe te vermag nie, Louis Botha was n veraaier en die britse koningshuis se bleoftes gekies bo sy eie volk.
    Ek dink nie Steve wil Staats President word nie, wie wil? Vra homself, laat hy vir homself praat.
    Jou lib royal gespuis het hierheen gejaag om die “Boers” te kom uitwis in drie weke….. isch!, Jy sal n beter jobbie doen in Thailand se bordele, daar waar die mans eintlik vrouens is en anders om, gaan probeer hulle oorred van jou snert fabels.
    Rooi Oktober sal weer gevier word……..

    1. Hallllllo Willy, sy getjank laat my dink aan n desperate poging van n seeleeu wat gil voordat die WITdood haai hom middeldeur skeur….waarom iets aanraak as dit jou nie pla nie?
      Was hy dalk deur n verslaggewer uitgevra oor die Rooi Oktober?
      Dieselfde raeksie toe skilpad in die Belgiese parliment vasgevat was oor die ethnic cleansing??

  7. Gibson is redelik in die kol oor die professionele politici van die Vryheidsfront Plus…

    Hy self is egter nie veel beter nie. Na ‘n lewe as professionele politikus moes hy maar die pad vat toe sy eie party hom opsy geskuif het.

  8. Ongelukkig sê hierdie artikel nie wie die skrywer daarvan is nie, maar hy noem gemaklik op dat Onze Jan Homeyer die Anti Brit sentiment gedra het om die Ossewa -Brandwag onder Britse beheer uit te lei.

    Die skrywer dra nie eens kennis dat die fondse om hierdie Afrikanerbond/Ossewa – Brandwag afkomstig was van Cecil John Rhodes. Cecil John Rhodes se wense was dat Groot Brittanje van die Kaap tot in Kairo moes regeer.

    SAL LATER NOG VERDER KOMMENTAAR LEWER OP HIERDIE SKRYWER WAT DIE MENSE VERLEI.

  9. Die Joodse
    kommunis Ronnie Kasrils sê Marikana “was erger as Sharpeville want
    dit (die Marikana-slagting), was voorbedag”. Hy lig nie sy gehoor
    in oor waarom hy tot sy onomwonde gevolgtrekking kom nie.

    Die beste
    gevolgtrekking wat darem uit hierdie waarneming gemaak kan word
    (julle linkse skrywers van die land se geskiedenisboeke neem kennis,
    julle wat ons Afrikaner-kinders so breinspoel!), is dat die
    Sharpeville-skietery nie voorbedag was nie.

    Moontlik bied
    Kasrils se beskouings ook ‘n verklaring vir, in die eerste plek,
    Steve Hofmeyr se verskyning in die regse Afrikaner-politiek, en in
    die tweede plek die feit dat ‘n toenemende getal Afrikaners en
    Blankes, maar ook lede van ander bevolkingsgroepe, klaarblyklik van
    mening is dat ‘n konserwatiewe benadering tov die politiek die
    omsigtigste is.

    Kasrils, die
    marxistiese Jood, is oënskynlik alles behalwe in sy noppies met dié
    verwikkelinge, dit laat sy geliefde rewolusionêre front, die ANC,
    ietwat kwesbaar. Of so wil dit in elk geval voorkom. Want die
    waarnemer weet nooit of die retoriek van ‘n Kasrils, veral tov Malema
    en sy EVV, maar deel is van ‘n oëverblindery nie. Laat daar maar
    gewag word dat die politieke dinamiek veroorsaak deur aanstaande jaar
    se verkiesing en Malema en sy EVV se plotselinge verskyning, hom eers
    uitwoed, dalk vind ons nog die einste Kasrils en weer ‘n streep Jode
    in die Malema-politieke perd se saal die dag as dié swart perd en al
    die agterryers oor die eindstreep hinkepink.

    Kasrils
    verklaar die land het voor ‘n tweesprong in die pad gekom (Aesopiesee
    dubbeltaal vir “die tweede fase van die SA Rewolusie het sy finale
    en bloedige fase bereik?). Dit skyn dat die land (se politiek)
    verskuif het na ‘n “konserwatiewer” (vertaal ook hierdie
    dubbeltaal) “weg na regs van links af”.

    ‘n Berig oor
    Kasrils se uitlatings lui:

    Left-wing
    political parties such as the Economic Freedom Fighters and the
    Workers and Socialist Party are set to contest the 2014 polls, at a
    time when the left within the African National Congress (ANC) is
    arguably at its weakest.

    The Congress of
    South African Trade Unions (Cosatu) is in crisis, with its top brass
    at loggerheads over the posture of the federation in relation to its
    allies, the ANC and the South African Communist Party (SACP). Mr
    Kasrils, a member of both the ANC and the SACP, has been increasingly
    critical of the government, particularly over the so-called secrecy
    bill and the Marikana massacre. He served in the cabinet of former
    president Thabo Mbeki and was among the ministers who stepped down
    after Mr Mbeki’s recall from his post by the ANC.

    Mr Kasrils was
    speaking at the launch of the National Union of Metalworkers of SA’s
    (Numsa’s) Research and Policy Institute at the University of the
    Witwatersrand. Numsa is a key player in the battle playing out at
    Cosatu, staunchly defending suspended general secretary Zwelinzima
    Vavi in the internal fallout over his admission of an affair with a
    junior employee.

    Numsa is at
    odds with the ANC over its adoption of the National Development Plan,
    which the union has likened to the Democratic Alliance’s (DA’s)
    policies. Its leadership under general secretary Irvin Jim has
    largely stepped into Mr Vavi’s role of taking a critical stance
    towards the alliance partners, particularly on the ANC’s approach
    to the economy. Numsa supports nationalisation of the mines and
    monopoly industries as well as the Reserve Bank.

    “The
    forces in our country that want to take us down the road to the right
    have recovered from the 1994 change,” Mr Kasrils said. “A
    lot of our people and government and parties are part of that
    approach now, it’s not a conspiracy, the interests have become
    similar, you see, and are pushing us down the road.”

    The Marikana
    massacre marked a turning point for South Africa, he said.

    Police gunned
    down 34 mineworkers at Lonmin’s Marikana operations in Rustenburg
    in August last year.

    Mr Kasrils said
    he entered the struggle against apartheid because of the Sharpeville
    massacre — the 1960 protest in which 69 people were killed by
    apartheid police — but Marikana was “worse than Sharpeville”
    because it was “premeditated”.

    “Marikana
    is the turning point, we are at that fork in the road and we have got
    to wake up and blow our whistles and wave our red flags.

    “I believe
    I have been an optimist all my life … but I believe that we are
    moving to the right, we are moving down that road.”

    He said it was
    only the working class of the country, who at this point was able to
    arrest this development and set the country down a more “progressive”
    path.

  10. Ai tog, hoe maklik word mense tog ge-“sideline” !! tDie onderwerp van bespreking was mos immers die twak wat Douglas Gibson kwytgeraak het. Uit die 54 kommentare wat aangedui word (voor hierdie een) was die minimum oor die onderwerp. Hier is so ‘n paar smet-skrywers wat duidelik daarop mik om enige intelligente gesprek te ontspoor en af te wentel na hulle lawwe links/Marxistiese vlak. Ignoreer hulle !! Douglas Gibson se paniekerige linkse snert gaan eerder in iemand se kop vassteek en sy denke so beinvloed as die alewige getwis oor die VF+, of ons Boere of Afrikaners is, volkstaat of nie ensovoorts. Dit lyk vir my bitter min besef werklik hoe diep die gat is waarin De Klerk ons beland het.
    Wend julle energie in die regte rigting aan..

  11. Hierdie skrywe sukkel al mer as 39 minute om na julle deur te gaan. Ek probeer weer:Dit is in die bewieroking van die
    Kleurling-geleerde Jakes Gerwel deur die Naspes-koerante dat die
    volgende opmerking gemaak word:

    Dat die lesende en horende
    Afrikaanse publiek dit aan oorlede Gerwel te danke het dat die
    digteres Ingrid Jonker se Die kind deur Nelson Mandela aangehaal is
    toe hy die septer in 1994 ontvang het om namens Afrika en die wêreld
    se kommuniste oor die Afrikanervolk te regeer.

    Jonker se gedig word deur die land
    se liberale kliek al lankal as deel van ‘n heilige ikonografie
    behandel. Goeie woordkuns is die gedig seker wel. En met die
    onstuimighede in die Kaap en omgewing nou, dalk ook profeties, die
    donker tone in die gedig van Swart menigtes wat opruk na (nou
    voormalige?) Blanke woonbuurte, maak dit dalk so.

    Profeties? Of het Jonker, die
    dogter van ‘n NP-politikus en skrywer Abraham Jonker, maar net dit
    wat hom in daardie stadium reeds in die Kaapse Skiereiland en
    omstreke afgespeel het, ‘n digterlike tooisel gegee?

    Of, en dis die vraag waarmee
    hierdie skrywe hom wil bemoei, was Jonker nie maar net die slagoffer
    van ‘n diaboliese spel waarin daar deur opgeleides met die
    sinisterste van politieke motiewe, op haar gemoed en ook haar
    skeppende vermoëns beslag gelê is nie?

    Vir hierdie “beslaglegging” was
    daar talle geleenthede toe Jonker in psigiatriese inrigtings behandel
    is, een van die behandelingsmetodes afgryslike skokbehandeling
    waartydens ‘n elektriese stroom deur die arme slagoffer gestuur word
    wat letterlik die inhoud van die slagoffer se harsingholte tot
    kookpunt bring?

    Vir eers moet daar stilgestaan word
    by die Swart opstande wat tot Jonker se gedig aanleiding gegee het en
    die feit dat die aanhitsing van die Swart menigtes van Suid-Afrika
    gedoen is deur dieselfde duistere magte wat hierdie afgryslike
    “psigiatriese metodes” bevorder en beheer.

    Piet Pretorius skryf onder die
    opskrif, Vreemde intelligensiedienste blaas geweldpolitiek aan, oor
    die toestande in 1960’s toe Jonker se Die Kind die lig gesien het en
    behandel die rol van die Britse Intelligensiediens, Mi 6, in dié
    aanblaas van geweld. Die gedig het glo die Sharpeville-skietery in
    die oog maar die verwysings in Jonker se gedig is na plekke op die
    Kaapse Skiereiland en omgewing, ‘n gebied waar Poqo aktief was:

    Poqo

    In die vroeë 1960’s, toe Transkei
    in die rigting van selfbestuur
    beweeg het, het Poqo (suiwer) baie
    bedrywig geword in die
    gebied, in ‘n klaarblyklike poging om dié
    ontwikkeling teen te
    gaan. Die Britse Intelligensiediens, Mi6, was
    die dryfveer agter
    die aktiwiteite van Poqo. Toe reeds was daar
    sterk verset teen die
    idee van vrywordende Swart tuislande, onder
    meer omdat besef is
    dat dit die aandrang op en regverdiging vir
    Swart heerskappy oor
    die hele Suid-Afrika sou verswak. Poqo, wat
    uit die verbode Pan
    African Congress ontstaan het, was een van die
    revolusionêre
    terroriste-organisasies, meestal met sterk
    kommunistiese inslag,
    Poqo, wat in groter mate as die ander ‘n
    suiwer Swart organisasie was,
    was die grootste en wydvertakste
    ondergrondse beweging wat
    ooit in Suid-Afrika bestaan het. Einde
    1961 en begin 1962 is
    Swartmense in toenemende getalle gedwing om
    lid van Poqo te
    word. Daar is aan hulle gesê dat die Witmense
    almal doodgemaak
    of in die see gejaag sal word en dat die mense
    van Poqo dan hul
    vroue, huise, plase en ander besittings sou kry.
    Swart mense wat
    geweier het om lid van Poqo te word, is aangerand
    of selfs om die
    lewe gebring. In die Swart dorpe om die groot
    stede het hewige
    gevegte ontstaan tussen Poqo-groepe en Swartmense
    wat hulle
    teengestaan het.
    Die eerste Poqo-sel is in Mei 1962
    op Stellenbosch ontdek. Te
    danke aan die flinke optrede van die
    polisie is ‘n groot
    hoeveelheid selfgemaakte wapens in besit van
    die lede gevind.
    Hulle sou op ‘n gegewe oomblik na Stellenbosch
    opruk, Blankes
    vermoor en die dorp aan die brand steek. In
    November 1962 het
    sowat 200 Poqo-lede uit Mbekweni, Swart
    woonbuurt tussen die
    Paarl en Wellington, in die middel van die
    nag na die Paarlse
    polisiekantoor opgeruk met die doel om ‘n
    aantal aangehoudenes
    wat van medepligtigheid aan Poqo-moorde
    verdink is, te bevry.
    Die aanval op die polisiekantoor is
    afgeweer, waarna die Swartes
    winkels en huise in die omgewing
    aangeval het. Twee Blankes is
    vermoor en vyf ernstig beseer. Sewe
    Swartes is gedood. In
    Transkei is kaptein Gcoboza in Oktober 1962
    deur ‘n Poqo-bende
    vermoor en ‘n week later is ‘n Poqo-bende
    wat na Transkei gestuur
    was om kaptein Kaiser Matanzima om die
    lewe te bring, op
    Queenstown voorgekeer.

    ‘n Polisiespan wat die moorde
    ondersoek is naby Qamata in Transkei deur ‘n Poqo-bende van sowat
    60 man aangeval. Sewe lede van die bende is doodgeskiet
    en drie
    konstabels ernstig beseer. In Februarie 1963 is vyf Blankes
    by ‘n
    brug oor die Basheerivier en ‘n Swartman naby Engcobo
    vermoor.
    Intussen het Potlako Leballo, wat voorheen sekretaris
    van die
    verbode PAC was, in Maseru, Basoetoland (wat in 1966 ‘n
    onafhanklike
    staat geword het), in ‘n personderhoud verklaar dat
    hy leier van
    Poqo is, wat volgens hom toe 165 000 lede gehad
    het. Hy het gesê
    dat hy die teken vir ‘n algemene opstand van Poqo
    oor die hele
    Suid-Afrika heen sou gee. Volgens latere aanduidinge
    sou dit op 8
    en 9 April 1963 plaasgevind het. Op 21 Maart 1963 het
    Vorster
    aangekondig dat die Regering teen Poqo sou optree. Op 29
    Maart
    1963 het die polisie twee swart vrouens in die Vrystaat in
    hegtenis
    geneem, waarvan een Leballo se sekretaresse. Hulle het
    150 briewe
    by haar gevind wat aan die leiers van Poqo-selle oor
    die hele land
    heen geadresseer was. Die manne is in hegtenis
    geneem, met die
    gevolg dat van die beoogde opstand niks gekom
    het nie. Op 3 April
    1963 het die polisie van Basoetoland ‘n klopjag
    op Leballo se
    kantoor uitgevoer en lyste met die name van meer as
    15 000
    Poqo-lede in die hande gekry. Teen dié tyd was sowat 3
    000
    Poqo-lede reeds in hegtenis geneem en namate al hoe
    meer
    wetsgehoorsame Swartmense met inligting na vore gekom
    het,
    kon sterker teen die organisasie opgetree word. Teen die
    einde van
    1963 het Poqo prakties opgehou om te bestaan toe die
    polisie
    daarin geslaag het om vele te arresteer.

    Dit wat betref Poqo…

    Jonker

    Wikipedia
    verklaar Ingrid Jonker het tot ‘n groep kunstenaars behoort waaruit
    die beweging bekend as die Sestigers
    sou ontstaan. Hulle het hulle onder meer teen die sensuur wat die
    regerende Nasionale Party ingestel het – ‘n beleid wat ook deur
    Ingrid se pa, Abraham, uitgevoer is — verset. Die politieke
    onenigheid het vader en dogter nog verder uiteen gedryf. Die sensuur
    is verskerp nadat kritiek teen die regering toegeneem het weens die
    paswette en veral ná die skietvoorval in 1960 in Sharpeville.
    Jonker het daaroor die gedig Die
    kind
    (wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga) geskryf. As gevolg van
    haar kritiese houding ten opsigte van apartheid
    kon sy vir jare nie ‘n nuwe bundel gepubliseer kry nie.

    Sielkundige
    probleme het tot gevolg gehad dat sy verskeie kere opgeneem is in
    psigiatriese inrigtings. In 1961
    is sy in Valkenburg, dieselfde kliniek waar haar moeder gesterf het,
    opgeneem. In hierdie tyd het sy verhoudings met die skrywers André
    P. Brink
    en Jack Cope gehad. Brink was getroud en Cope was twintig jaar ouer.
    ‘n Swangerskap het tot ‘n aborsie gelei — ‘n nuwe aanslag op haar
    reeds onstabiele geestelike gesondheid.

    In 1963
    het die bundel Rook
    en oker
    wat entoesiasties ontvang is, verskyn. Vir hierdie bundel het sy in
    1964
    ‘n prys van die Afrikaanse
    Pers-Boekhandel
    ontvang. Dié prys en ‘n studiebeurs van die Anglo
    American Corporation
    het haar in staat gestel om ‘n lang reis na Europa
    te onderneem, waartydens sy onder andere in Parys
    die skrywer en digter Breyten
    Breytenbach
    ontmoet het. Ná ‘n uitval met haar reisgenoot Brink, wat
    uiteindelik na sy vrou teruggekeer het, het sy ineen gestort en moes
    sy in Parys opgeneem word.

    Terug in
    Suid-Afrika
    het sy depressief gebly. Op 19 Julie 1965 het sy die kliniek waar sy
    opgeneem was, verlaat. By Drieankerbaai
    het sy die see ingeloop en verdrink.

    Selfmoord?

    Daar
    moet onwillekeurig vrae wees oor Jonker se “selfmoord”, die
    woord “selfmoord” wat uiteraard vir ‘n rede in aanhalingstekens
    geplaas word.

    En
    hierdie bedenklikheid spruit nie in die eerste plek uit die feit dat
    dit Jonker was wat met vasbeslotenheid die see ingestap het met die
    doel om ‘n einde aan haar lewe te bring nie – dit gaan hier oor
    die greep wat mense en instansies op die wil en gemoed van ‘n
    slagoffer kan bekom, ‘n verskynsel wat in daardie stadium (die
    1960’s) net deur oninligtes oorweeg is wanneer dit te berde gekom
    het in fiksie en rolprente (soos Richard Condon se Manchurian
    Candidate – later verfilm, met Frank Sinatra in die hoofrol).

    Sou
    diegene wat verantwoordelik is vir die bevinding dat Jonker
    selfmoord gepleeg het Jonker se robotagtige gedrag, ‘n
    selfmoordhandeling met in die eerste plek ‘n goeie kans dat dit kan
    misluk en in die tweede dat die etlike minute dat dit geduur het die
    geleentheid vir besinning vir Jonker toegelaat het, behoorlik
    oorweeg het? Of lê daar ‘n verklaring op ‘n ander vlak?

    Brink

    Brink
    ‘n slagoffer van wils- gemoedsbeheer?

    As
    almal nou klaar gegrinnik het… In Brink se boeke leer ons ‘n paar
    obsessies van die skrywer ken. Is die hoof-vrouekarakter in Die
    ambassadeur nie maar Ingrid Jonker nie? En in Die droeë wit seisoen
    die kommunis Bram Fischer (so verstaan die opsteller, hy het nie dié
    boek gelees nie). Brink was as jeugdige student glo op Fischer se
    begrafnis.

    Brink
    en Cope se verhouding met Jonker is ‘n ou skinderstorie in
    Afrikaanse skrywerskringe. Dan was daar ook die geheimsinnige
    verdwyning van bewaarde skrywes en dokumente wat verband hou met
    Jonker se verhouding met skrywers, ook Brink en Cope.

    ‘n
    Haastige gevolgtrekking sou wees dat Brink of Cope, of persone en
    instansies wat na hul belange omsien, vir die verdwyning
    verantwoordelik kon gewees het.

    Maar
    wat van ‘n ander oorweging?

    Sou
    daar nie in hierdie dokumentasie dinge aan die lig kom wat die
    psigiese toestand van Jonker betref nie, dinge wat die vinger kon
    wys in die rigting van psigiese manipulasie deur mense en instansies
    wat beslag gelê het op haar wil en gemoed nie? En ook die wil en
    gemoed van ander mense wat in daardie swanger tyd van Jonker se
    lewe na aan Jonker was nie?

    Bubbles Schroeder

    ‘n
    Polisieman wat in die staatslykshuis gewerk het waar die vermoorde
    Bubbles Schroeder destyds (in 1949) gehou is, het aangevoer dat
    Schroeder, ‘n geselskapdame wat in die kringe van ‘n sekere baie
    bemiddelde gemeenskap in die ooste van Johannesburg beweeg het, nie
    verwurg is soos algemeen aanvaar word nie.

    Schroeder
    is dood weens verstikking, verstikking soortgelyk aan wanneer ‘n
    mens verdrink, dié soort verstikking wat kan volg wanneer Schroeder
    betrokke sou wees by buitengewone seksuele omgang met ‘n man of
    mans. Die reguit vraag is of Schroeder nie ‘n trauma-gegronde
    gemoedslaaf, wat aanstons aandag kry, van duistere magte was nie.

    Tsafendas

    Nou
    kan ‘n waanemer oor die moord deur Dimitri Tsafendas op dr. H.F.
    Verwoerd aan die woord gestel word. Let in hierdie geval op na die
    rol wat veral Mi6 in hierdie moord gespeel het. Piet Pretorius van
    die boek Volksverraad
    verklaar:

    Na
    wat berig word, het die werklike gedagte om dr. Verwoerd te
    vermoor
    eers in Maart 1963 in Birmingham-omgewing vergestalt
    toe (Anton?)
    Rupert ‘n vergadering belê het met vier ander persone,
    waaronder
    lede van die Council on Foreign Relations (CFR), CIA
    en Mi6. Op
    daardie vergadering is besluit dat dr. Verwoerd deur
    ‘n
    sluipmoordenaar vermoor sou word en is Tsafendas ingetrek
    om
    die taak te verrig. Daar is besluit dat Mi6 Tsafendas sou
    oplei en
    betaal om die sluipmoord uit te voer. Die CFR en die CIA
    sou by
    wyse van hoë-vlak-mededelings van Mi6 slegs kennis neem
    van
    enige vordering wat gemaak sou word met die projek. Soos
    ons
    reeds gesien het, was dit geensins vreemd aan
    vreemde
    intelligensiedienste om kovert by sameswering
    betrokke
    te raak en politieke leiers te vermoor nie.
    Sy opleiding deur Mi6
    het in twee fases geskied. Soos verneem
    word, het die eerste
    opleiding in Kerkira-omgewing in Griekeland
    so ongeveer Julie
    1963 plaasgevind. Mi6 het Tsafendas
    hoofsaaklik met hipnose
    gebreinspoel. Die assegaai is as teken
    gebruik om die moordopdrag
    te aktiveer. Die druppel bloed het ‘n
    tydfaktor aangedui. Waar
    en wanneer die tweede opleiding
    plaasgevind het, is onbekend.
    Daar is op wapenvaardigheid
    gekonsentreer.
    In 1975 het ‘n
    intelligensiekomitee van die Amerikaanse
    senaat ‘n verslag
    vrygestel met die titel Alleged
    Assassination
    plots involving foreign leaders.
    Die verslag verskaf getuienis dat die CIA betrokke was by
    sameswerings om onder meer Abdoel Nasser van Egipte en Fidel
    Castro
    van Kuba te vemoor. President (Dwight) Eisenhower self het
    gedurende
    sy ampstermyn verskeie moorde op buitelandse
    leiers goedgekeur.
    Die Amerikaanse president ontvang
    hierdie reg as deel van sy
    ampspligte.

    John
    Vorster word 18H00 op 27 Julie 1964 by die moordkomplot
    ingetrek.
    (Harry?) Oppenheimer, Rupert, Quinton Whyte (die CFR- en
    CIA-agent,
    ook die direkteur van die SA Institute of Race Rela –
    tions), en
    ‘n onbekende persoon van Mi6 was ook teenwoordig.
    Die presiese
    motief waarom Vorster by die moord ingetrek was, is
    duister. Dit
    was waarskynlik omrede Vorster minister van justisie
    was en hulle
    sy invloed in die polisie wou misbruik om die
    moordkomplot toe te
    smeer. Hulle het by Oppenheimer se huis in
    Parktown, Johannesburg
    tussen 16H30 tot 20H00 vergader.

    Aldus
    Pretorius.

    Fritz Springmeier en Cisco
    Wheeler

    Fritz Springmeier en Cisco Wheeler
    is twee Amerikaanse navorsers oor wils- en gemoedsbeheer en dan ook
    die skrywers van die boek, The
    Illuminati Formula Used To Create An Undetectable Total Mind
    Controlled Slave. Hierdie
    gemoedsbeheer deur die CIA en andere staan onder meer bekend as
    Project Monarch
    en hul slagoffers as Monarch-slawe.

    Springmeier skryf die vermoë om
    geestelike en psigologiese aspekte van gemoedsbeheerverskynsels na
    te vors, gaan vandag nog dikwels mank aan tekortkominge. Daar is die
    uitsondering, soos dr. Loreda Fox se Spiritual
    dimensions of MPD. In die
    1920’s was die Duitsers ook bewus van die menslike gemoed se
    áfsonderlike ego-psigo-fisiologiese toestande, eerder as dat dit
    een gesamentlike gemoed is – wat hulle bestempel het as ‘”subjeklose
    psigologie” of die psigologie om te beskik oor verskillende
    psigoliese toestande eerder as ‘n enkele ego.

    Trauma-gebaseerde gemoeds-
    en wilsbeheer

    Die Duitsers en Italiane onder
    Nazi- en fasciste-regerings het met erns navorsing gedoen oor
    trauma-gebaseerde gemoedsbeheer.

    Onder
    toesig van die Keiser Wilhelm Mediese Instituut in Berlyn het Joseph
    Mengele gemoedsbeheer-navorsing gedoen op duisende tweelinge en
    ander

    ongelukkige
    slagoffers. Himmler was in bevel van die genetiese navorsing. Die
    Nazi-navorsing het in die Geallieerdes se hande geval en word vandag
    steeds deur hulle as ontoeganklik geklassifiseer.

    Hulle (die Geallieerdes?) was vir
    baie jare in staat om hul geprogammeerdes weg te sluit onder
    dekmantel hulle is “paranoïese skisofrene”. Die terapeute
    identifiseer hulle egter vandag juis as geprogrammeerdes en
    diagnoseer hulle sodoende nie slegs beter nie maar die pasiënte kry
    ook beter behandeling.

    Aap uit die mou

    Nadat Candy Jones se man haar
    genoegsaam gedeprogrammeer het sodat sy kon meewerk in die skryf van
    ‘n boek waarin sy haar lot blootlê, was die geheim bekend (sien The
    control of Candy Jones’ Hypnotism and the CIA,
    deur Donald Bain). Sedertdien het die intelligensiedienste en die
    Illuminati die skade probeer beheer. In die vernaamste veldtog is
    die mag van Hollywood en die onderhorige massamedia gemonster, die
    veldtog bekend as die die Vals-Geheue-sindroom-kampanje, of soos
    diegene goed bekend met die feite dit bestempel, The
    False Memory Spin-drome.

    Die hoofkwartier van dié False
    Memory-Spin-drome (FMS) se
    stigting is Markstraat 3401, Suite 130, Philadelphia, PA 19104. Van
    die stigters was dokters van Philpadelphia se universiteit. Die
    binnekringverhaal oor die oorspronlike FMS-dokters is dat hulle
    sataniese rituele in werksdae beoefen het…. Martin T. Orn (verbind
    aan die vestiging van FMS), het bande met die CIA.

    Twee lede van die FMS-adviesraad,
    Ralph Underwager en Hilda Wakefield, het die aap uit die mou gelaat
    toe hulle openlik pedofilie gesteun het (in ‘n Nederlandse tydskrif,
    Paidika, die joernaal vir pedofilie, Winter, 1993).

    Monarch-slawe
    ervaar kennelik hewige verontskuldiging van hul terapeute se kant af
    dat enigiets kan gebeur. Die laaste woord aan hulle is dat
    veelvuldige persoonlikheidsversteuring (nou bekend as dissosiatiewe
    identiteitsversteuring), erken word as ‘n bona fide-diagnose. Vals
    geheuesindroom is nie ‘n erkende mediese of psigologiese diagnose
    nie en verskyn nie op die lys van die Amerikaanse psigiatriese
    vereniging se diagnostiese en statistiese handleiding, III-R, of die
    onlangse vrygestelde DSM-IV nie.

    Daar is
    ‘n standaard stel gebare, houdings en kodes wat ‘n hanteerder in
    staat stel om met andere se “slawe” te werk. Die aanvaarde kode
    deur hanteerders is om andere se “slaaf” met rus te laat. Soos
    ‘n psigiater dit stel: “Verskillende ideologieë wend dieselfde
    metodes van gemoedsbeheer aan.”

    Vooraanstaande navorsers het
    besluit die onderwussyn bestaan nie deurdat dit nie gevind kan word
    nie – dis geheimsinnig. Vir Jan en Alleman is die gedagte van ‘n
    “onderbewussyn” so geheimsinnig soos die konsep “demoon”.

    Springmeier verklaar albei was die
    onderwerpe van diepgaande ondersoek deur Amerikaanse/Britse/Duitse
    intelligensiegroepe. Inderdaad is vele konsepte in hul boek, van
    algemener kennis weerhou weens die Illuminati se beheer oor die
    media en universiteite. Hierdie verborge konsepte sluit in
    veelvuldige persoonlikheidsversteuring, die herstel van geheue,
    hipnose, besetenheid, ruimtewesens, gemoedsbeheer, die onderbewussyn
    en ‘n sameswering om die Nuwe Wêreldorde teweeg te bring.

    Dis openbare kennis dat MK ULTRA,
    die gemoedsbeheer-navorsing wat die CIA-hoof admiraal Stansfield
    Turner in 1977 beken het, miljoene dollar ontvang het vir navorsing
    oor voodoo, heksery en die psigiese. Op 3 Augustus 1977, tydens ‘n
    Amerikaanse senaatsverslagvergadering, het Turner onthul dat die CIA
    gemoedsbeheer toegepas het op tallose onbedagte slagoffers vir jare,
    sonder hul kennis of instemming. Die CIA-gemoedsbeheer-operasies is
    uitgevoer met die deename van minstens 185 wetenskaplikes en
    minstens 80 Amerikaanse inrigtings, ingesluit gevangenisse,
    farmaseutiese maatskappye, hospitale en 44 mediese kolleges en
    universiteite. Vele van Amerika se uitgelese instellings vir mediese
    navorsing het met die CIA saamgewerk, ook talle groot
    sakekorporasies.

    CIA-direkteur Casey het beken dat
    die CIA gemoedsbeheer met behulp van dwelms, elektriese skok en
    hipnose uitgevoer het. ‘n Paar van die slagoffers van Project
    Monarch het selfs skadevergoeding ontvang vir hul lyding.

    Dis egter gedoen in die gees dat
    die hele waarheid nie mag uitkom nie. Die vergoeding was inderdaad
    geld om monde te snoer, die regters wat in die bevele gelas het dat
    die slagoffers nie oor hul lot mag praat nie.

    Nota:
    ‘n Afrikaanse koerant berig onlangs oor Schroeder se dood. Daarin
    word die bewering dat Schroeder “versmoor” het en dat daar
    “merke” aan haar keel was herhaal.

    Jacoba
    “Bubbles” Schroeder se lyk is op 16 Augustus 1949 in
    Birdhavenpark, Johannesburg, gevind.

    Die koerant skryf: Sy het op 18 haar geluk in Johannesburg gesoek
    en het toe ingetrek by Philip Stein, ’n 52-jarige beroepswedder wat
    sy op ’n dans ontmoet het.

    “Sy was ’n jong meisie met effense los sedes,” het Stein
    haar beskryf.

    Wanneer sy dronk was, was sy glo moeilik, en Stein het hul
    verhouding sowat twee maande voor haar dood beëindig. Sy het toe by
    ’n vriendin ingetrek.

    Die nag van haar dood het sy saam met twee ryk jong mans, David
    Polliack en Hyman Balfour Liebman, gekuier. Hulle het beweer sy was
    dronk en “mal”. Albei is verhoor, maar onskuldig bevind.

    Die twee het nooit ontken sy was die aand saam met hulle nie.
    Liebman sou haar huis toe geneem het, maar het haar langs die pad
    afgelaai nadat sy daarop aangedring het omdat hy haar nie toegelaat
    het om te bestuur nie.

    Polliack was kwaad daaroor en het na haar gaan soek, maar haar nie
    gevind nie. Hulle het aanvaar sy het ’n rygeleentheid huis toe
    gekry.

    Bubbles se lyk is 30 uur ná haar dood gevind. Sy is nie seksueel
    aangerand nie. Haar hoed was weg, asook haar skoene en haar jas. Daar
    was wurgmerke aan haar nek en krapmerke waar sy vermoedelik self
    probeer het om die voorwerp om haar nek te verwyder. Die amptelike
    oorsaak van haar dood was versmoring. Die moord word steeds as een
    van Suid-Afrika se grootste misdaadraaisels beskou.

        1. Dis goed, Dink net bietjie, as jy dit goed bedoel het. Op die ou einde bedoel ons almal dit seker maar goed, wat ek geskryf en aangebied het, daarby ingereken (Klink maar baserig wat ek hier skryf!). Ek dink net jy neuk te veel met Johan van Wyk. Ek self het nog altyd gedink daar is baie pit in wat hy skryf. Die goed wat hy skryf waarvan ek nie hou nie (strategie en so aan), gaan ek verby. Hy het besluit hy deel sy kennis van die volksgekiedenis op hierdie forum, jy sal dit op geen ander forum kry nie, dis goed genoeg vir my.

          1. Koos nou waarom se jy dit nie vir my nie. Ons is mos hier om te praat en indien jy nie hou van wat ek doen nie se so. Ek neem nie aanstoot nie.
            Ek het ook maar nou op die forum gekom.

          2. Dis maar ‘n buffet-ding, lyk dit my. Die aanbiedinge lê daar op die tafels, jy kan ‘n dis (‘n mening) verbygaan, tot jou skade, of jy kan dit inskep, lyk my ook tot jou skade! Om nie eens aan die kok se skade te dink nie! Maar die internet is daar, laat ons dit inspan vir ons volk se vryheid!

Maak 'n opvolg-bydrae