Video van KZN-leerling wat doodgesteek word op YouTube

Stabbing‘n Video waarin ‘n swart KwaZulu-Natalse leerling aangerand en gesteek word deur ‘n groep ander swart leerlinge is opgelaai op YouTube.

Die krete van ander leerlinge wat die aanval gesien het, kan gehoor word op die video wat 50-sekondes duur. Dit het meer as 300 kyke in twee uur nadat dit opgelaai gekry verlede Woensdagoggend.

In die laaste paar sekondes kan die beseerde seun is gesien word waar hy op die grond lê, bewegingloos en sy aanvallers verskuif uit die oog.

Kapt Thulani Zwane het gesê die 18-jarige is in ‘n plaaslike kliniek ná die aanval Maandag oorlede.

Dit is glo twee groepe leerlinge wat Maandag begin baklei het tydens die saalbyeenkoms op Isizimele High School. Twee ander leerlinge is beseer in die stryd.

Vyf leerlinge is in hegtenis geneem daardie dag en sal na verwagting binnekort in die Dannhauser–landdroshof verskyn. Een van hulle was in besit van ‘n gevaarlike wapen.

YouTube het die videointussen verwyder. – Sapa

74 thoughts on “Video van KZN-leerling wat doodgesteek word op YouTube”

    1. Goeie more Boertjie !
      Soos ek altyd sê – apartheid was die beste tyd ooit !

      Viva Dr Verwoerd !

      Ek het hierdie video greep gesien – en ek wonder of ek, wat ‘n Blanke is, dit oor my hart sal kry om iemand so dood te skop en te slaan.

          1. Ja die arme mens. Seker weer van een of ander ander blad uitgeskop nou kom soek hy weer hier geselskap tot iemand hom ‘n dowe oor gee. Net soos ‘n bosluis! Die oomblik as daar ‘n ander se pad gekruis word en dit lyk of die bosluis meer daar gaan kan eet klim hy oor! Hy en Matt

          2. U ly aan n SLEG NET sindroom. Sien die ou stomme Geelbek om elke hoek en draai. My deurdagte sienings en keurige taalgebruik is waaraan u hierdie bewaker van forums sal eien.

          3. Nee sakkie, ek was altyd nog net myself en geen ander aliasse nie, die wat weet sal jou reghelp. Gee maar nog n ou afduimpie.

      1. Ek weet wie dit is maar haha ek is gewoond aan stalkers. Die wat in jou kruidenierstrollie kyk. Kyk wat eet jy in restaurante ens. So hierdie duime ding voel ek ‘n veer. Ek is maar net ‘n bedreiging vir daardie persoon. Wat ek versigtig oor is, is die swaar gewigte met die sport wat ek beoefen en die groot katte. Hierdie duim-operateur kom nie naaste by dit nie.
        Die persoon sal maar agterkom dat ek ‘n sterk persoonlikheid het.
        Hy voel maar baie veilig in ‘n kamertjie voor sy pc maar as ons van aangesig tot aangesig sal wees, sal hy die stilswye beleef

        1. Willy ek wil net weet waarom jy so windat is? Niemand op hierdie
          forum plaas enige fotos van hom of haar op hierdie of op ander openbare
          forums nie, maar jy moet jouself vertoon en dan nog afgeneem met ander
          mense se leeus wat nou ewe skierlik joune geword het. Ek ken ongelukkig
          die eienaar van daardie spesifieke leeus en is bekend met daardie
          omgewing. So jy lieg om dit sagkens te stel.
          Ek wou jou nie in die verleentheid stel nie, maar jy het geen perke met jou verwaandheid nie en hou net aan.
          Gebruik FB om jou fotos op te sit, ons stel eerlikwaar nie belang nie.

          1. Willy skuil nie agter ‘n skuilnaam nie.
            Hy sal jou ook sy besoekers adres met graagte gee.
            Sien jy daarvoor kans????

          2. Arnieann ek het al so ‘n ruk terug agtergekom dat hierdie karakter ‘n paar aliasse het. Kyk vir die een wat sy mond spoel by die Video van KZN-leerling wat doodgesteek word. En kyk mooi wie is dit eintlik. Ek dink nie my vermoede is verkeerd nie.

          3. Is dit nou Gasserige Das of Dasserige Gas, of??? Ag Willy jy mag maar spog want jy is ‘n Boer!!! Plaas dit weer en weer en weer en weer en weer!!!en en en

          4. Dankie en daar kom weer nuwe foto’s. Ek weet almal hou van dit maar nie die een met die baie aliasse nie. Nie hier om die karakter te “please” nie. Hy is maar net ‘n suurknol.

          5. “Small things amuse small minds” Die eie EK sindroom. Sies man. Jy het baie min vriend en is verslaaf aan aandag vandaar hierdie gedrag. Mnr. die redakteur u moet hierdie gedrag van u lesers stopsit.

          6. Willy,
            dis nou wat die normale mens sou noem ‘goedkoop manier om jouself te adverteer”. Wat jy tans doen grens direk aan misbruik van Dan Roodt se webtuiste. Beperk dit asseblief tot jou fb aanhangers. Jy het reeds hierdie foto’s van jou nou ‘n derde maal geplaas, of is dit 4 maal.
            Weinig het vorige kere gereageer, buiten vir ‘n ‘annerou’ wat navraag gedoen het oor die wit leeus.
            Jyis so behep met jouself, wie de donner stel belang daarin om te weet hoeveel jy weeg, wat jou lengte is, en wat jy met jou vrye tyd doen, behalwe om op die forums rond te hang. Jy het ook al telkemale na jou ‘span’ verwys. Grootheidswaan waaraan jy ly. Die vermoede bestaan dat jynie baie aandag kry nie. Selfs die “up votes” van sogenaamde gaste worddeur jouself daar aangebring. Iemand het dit reeds genoem by geleentheid. Kortom, gaan pronk op ‘n ander plek, nie hier nie.
            JY IS SIEK MAN

          7. Haha dankie Eric. Ek het gewonder wanneer maak jy hier ‘n draai.
            O skuus. Hallo hallo…

  1. Apartheid se skuld, hy wou seker nie Afrikaans praat nie, hier is seker Boermag betrokke, dalk is dit rooi oktober…. charliese wou hom seker nie aanneem nie, ….mos al die verskonings in die wereld om hulle sondes te regverdig…..ons sit en kyk hoe wis hulle mekaar uit……

          1. Julle is ‘n klomp onprofessionele “jokers” om sulke kommentaar op ‘n openbare forum te lewer.

          1. Presies wat jy sê Boerewitman. Gaan kyk daar as jy wil by die kommentare by die berig: Shell gaan Nigeriese…dan sien jy hoe gaan ‘n selferkende “calvinis” tekere en watse tipe karakter is hy toe sy ware kleure gewys was.

          2. Al wat ons vir die ouens kan doen, is om vir hulle te bid. Dit is al en die Here te vra om hulle te vergewe. Lekker dag.

          3. Dis waar wat jy sê Boerewitman. Wat my pla is dat ons intussen met hulle opgeskeep moet sit.
            Lekker dag vir jou ook.

  2. Paul McGuire skryf in sy boek “a Prophecy of the Future of America” dat die mense van die VSA voor ‘n kruispad staan. Of hulle bekeer tot God en word as ‘n volk gered, of hulle gaan voort om alles wat verkeerd is as reg te bestempel, en die paar gelowiges wat oorbly gaan die finale groot verdrukking in as geisoleerde individue. Wel, hier is ons in Suid-Afrika voor dieselfde kruispad. Erken Jesus Christus as die Enig-gebore Seun van God, erken Hom as Koning en Eienaar, en dan sal die wonderwerk waarvan Siener van Rensburg gepraat het wel kom om ons van die volksmoord te red. Maar as hierdie Afrikaner volk vir Jesus Christus verwerp, sal Hy ‘n ander volk kies om van “oorkant die riviere van Kus vandaan” (Sefanja 3:10) sy aanbidders te wees. In daardie geval sal ons uitgewis word, een vir een, nog lank voor die groot verdrukking.

      1. Sodom sou gered gewees het as daar net vyf gelowiges daarin was. Ek is oortuig die teiken is hoger hierdie keer, vir die Afrikaner volk, synde ons ‘n verbond gesluit het (bloedrivier) wat ons alreeds op groot skaal verbreek, en aangesien dit hierdie keer oor die afsluiting van die hele wêreld gaan.

        1. Kyk.fyn, ek glo in my God en ek wil heeldag op die nou paadjie bly ens, maar ek glo nie dat hierdie dinge gaan beter word nie want ek voel dis naby die einde van hierdie sondige lewe en die Bybel sê dit gaan BAIE erger word. Ons verlossing sal wees as ons op ons knieë bly en ons God aanbid en prys deur al hierdie naarheid! Dis maar wat ek dink en voel.

      2. Die Bruid (ware kerk) is nie meer op aarde met die groot verdrukking nie. Kyk waar is die Bruid vanaf Openbaring 4 en verder wanneer die moeilikheid op die aarde losbars. Net soos met Noag en Lot sal die HERE Sy kinders wegneem soos HY beloof het voordat die moeilikheid tref. Jesus het egter ook self gewaarsku dat die afval (verwerping van Christus) ook in die valse kerk baie erg sal wees voordat HY sy bruid kom haal. Ons het die voorbeeld van Israel, volg en dien die HERE en die HERE seen, verwerp die HERE en SY gebod en dra die gevolge. Ek is bevrees my volk dra tans die gevolge van ons keuses. Die geld en sport gode is al wat gedien word, ons het ons land vir sport verkoop. Ek weet as my volk hulle bekeer en terug keer na die HERE sal Hy ons verlos, as ek na die rugby pawiljoene kyk het ek egter min hoop op n spoedige verlossing. Ons leer ook uit die voorbeeld van Israel dat die HERE gereeld n volk baie boser as as syne gebruik om SY volk te tugtig sodat hulle kan terugkeer. Waar staan ons?

Maak 'n opvolg-bydrae