Noord-Korea sê die land het ’n kragtige waterstofbom met welslae getoets, het AP berig. Hierdie uitdagende en verrassende stap, indien bevestig, sal ’n reusestap in Pjongjang se soeke na verbetering in sy steeds beperkte kern-arsenaal wees. Die aankondiging is oor die staatsmedia gedoen en is gevolg deur feesvieringe in die strate van Pjongjang. In Seoel
Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur
Die regering het bevestig dat hy ‘n amptelike versoek van Noorweë ontvang het om die diplomatieke immuniteit van ‘n senior diplomaat terug te trek. Dié versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek Frogner-distrik onder die invloed van alkohol bestuur het, van die polisie gevlug en ‘n ongeluk
Lees verder: Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur
Tweede fase van ACE se ondersese kabel begin
Die eerste ondersese kabel in Suid-Afrika het op 27 Desember 1879 Suid-Afrika direk verbind aan Europa. Die verbinding is moontlik gemaak deur die East Coast cable of the South African Telegraph Company via Durban en Zanzibar na Aden. Vandag word optiese vesel tegnologie gebruik om digitale data te versend en dit sluit telefone, internet en
Kwik styg na 40 in Gauteng
Alhoewel koeler toestande vir die suid-westelike dele van die Wes-Kaap voorspel word, sal Gautengers nog ‘n bloedige warm dag moet trotseer. Die Kaapstadse weerkantoor sê daar is ook ‘n kans op reën, maar dit sal die naweek weer warmer in die provinsie wees. Gautengers kan vandag rekord hoë temperature verwag. In sommige dele van die
Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop
‘n Smous van gemorsmusiek, ene DJ S’bu, maak anderdag die wilde bewering dat ‘n swart matrikulant, Mpho Mokoena, kwansuis 100% in al sy vakke tydens sy 2014 matriekeindeksamen sou behaal het. Beide die pers en sosiale media soos Twitter raak toe natuurlik buite hulself van die opgewondenheid. Geniale swartes bestaan tog! Hoera! Prys die gode
Lees verder: Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop
Nege vas na geweld by Zeerust
Nege oproeriges is in Zeerust in Noordwes weens openbare geweld in hegtenis geneem. Eiendom by die Ramotshere Moiloa-munisipaliteit is tydens die geweldpleging beskadig. Die polisie sê die werkers is byeengeroep vir ‘n vergadering deur die voormalige burgemeester, Afrika Thale. Thale is deur ‘n senior bestuurder van die munisipaliteit vergesel. Ten spyte van die ontmoeting het
Obama systap Kongres oor wapenbeheer
In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor vuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat ’n bitter stryd in die 2016-verkiesingsjaar van stapel gestuur het. Met die aanvang van sy laaste jaar in die Wit Huis, het Obama sy rug gekeer op
Spanning in Midde-Ooste laai op
Spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran het in ’n volstoom diplomatieke krisis ontaard met verskeie van Riaad se Arabiese Soenni-bondgenote, Bahrein en Soedan wat nou ook diplomatieke betrekkinge met Teheran verbreek het. Die Verenigde Arabiese Emirate het betrekkinge met Iran afgeskaal. Saoedi-Arabië se teregstelling van die Sjiïtiese aktivis en kerklike, sjeik Nimr al-Nimr, wat gevolg is
NW-boere hou moed dat reën gaan kom
Die huidige droogte in Noordwes word vererger deur die feit dat dit die derde agtereenvolgende seisoen van slegte reënval in dié provinsie is. NWK se Johan Bezuidenhout het aan OFM gesê weens die herhalende swak reën is grondwater uitgeput. Die onlangse enkele verspreide buie oor die provinsie is ook ver onder die verwagte minimum vir
ANC en DA bevorder anti-wit wedywering
Die ANC en DA is besig om met te mekaar te wedywer oor wie die felste anti-wit kan wees. Die regerende party het ‘n formele klag by die Menseregtekommissie teen die DA aanhangig gemaak, omdat hy meen dat die DA ‘n teelaarde vir rassiste – lees wittes – is. Die DA is die party met
