Kragtekorte veroorsaak waterprobleme

Eskom se kragonderbrekings het tot watertekorte in sekere dele van die land gelei. Die Polokwane-munisipaliteit in Limpopo moes inwoners vra om water te spaar weens die kragprobleme. “Verskeie woonbuurte in die stad en ander gebiede word reeds deur die watertekorte geraak,” het Tidimalo Chuene, woordvoerder van die munisipaliteit, in ‘n verklaring gesê. Opgaardamme se vlakke se reeds laag

Lees verder: Kragtekorte veroorsaak waterprobleme

Gautengse premier ‘beplan 3 megastede’ in provinsie

Die ANC-premier in die Gautengprovinsie, David Makhura, het aangekondig dat hy beplan om drie “nuwe stede” in die provinsie te vestig. Die presiese liggings word tans nog geheim gehou, maar Makhura het laat blyk dat die stede aan die Wesrand en in “Sedibeng” oftewel die Vaaldriehoek sal wees. ‘n Aankondiging sal blykbaar aanstaande jaar gedoen

Lees verder: Gautengse premier ‘beplan 3 megastede’ in provinsie

Suzman verklaar teater ‘n ‘wit uitvinding’

Een van Brittanje se mees vooraanstaande aktrises het teater as ‘n “wit uitvinding” beskryf wat alleen in die DNS van die Kaukasiese ras bestaan. Dame Janet Suzman, bekend vir haar Shakespeare-rolle, het gereageer op die menings van Meera Syal, ‘n Britse-Asiatiese komediant, wat verlede week teatermaatskappye gevra het om meer te doen om die Verenigde Koninkryk se

Lees verder: Suzman verklaar teater ‘n ‘wit uitvinding’

The Scourge of the ANC, by Dan Roodt

‘ANC rule in South Africa represents the biggest scourge visited upon the country since our traditional enemy, Great Britain, invaded us one hundred years ago … It took us fifty years to recover from the British invasion.’

‘ANC rule in South Africa represents the biggest scourge visited upon the country since our traditional enemy, Great Britain, invaded us one hundred years ago … It took us fifty years to recover from the British invasion.’

Lees verder: The Scourge of the ANC, by Dan Roodt

Eksdom het ‘vergeet om diesel te koop’

Eskom het gister erken dat dié maatskappy “nagelaat het om diesel aan te koop”, wat tot die naweek se wydverspreide beurtkragsessies gelei het. Dog verdere kragprobleme is steeds op pad en sal vir ten minste nog 18 maande duur.Ekonome het intussen hul kommer uitgespreek oor die uitwerking wat die landwye kragonderbrekings op die ekonomie gaan

Lees verder: Eksdom het ‘vergeet om diesel te koop’

Gemengde huwelik eindig met moord

‘n Swart prostituut 25, van Pietermaritzburg is Maandag skuldig bevind aan die moord op haar 60-jarige wit man, Alan Griffiths. Die twee was agt maande lank getroud, het Sapa berig. Alan se liggaam is in ʼn veld in Estcourt opgespoor. Hy is verwurg en geslaan. Thenjiwe, sy vrou, het glo met die moordenaars gereël om op 20 Januarie

Lees verder: Gemengde huwelik eindig met moord

Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde

Clive Derby Lewis was die afgelope week in die dringende hof om vir mediese parool aansoek te doen. Die 78-jarige Derby Lewis is in 1993 vir die moord op die leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Chris Hani aangekla. Hy is vroeër vanjaar in die tronk aangerand en luidens die hofstukke ly hy ook tans

Lees verder: Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde

Vrae oor Korkie se dood

Die oorskot van die Suid-Afrikaner, wat in ‘n Amerikaanse operasie gedood is, het Dinsdagoggend by die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria aangekom. ‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word waarby Amerikaanse amptenare glo ook teenwoordig sal wees. Eers daarna sal sy liggaam aan sy familie oorhandig word. Pierre Korkie, ‘n biologie-onderwyser aan Grey Kollege, en ‘n Amerikaner, Luke Somers, is Saterdagoggend

Lees verder: Vrae oor Korkie se dood

Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor

‘n Afrikanerman wat glo al twintig jaar vir ‘n Engelse kerk, die Hatfield Christian Church in Pretoria werk, se lyk is gisteraand in sy huis gevind. Sy aanvallers het hom eers vasgebind voor hulle hom doodgemaak het. Die slagoffer, mnr. Hendrik Retief, 53, is waarskynlik vroeg gisteroggend vermoor, maar sy liggaam is eers gisteraand teen

Lees verder: Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor

Zuma vlieg in Ichikowitz se straler na China

Die noue bande tussen die ANC en die wapenhandelaar Ivor Ichikowitz is weereens gedemonstreer toe dit so pas aan die lig gekom het dat pres. Jacob Zuma vir sy staatsbesoek aan China van Ichikowitz se privaat straler gebruik maak. Blykbaar huur die staat die vliegtuig wat “amptelik aan Fortune Air behoort”. Die straler moes gister

Lees verder: Zuma vlieg in Ichikowitz se straler na China