praag.co.za

The Scourge of the ANC, by Dan Roodt

Written by

in

,

It is anyone’s guess how long it will take to recuperate from the current rapine practised by another invader, the erstwhile foreign terrorist group known as the ANC. Since coming to power in 1994, a staggering 300 000 people have been murdered, and our beautiful country has become a criminal state. Not only has government become corrupt to the core, as exemplified by the R60 billion arms deal, but South Africa is also the preferred domicile of hundreds of foreign crime syndicates.

scourgeofancWe have been transformed – to use a fashionable piece of official jargon – into a den of iniquity, the international crime capital and centre for drug-trafficking, prostitution, money laundering, child pornography, rape, murder, car hijacking, and so on.” In these two polemical essays, the author argues persuasively for a speedy end to ANC rule. No-one in the last ten years has had the courage to denounce the racial madness and patent injustices of this unwanted and bloody regime.

N.B. To pay via PayPal or credit card, do a normal purchase as if you are going to pay via EFT/interbank transfer in Rand, then send us an email to info@praag.org in order request a link to PayPal or our credit card facility.

Comments

8 responses to “The Scourge of the ANC, by Dan Roodt”

  1. Andy van Vuuren Avatar

    More Dr Dan,
    Ek voel myself so ‘n bietjie lugtig om eerste kommentaar te lewer, so ek staan maar stil hier op my eie, maar is baie opgewonde oor hierdie boek.
    Ek kyk so terloops na die syfers wat genoem word en vra myself die vraag af
    “Waar is die oorlog nou eintlik.”
    Baie mense hier en oorsee is salig onbewus dat daar ‘n oorlog, stil en koud, hier onder ons neuse aan die woed is. Dit pas die ANC natuurlik soos ‘n handskoen dat die samelewing so koud staan jeens gebeure in ons land.
    E k is ook bekommerd oor die aantal stemme wat al tot dusver gewerf is vir die lig van Jnathan Jansen uit sy stoel. Ek vertrou daar is ook op ander plekke stemme gewerf om die verwagte 100,000 stemme te kry.
    Seëngroete Dr Dan.

    1. Bad moon Avatar
      Bad moon

      Andy, die petisie bewys die swakheid van die Afrikaner/Boer. Hulle raas en blaas en hule wil sus en so, maar o wee, wanneer dit saak maak, “fade” hulle.
      Ek hoor altyd die storie as die Afrikaner eers teen die muur is dan gaan hulle bars. Hulle, die Afrikaner/Boer, vergeet dat ons met ‘n gedugte vyand te doen het. Maar die dag as die Afrikaner/Boer gaan wakker skrik dan gaan dit te laat wees, dan gaan daar ook gevra word, ” wat het gebeur”?, as jy nog lewe. Dan sal daar ‘n geween en ‘n gekners van tande wees

      1. Andy van Vuuren Avatar

        Naand Bad mon,
        Ja jy kan dalk reg wees, maar ek dink daar is te min mense wat werklik kennis dra van Praag. Daar kan ek natuurlik ook verkeerd wees, en is dit eintlik net ‘n kwessie van onbetrokkenheid, of bang om ‘n mening te lug.
        My suster het al verskeie kere vir my gewaarsku dat ek versigtig moet wees, om so maklik my mening oor sake te lug. Hulle gaan my nog een dag/aand kom haal.
        Nouja dan moet dit seker maar gebeur.
        Ons moet net versigtig wees dat ons nie ook begin kleinkoppie trek nie, of hoe.
        NS
        Ek is verras oor die min reaksie wat hierdie bekendstelling van Dr Dan ontlok het.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Andy wat sê ons wat nie die waarheid is nie en in n hof bewys kan word?

          1. Andy van Vuuren Avatar

            As dit nie die waarheid is nie dan is dit mos ‘n leun.
            Waarheen lei jy my Riempies!

          2. Gedaan na gedaan. Avatar
            Gedaan na gedaan.

            Leun nie ooit op ‘n Leuen nie. Want Leen, leen van Waarheid, om ‘n leuen na iets waarop jy kan kan steun, te kan laat klink…

          3. Andy van Vuuren Avatar

            Genugtig, dat ek nou so ‘n blaps kan maak. (:-()
            Ai, dankie Gedaan, maar soos jy sê, gedane sake het geen keer. HE, HE.

        2. Bad moon Avatar
          Bad moon

          Dit is seker ons demokratiese reg om ons mening te kan gee, want demokrasie gee my die reg tot vryheid van spraak. toe gegee jy mag nie ‘n persoon, let wel ‘n persoon, met integriteit, beledig nie. Wat die onkunde van die mense aangaande Praag aan betref, betwyfel ek, maar wat ek handhaaf is dat ons mense daarvan “hou” om die slagoffer te wil wees. Daarom het ek besluit om op my eie sterk bewoorde skrywes te rig aan die SAUK, SAL en ESKOM. Ek is oortuig daarvan dat daar baie sulke mense is, want die SAUK het al begin om weer hul sake en dinge te verander.
          Jy sê, jy is verras om die belangstelling te sien wat Dr Dan se artikel ontlont het. “You ain’t see nothing yet”. Dr Dan het al artikels hier gehad wat honderde mense op reageer het, so die mense lees Praag. Die probleem is dat die mense nie saamstaan nie, dit is ons ondergang.

Leave a Reply