‘n Video waarin ‘n swart bediende ‘n baba van sewe maande afgeknou en aangerand het, is binne enkele dae reeds deur meer as 50,000 mense te siene gekry. Annami Linde van Welkom het ‘n bediende op 1 Desember verlede jaar aangestel om na haar seuntjie Nico, wat sewe maande oud is, te kyk. Op 21
Verbruikers slaak sug van verligting na olieprys tuimel
Brent ru-olie het Dinsdag ‘n nuwe laagtepunt bereik toe dit tot net bó 51 dollar per vat verhandel het. Dit het later in die dag effens herstel. Die dalende olieprys en voortgesette vrese oor die veerkragtigheid van die wêreldekonomie het ‘n verdere vloeibaarheid op aandelemarkte geskep. Sukkelende verbruikers kan egter verligting smaak nadat die brandstofprys om middernag met
Lees verder: Verbruikers slaak sug van verligting na olieprys tuimel
Twee metropolisielede in omkooplokval gevang
Twee Tshwane-metropolisiebeamptes is in kennis gestel dat hulle geskors kan word hangende ‘n ondersoek nadat hulle glo omkoopgeld van Yusuf Abramjee, hoof van die teenmisdaadveldtog Crime Line, geëis het. ‘n Lokval is glo vir die beamptes gestel. Die twee beamptes moes ‘n spoedkamera in Centurion beman. Hulle was nie veronderstel om motoriste van die pad af te trek nie maar
Wonderwerk na boot seun se gesig oopkloof
‘n Seun van Centurion het oorleef nadat ‘n boot bo-oor hom gery en verskeie wonde veroorsaak het. ‘n Rubberboot se stuurvin het die gesig van ‘n jong Centurion-seun Saterdag oopgekloof toe hy in ‘n fratsongeluk onder die boot beland het. Hy het ernstige beserings aan sy gesig en lyf opgedoen, het die Centurion Rekord berig. “Dit
Broers sterf in VSA toe hulle trompop bots
Die dag na Kersdag het in ’n nagmerrie ontaard toe drie Suid-Afrikaners, waarvan twee broers is, in ’n trompop botsing in Suid-Dakota in Amerika was. Een van hulle, Werner (Shoepie) Swart (33), wat saam met sy vriend gery het, is opslag dood. Volgens die twee broers, MC (33) en Johan (26) Weldon, se oom, mnr.
Bloedige hitte vir dié week voorspel
Die Suid Afrikanse Weerdiens het gewaarsku dat toestande bevorderlik vir die onstaan van wegholveldbrande verwag kan word in dele van die land. Die verre westelike dele van Noordwes, die sentrale dele van die Noord-Kaap, en die wes en suidelike dele van die Vrystaat kan bloedige hittetoestande te wagte wees. Dit sal na verwagting vir die volgende
Angie Motshekga gee Hitler-saluut!
Suid-Afrika se minister van onderwys, Angie Motshekga, is op ‘n foto vasgevang waar sy die Hitler-saluut gee. Die antifa-koerant, Beeld, is ook reeds daarvan bewus en daar word verwag dat sy redakteur, mnr. Adriaan Basson, van môre af ‘n intense veldtog teen Motshekga van stapel gaan stuur.
Steve Hofmeyr-webblad glo deur kuberkrakers aangeval
Volgens berigte is Steve Hofmeyr se webblad deur ‘n kuberkrakergroep wat hulself “Anonymous Africa” noem, aangeval. Hulle beweer dat hulle ‘n DDOS- (Distributed Denial of Service) aanval op die sanger se webblad uitgevoer het. Tans is die webblad egter steeds aanlyn. Anonymous Africa het Sondagoggend getwiet: “You will be happy to know we are currently
Lees verder: Steve Hofmeyr-webblad glo deur kuberkrakers aangeval
Swart prestasie oral ‘n kopseer
Onderwyskenners in Suid-Afrika sê die matriekuitslae weerspieël die swak besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is. Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik misluk asook die uitsluiting van meetkunde as deel van wiskunde, sê hulle. Swart Suid-Afrikaners kan blykbaar nie eerstewêreld-onderrigmetodes en –benaderings baasraak nie, sê prof. Kobus Maree, van die Universiteit van Pretoria. Die swak prestasie van kandidate in veral
‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga sê aanvullende eksamens sal gebruik word om te vergoed vir die daling in die matriek slaagsyfer, het RSG berig. Dit volg nadat sy bekend gemaak het dat die 2014 slaagsyfer met 2,4% tot 75,8% gedaal het. Sy het ‘n beroep op provinsies gedoen om alles in hul vermoë te doen
Lees verder: ‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’
