Honderde mense in die suide van Engeland moes hulle huise verlaat nadat die Teems-rivier sy walle oorstroom en talle huise en sake-ondernemings onder die vloedwater deurgeloop het. Weervoorspellers waarsku dat die rivier gaan bly styg, met nog swaar reën wat die volgende paar dae verwag word, het RSG berig Rekord reënvalsyfers is reeds aangeteken. Veertien
Malema uitdagend na voorlopige sekwestrasie
Die leier van die EFF, Julius Malema het by Mooiplaas in Pretoria aan sy ondersteuners gesê dat geen wetstoepasser hom sal keer om parlement toe te gaan nie. Malema is vroeër in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria voorlopig gesekwestreer. Indien dit ‘n bevel van die hof gemaak word, sal Malema nie toegelaat word om in
NVG ontken ondersoek na beeldmateriaal van dossiere in asblik
Die Nasionale Vervolgingsgesag het bewerings ontken dat die hoofaanklaer in KwaZulu-Natal, Moipone Noko, die dossiere in ‘n multi-miljoenrand belastingsbedrogsaak laat verdwyn het. In nog ‘n kinkel in die mislukte verhoor teen die Durbanse tenderpreneur Mpisane, kan die provinsie se hoofaanklaer krimineel vervolg word as inkriminerende beeldmateriaal oor die verdwyning van die dossiere geverifieer word. Die
Lees verder: NVG ontken ondersoek na beeldmateriaal van dossiere in asblik
Sassa na Grondwethof oor uitkerings aan 5 miljoen mense
Die maatskaplike agentskap Sassa wat gemoeid is met die uitkering van staatstoelaes, sê die tenderproses vir die toewysing van uitkerings sal nie oorgedoen kan word nie. Die Grondwethof het laat verlede jaar bevind dat die tenderproses ongeldig was. Sassa sal betoë aan die Grondwethof rig om ‘n oplossing te vind sodat die betaling van die
Lees verder: Sassa na Grondwethof oor uitkerings aan 5 miljoen mense
Polisie op Kaapse Vlakte ontplooi
Die polisie is in Kaapstad ontplooi by Brown’s Farm in Phillipi op die Kaapse Vlakte waar ‘n groep oproeriges Dinsdagoggend paaie versper het. ‘n Woordvoerder van die polisie sê die oproeriges het die kruising by Varkensvlei- en Weltrevredeweg met rommel en brandende motorbande afgesper. Volgens die polisie word verkeersvloei tans nog nie geraak nie. Die
Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier
President Jacob Zuma sal Dinsdag vieringe in die Kongo-Brazzaville bywoon vir die 25ste herdenking van die Brazzaville-vredesverdrag wat die burgeroorlog in Angola beëindig het. Verteenwoordigers van die regerings van Angola, Kuba en Suid-Afrika het die vredesakkoord op 13 Desember 1988 in Brazzaville, Kongo onderteken. Na die slag van Lomba waar die Russe en Kubane ‘n finale
Lees verder: Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier
Beskermd: Bodem 30: Die aanstaltes
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Kaapstad: Lyk van twaalfjarige in bed gevind
ʼn Man van Kaapstad word ondervra nadat ʼn minderjarige meisie dood aangetref is op sy bed. “Die polisie is Saterdagaand na Delft ontbied nadat inwoners die 26-jarige man aangerand het, het ‘n woordvoerder van die polisie gesê. Die man is op die toneel behandel en later na ʼn hospitaal geneem. Die polisie is daarna na
Prostituut vrygespreek na moord op Amerikaner
‘n Werknemer van die Amerikaanse konsulaat in Johannesburg wat met ‘n mes in sy bors by sy huis se oprit gevind is, het vir die dienste van ‘n prosituut betaal wat glo nie na sy wense was nie. Die vrou wat tereggestaan het op die moord van die Amerikaner is in die Palm Ridge-landdroshof vrygespreek.
Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion
‘n Egpaar wat in Mnandi buite Centurion op hul hoewe aangeval is, het in die vroeë oggendure van skote wakker geword. Die vyf swart aanvallers het Rina de Villiers (70) se 73-jarige man Henk in die hart geskiet en haar vir dood agtergelaat nadat hulle haar geslaan, gemartel en deur ‘n venster gestamp het. Hulle het
Lees verder: Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion
