Die afgelope naweek het lede van die EFF groen verf uitgestort oor die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria. Die party sê dit is deel van sy veldtog om alle koloniale standbeelde en simbole te verwyder. Die tweede standbeeld is Maandag in die Nelson Mandelabaai-gebied beskadig. Vermeende EFF-lede het ‘n standbeeld van ‘n
Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa
Die blankes is ‘n bedreigde spesie. Hulle sal hulle posisie moet verskans. Die redes waarom wittes deur uitwissing bedreig word, is enersyds die groter wordende getalle-oorwig van die nie-wittes wêreldwyd en andersyds die mentaliteit van baie blankes, bv weens liberalisme, waardeur ongebreidelde nie-wit immigrasie na hulle lande toegelaat word. Dit is die mening van Arthur
Lees verder: Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa
PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans
PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,” sê dr. Dan Roodt, direkteur van
Lees verder: PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans
Nog twee vas oor hospitaaldiefstal
Die polisie in Bloemfontein het Woensdag nog twee staatsamptenare in hegtenis geneem in verband met die klopjag waartydens beslag op duisende rande se hospitaaltoerusting gelê is. Dit volg nadat twee amptenare – wat werksaam is by Pelonomi-hospitaal – vroeër vandag in hegtenis geneem is in verband met toerusting van dié hospitaal met ‘n geskatte waarde
Moslem wen Nigeriese verkiesing
Nigerië se Goodluck Jonathan is deur ‘n Moslem verslaan in Nigerië se mees onlangse verkiesing. Muhammadu Buhari is as die wenner van die land se presidensiële verkiesing aangewys. Buhari, ’n 72-jarige voormalige militêre leier, is die leier van die Progressiewe Kongres. Jonathan het Buhari Dinsdagmiddag haastig gebel en gelukgewens met sy oorwinning, in wat ontleders
Stamhoof wat grond eis doodgeskiet
Opperstamhoof Victor Lekhuleni is Dinsdagaand in Mamelodi-Wes, naby Pretoria, doodgeskiet, het Netwerk24 berig. Lekhuleni het vroeër vanjaar die reusegrondeis wat talle gebiede in Pretoria raak, by die grondeisekommissie ingedien. Die eis raak sowat 400 erwe, nege plase en verskeie kerke, skole en sakeondernemings van die noorde tot die ooste van Pretoria. Kapt. Jan Sepato, polisiewoordvoerder,
Gyselnemers skiet Turkse aanklaer dood
Polisiemanne van Istanboel het die sentrale hof laat Dinsdagmiddag bestorm en twee mense doodgeskiet wat nege ure vroeër in die gebou ingebreek het om ’n aanklaer gyselaar te neem. Die aanklaer het ’n sterfgeval verwant aan anti-regeringsoptogte in 2013 ondersoek, het DPA berig. Istanboel se polisiehoof, Selami Altinok, het bevestig dat twee mense dood is.
Sanparke skuif witrenosters uit
SanParke gaan 286 van sy witrenosters aan private individue verkoop in ‘n poging om die diere teen stropers te beskerm. SanParke sê kenners is besig om eiendomme te besoek om seker te maak dat elke habitat geskik is om witrenosters aan te hou. Dit is deel van ‘n verskuiwingsplan wat in Oktober verlede jaar begin
Klag teen KSA by Internasionale Krieketraad oor ras
‘n Amptelike klag gaan glo binnekort by die Internasionale Krieketraad téén Krieket Suid-Afrika ingedien word, het RSG berig. Dit volg nadat voorskrifte oor die rassesamestelling na bewering deur die Protea-bestuur neergelê is in die wêreldbekerhalfeindstryd teen Nieu-Seeland. Die KSA hoof, Haroon Lorgat het na bewering ‘n teksboodskap aan die afrigter, Russell Domingo gestuur en gesê
Lees verder: Klag teen KSA by Internasionale Krieketraad oor ras
Tesourie gaan fondse van wanbetalende munisipaliteite terughou
Die Nasionale Tesourie sê hy gaan die oorbetaling van fondse aan munisipaliteite terughou weens hulle versuim om Eskom en ander diensverskaffers te betaal. Die Tesourie, wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale regeringsfinansies, het gesê dat die aanhoudende versuim deur sommige krediteure om binne 30 dae te betaal neerkom op finansiële wanbestuur.
Lees verder: Tesourie gaan fondse van wanbetalende munisipaliteite terughou
