BODEM deur Gustav Venter

vlamtoring2BODEM I

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Hierdie opwindende eiesoortige verhaal oor “die Chaos”, ‘n apokaliptiese gebeurtenis iewers in die nabye toekoms, het vele aanlynlesers reeds betower. Die eerste tien episodes is gratis hier beskikbaar, daarna kan u ‘n wagwoord bekom met die volgende drie opsies:

  1. R60 (eboek) – u ontvang die wagwoord om aan te hou lees en by voltooiing van die verhaal, ontvang u ‘n eboek van die volledige roman van ongeveer 88 000 woorde om op u mobiele toestel of rekenaar te kan lees en herlees;
  2. R155 (gedrukte boek) + R25 (posgeld) = R180 – u ontvang die wagwoord en ‘n gedrukte boek in die pos;
  3. BBP-lede van PRAAG wat R200 per maand of meer per debietorder bydra, ontvang die wagwoord gratis, asook ‘n gratis eboek ter waarde van R60.

 

Inhoud

Bodem 1: ‘n Vuurtoring vol skel oranje vlamme

Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’

Bodem 3: Die recce

Bodem 4: Konvooi

Bodem 5: Die berig

33 thoughts on “BODEM deur Gustav Venter”

Die kommentaar is gesluit.