Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro’s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlementêre vraag. Dit kom te midde van vier Metro’s wat moontlik deur koalisies beheer sal word, het RSG berig. Die amptenare wat geskors is, sluit
Lees verder: Meer as 70 Metro-amptenare geskors te midde van koalisie-gesprekke
