Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock

Geagte mev. Zille, Die verklaring deur mnr. James Selfe, die skaduminister van Justisie en Korrektiewe dienste van die DA, gister oor die weiering van parool aan Eugene de Kock, het die DA nie slegs in ‘n swak lig gestel nie, maar verlaag die DA tot op die vlak van die ANC waar besluite geneem en

Lees verder: Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock

Nabetragting oor Russel Botman

Een van Botman se opdragte… is dat vasgestel moet word hoe die donateur Jannie Marais se stigtingsvereiste, dat die US ‘n Afrikaanse universiteit moet wees, omseil kan word.

Een van Botman se opdragte… is dat vasgestel moet word hoe die donateur Jannie Marais se stigtingsvereiste, dat die US ‘n Afrikaanse universiteit moet wees, omseil kan word.

Lees verder: Nabetragting oor Russel Botman

Nuwe SAUK-hoof wil ‘lisensies’ vir joernaliste sien

Die nuwe bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, gaan volgens die koerant The New Age formeel vir Kommunikasieminister Faith Muthambi vra dat joernaliste voortaan lisensies sal moet hê om te mag skryf. “Ons gaan sulke voorleggings doen. Ek is verbaas dat die SA nasionale redakteursforum dit kan teenstaan. Dit beteken dat hulle nie hul werk

Lees verder: Nuwe SAUK-hoof wil ‘lisensies’ vir joernaliste sien

EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus

Oproer het Donderdag by Stoffel Park in Mamelodi-Oos uitgebreek. Die swart gebied lyk soos ‘n oorlogsone. Die oproer word deur die EFF gereël sê ‘n ANC-raadslid want daar is ‘n ontwikkelingsplan vir die lokasie en dit is deeglik gekommunikeer aan die inwoners. Die ANC sê die EFF wil soos die helde lyk as die ontwikkeling voltooi is

Lees verder: EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus

AgangSA het R30 miljoen se kontantskenkings gehad

Die voormalige leier van AgangSA, Mamphela Ramphele, het R30 miljoen in kontantskenkings ontvang om die party te begin, sê ‘n woordvoerder. “Mamphela Ramphele het ‘n enorme bedrag ingesamel nadat sy die lengte en breedte van Suid-Afrika deurgereis het om steun vir ‘n nuwe party te kry, en sowat R30 miljoen in kontantskenkings suiwer gebaseer op haar

Lees verder: AgangSA het R30 miljoen se kontantskenkings gehad

Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit

Tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan wat onwettige inisiasieskole wil sluit. Sowat 20 onwettige inisiasieskole is in die Sekhukhune-distrik in Limpopo gesluit, as deel van die regering se veldtog teen sulke onwettige skole. Die regering poog om sterftes tydens inisiasie te voorkom. ‘n Rekordaantal sterftes is reeds dié jaar aangemeld na rituele. Ouers

Lees verder: Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit

Geen vordering in ondersoek na boer wat Maandag doodgeskiet is

Daar is nog geen vordering om die die swart aanvallers wat ‘n boer van Groblersdal doogeskiet het, vas te trek nie. Dit was die sesde plaasaanval in dié gebied in Limpopo. Die aanvallers is glo op die plaas afgelaai en weer opgelaai na die aanval. Rudolph Pretorius (54) is dood nadat hy Maandag in die

Lees verder: Geen vordering in ondersoek na boer wat Maandag doodgeskiet is

WGO: MIV buite beheer onder gays

MIV onder gay mans wêreldwyd is buite beheer sê die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die WGO het aanbeveel dat selfs gesonde seksueel aktiewe gay mans ook antiretrovirale behandeling behoort te neem. “Die epidemie het gewoon ontplof,” het Gottfried Hirnschall, hoof van die WGO se MIV-departement, Vrydag in Genève, Switserland gesê. Volgens hom kan antiretrovirale medikasie sowel as kondome die kans om MIV op

Lees verder: WGO: MIV buite beheer onder gays