Geen vordering in ondersoek na boer wat Maandag doodgeskiet is

Daar is nog geen vordering om die die swart aanvallers wat ‘n boer van Groblersdal doogeskiet het, vas te trek nie. Dit was die sesde plaasaanval in dié gebied in Limpopo.

Die aanvallers is glo op die plaas afgelaai en weer opgelaai na die aanval.

Rudolph Pretorius (54) is dood nadat hy Maandag in die vroeë oggendure in sy gesig geskiet is.

Vier swart aanvallers het glo eers sy honde vergiftig en toe by ’n badkamervenster die huis binnegedring.

Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê Pretorius se vrou is met ’n geweer oor die kop geslaan.

Na ’n skietery tussen die aanvallers en Pretorius is hy in die gesig geskiet. Die aanvallers wapens en juwele gesteel.

Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het aan Beeld gesê “daar moet iets gedoen word aan die tekort aan mannekrag, voertuie en hulpbronne by polisiekantore”.

AfriForum sal ‘n ontleding doen van wat die polisiekantoor nodig het.

8 thoughts on “Geen vordering in ondersoek na boer wat Maandag doodgeskiet is”

  1. afriroom, maklik, plaas wit polisiemanne in die landelike gebiede. raak ontslae van die kommuniste in die polisie, hulle is hand op die blaas met die skuim
    Maak nie saak wat julle uitdeel vir die ZARPs nie, die probleem le verder as toerusting, dog julle sou weet of speel julle nou die politieke spel, groei eiers en staan op.

  2. Laat ons oor EEN ding eerlik wees, dit gaan defnitief nie oor ‘n selfoon, of enige aardse besitting nie, net so min omdat die – dis MOORD OP DIE BLANKE en dit word beplan en ten uitvoer gebring.
    Ek het geen goeie wens vir hierdie rotters nie.

  3. Dieselfde word altyd gesteel:
    Wapens – dit gebruik vir verder oorlog
    Selfone – keer dat die mense kan hulp ontbied
    Kontant & Juwele – maklik om te smous vir ‘n paar rand – eintlik maar die loon van die aanvaller vir die walglike wandaad.

  4. Jammer antonie … afriforum sien nie ‘n sent van my nie!

    “Daar is ander organisasies wat ook goeie werk doen.”
    Noem een! (behalwe praag)

    “Dit werk mense, ..”
    Jy praat loutere onsin!

    “maar dit kan met n bietjie hulp beter gaan”
    Ag, wie glo nog dié drek?

Maak 'n opvolg-bydrae