Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit

Tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan wat onwettige inisiasieskole wil sluit.

Sowat 20 onwettige inisiasieskole is in die Sekhukhune-distrik in Limpopo gesluit, as deel van die regering se veldtog teen sulke onwettige skole.

Die regering poog om sterftes tydens inisiasie te voorkom. ‘n Rekordaantal sterftes is reeds dié jaar aangemeld na rituele.

Ouers in Limpopo moes besluit of hulle hul seuns gaan huis toe neem, hospitaal toe stuur of oorplaas na wettige inisiasieskole.

Talle swart ouers steun die onwettige skole.

Die voorsitter van die provinsiale inisiasie-taakspan, Malesela Dikgale ook gesê sommige tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan omdat dit hulle inkomste raak.

Hy sê hulle gaan nogtans die oorblywende onwettige skole in die distrik oor die naweek sluit, ten spyte van die teenstand.

Meer as 30 onwettige inisiasieskole in die gebied het opdrag gekry om te sluit.

27 thoughts on “Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit”

    1. SLUIT DIE GOED – dit is daar waar hulle hul terroristebedrywighede geleer word.

      Ongelukkig is dit deel van hulle kultuur. En dit is nie wenslik om daaraan te verander nie – ek wil ook nie hê hulle moet aan my kultuur verander nie.

          1. Inderdaad – dit staan soos ‘n paal bo water. Wel, nader aan dryfhout… Hulle is dan: starende, stompsinnige stommerike…

  1. Ek wonder waste ander *** word hulle by hierdie skole geleer? miskien opgelei as moetie dokters,
    dat hulle nou ons blanke kinders by winkel sentrums prober steel???? Die goed is reguit van die hel,
    en hulle kultuur is baie donker.

    1. More, man ek hou van die uitdrukking, “hulle kultuur is donker”. Dit is nou goed gestel.
      Daar waar dit donker is, is die duiwel natuurlik ook teenwoordig. Satan klink vir my te kalm en mooi, ek hou meer van die naam LUCIFER (HA, HA ek hoop dis reg gespel) alhoewel ek sien dit is sy naam in engels. Dit klink meer demonies en iets waarvoor mens moet ligloop.
      Ek weet nie of hulle vreeslik sal kan absorbeer , ek meen nou verstandelik , nie want ek dink hulle het maar baie kopseer, veral die met komplikasies. veral te oordeel na die grufotos.
      Ag moet julle nou nie te veel steur aan wat ek te sê het nie, want ek het verneem van een van Praag se “Gaste” ek praat sommer n klomp twak.

Maak 'n opvolg-bydrae