Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet ‘n ondersoek loods na die lewensvatbaarheid van studente se eise dat hulle vanaf die Mafikeng-kampus na die instelling se twee suster-kampusse oorgeplaas word. Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se taksekretaris in Noordwes, Dingaan Lorathu, se kommentaar volg nadat die Mafikeng-kampus onbepaald gesluit is ná Woensdag se gewelddadige studentebetoging waarin
Lees verder: Swart studente wat geboue afbrand wil na wit kampusse
