Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart bevolkingsgroei en migrasie vanaf die tuislande verswelg mag word. Suid-Afrika in 1950 was ‘n mikrokosmos

Lees verder: Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Leon Lemmer: ‘n Manifes vir Afrikaans

Johan van Wyk skryf in sy rubriek, Van Alle Kante (Die Burger, 2 Desember, p 10): “‘n Onaangename verrassing … wag op die naïewe, goedgelowige optimiste wat glo en verkondig dat ons niks [oor Afrikaans] te vrees het nie. Volgens hulle sal Afrikaans voortbestaan en selfs gedy solank as wat dit gepraat word. Regtig? Glo

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Manifes vir Afrikaans

Dan Roodt: Waarom verengelsing so erg sleg vir ons is

Sedert 1994 het dit duidelik geword dat Afrikaners op allerlei maniere deur ‘n vorige geslag leiers verraai is. Sogenaamde grondwetlike “wigte en teenwigte” is nie die papier werd waarop hulle geskryf is nie. Te oordeel aan die staat, maar ook die howe, se opvatting van Engels as hoofomgangs- en staatstaal in Suid-Afrika, is Afrikaans nie

Lees verder: Dan Roodt: Waarom verengelsing so erg sleg vir ons is

Suidpunt: Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?

Een van PRAAG se getroue lesers, op Disqus bekend as Sussie se Vissie, wou weet waarom die Afrikaner/Boer so maklik die Hollandse kultuurtaal, waarop hy tog so heilig was, so maklik kon prysgee vir Afrikaans. Wat sou die rede hiervoor wees? Dit volg na aanleiding van Leon Lemmer se resensie – Wannie Carstens se ‘Storie van

Lees verder: Suidpunt: Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?

Kovsies se kleurlingrektor smyt 20 ton biblioteekboeke weg om ‘studentevermaak te skep’

Die revolusie wat deur die Broederbondverraaiers aan die Vrystaatse Universiteit ontketen is, stoom voort want so pas het bekend geraak dat die nuwe kleurlingrektor, wat die Boerehater en propagandis Jonathan Jansen opgevolg het, die hele universiteitsbiblioteek laat leeg maak het om plek te maak vir swart studente wat rekenaarspeletjies wil speel. Volgens die universiteit se

Lees verder: Kovsies se kleurlingrektor smyt 20 ton biblioteekboeke weg om ‘studentevermaak te skep’

Kleurlingmans skuldig aan moord op skryfster Winnie Rust

Nigel en Johannes Plaatjies, die beskuldigdes in die moord op die Afrikaanse skryfster Winnie Rust, is vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof deur regter Elize Steyn skuldig bevind. Benewens die moord op Winnie Rust, het die twee ook gepoog om die Rust-woonhuis aan die brand te steek om die spore van hul daad uit te wis.

Lees verder: Kleurlingmans skuldig aan moord op skryfster Winnie Rust

Leon Lemmer: Elsa Joubert as Afrikaanspratende nie-Afrikaner

Elsa Joubert (gebore in 1922) het in haar 95ste jaar die derde deel van haar outobiografie voltooi: Spertyd (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 208p, R275; Amazon Kindle $22,91). Die boek het net 200 bladsye teks met min woorde per bladsy. Let op die buitensporige pryse waarteen hierdie boek te koop is. Die titels van die vorige dele

Lees verder: Leon Lemmer: Elsa Joubert as Afrikaanspratende nie-Afrikaner

Linkse Duitse kroeg verbied swartes ‘omdat hulle aggressief is en steel’

Die Kreuzweise, ‘n linkse kroeg in die Konrad-Adenauer-Allee in Augsburg, het al meermale probleme met ‘n groep gaste uit Afrika ervaar. Daarom het die kroeg nou besluit om alle swartes op die perseel te verbied. Tatjana Dogan, die kroegeienares, is nie skaam oor haar politieke verbintenis nie: “Ons is links,” sê sy. Die kroeg is

Lees verder: Linkse Duitse kroeg verbied swartes ‘omdat hulle aggressief is en steel’

Britse koninklike gesin sterk hul verbintenis tot rasse-integrasie

‘n Kragtige simbool van die Britse monargie se verbintenis tot rasse-integrasie en multikulturalisme, is die aangekondigde verlowing van prins Harry en die gemengde-ras Amerikaanse aktrise Meghan Markle. Markle se ma, Doria Ragland, is ‘n Afro-Amerikaner, ‘n eerste vir ‘n Britse koninklike. Met Doria se straat-sjarme sal sy die werklikheid van ‘n egte klasloosheid ongetwyfeld goed

Lees verder: Britse koninklike gesin sterk hul verbintenis tot rasse-integrasie

Rapport ‘stem saam met Malema’ oor blankes, Afrikaans

Die links-liberale Sondagkoerant Rapport, wat deesdae grotendeels bestaan uit artikels wat uit die ekstreemlinkse Sondagblad City Press vertaal word, het gister ‘n hoofartikel gepubliseer waarin hy sy instemming met die standpunte van Julius Malema oor Afrikaans uitspreek. Die titel van die artikel is: “Malema is reg — maak egter kru denkfoute.” Terwyl Malema geheel en

Lees verder: Rapport ‘stem saam met Malema’ oor blankes, Afrikaans