Verslag wys SABC korrupte nes

Politieke inmenging, wanadministrasie, suiweringsveldtogte teen personeel, baantjies vir boeties en selfverryking is algemeen by die SABC. Die Raad doen niks daaraan nie en in sommige gevalle neem hulle selfs deel. Die korporasie se waarnemende hoofbestuurder, Hlaudi Motsoeneng het nie net gelieg oor sy kwalifikasies nie, maar het glo onreëlmatige aanstellings gemaak en homself verryk met

Lees verder: Verslag wys SABC korrupte nes

Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi

Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik gemaak om oproeriges by Mahlongwa by Umkhomazi in KwaZulu-Natal te uiteen te jaag nadat die skare gewelddadig geraak het. Die polisie is in die gebied ontplooi. Die polisie het op oproeriges geskiet wat hulself tot brandstigting gewend het nadat hulle geweier het om by ‘n plaaslike saal byeen te

Lees verder: Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi

Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings

Die polisie het rubberkoeëls en traangas gebruik om betogende studente by die Universiteit van KwaZulu Natal se Edgewood-kampus in Pinetown uiteen te jaag. Sowat 60 studente is in hegtenis geneem en klasse is tydelik opgeskort. Die studente staak sedert verlede week oor die toekenning van die Nasionale Studente Finansiële skema. Die universiteit het intussen ‘n

Lees verder: Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings

Woolworths mik vir wins met swart kleregroottes

Die kleinhandelaar Woolworths het met ’n nasionale veldtog begin om klere vir swartes te skep. Die tema is ‘Find Your Perfect Fit’ wat daarop gemik is om die swart mark se sug na groter klere te bevredig. Die winkel meen waarskynlik dit sal verkope aansienlik aanhelp as swart kliënte kleding kan koop wat hul agterstewes

Lees verder: Woolworths mik vir wins met swart kleregroottes

Gekaapte vlug land in Geneve, Switserland

‘n Vliegtuig van Ethiopian Airlines is vermoedelik gekaap en gedwing om in Geneve, Switserland te land. ‘n Woordvoerder by die Geneve Internasionale Lughawe het dit bevestig. Die vlug het veilig met al die passasiers en bemanningslede geland. Die Boeing 767-300 was van Addis Abba na Rome onderweg. Die kaper, in sy dertigs, het politieke asiel in

Lees verder: Gekaapte vlug land in Geneve, Switserland

Rand lig sy kop teen dollar

Die rand het Maandagoggend gesonder teen die dollar vertoon en die goudprys het ook sy kop gelig. Vandag is ‘n openbare vakansiedag in die VSA. Amerikaners herdenk George Washington, die land se eerste president, se verjaarsdag wat altyd op die derde Maandag in Februarie val, selfs al is Washington op 22 Februarie 1732 gebore. Die dollar

Lees verder: Rand lig sy kop teen dollar

Zuma se seun verbind met onwettige sigaretsmokkel

President Jacob Zuma se seun Edward is betrokke in ‘n stryd met SAID. Die inkomstediens beweer hy smokkel sigarette en steek miljoene weg van die wins wat hy maak. Zuma se regstryd met die SA Inkomstediens het in 2011 begin, maar dit sal na verwagting hierdie week weer opvlam as sy Amalgamated Tobacco Manufacturing (ATM) maatskappy

Lees verder: Zuma se seun verbind met onwettige sigaretsmokkel

Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou

Die departement van Korrektiewe Dienste sê volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende ‘n ondersoek. Twee lede van die Waterkloof-vier is Sondag weer in hegtenis geneem nadat selfoonopnames van ‘n gefuif in die tronk uitgelek het.

Lees verder: Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou

Honderde Zama-Zamas in myn vasgekeer

Honderde Zama-Zamas, of onwettige myners kan steeds in ‘n ongebruikte mynskag in Benoni in die Oos-Rand vasgekeer wees. Van die onwettige myners het Sondagaand geweier om uit die skag te kom nadat hulle besef het hulle sal in hegtenis geneem word vir hul roofbedrywighede. Die Ekurhuleni-nooddienste het Sondag elf van die myners uit die mynskag van

Lees verder: Honderde Zama-Zamas in myn vasgekeer