Britte besluit om ISIS te bom

Tornado-vegbomwerpers het Brittanje se eerste lugaanvalle in Sirië geloods, enkele ure nadat die parlement die premier, David Cameron, se plan om die Islamitiese staat (ISIS) daar aan te val, goedgekeur het. ‘n Regeringsbron het Donderdagoggend gesê die eerste aanval is geloods. Die bomwerpers het glo reeds na hul basis teruggekeer. Die Ministerie van Verdediging in

Lees verder: Britte besluit om ISIS te bom

Troebel waters waar kernmoondhede mekaar die stryd aansê

Die verwikkelings rondom Sirië is besig om wêreldnuus te monopoliseer. Dit is tans ‘n warboel van gebeure, waar partye met uiteenlopende, en teenstrydige agendas, oogmerke, motiewe en strategieë mekaar die stryd aangesê het. Lees ook gerus Franse leier na Moskou en Spanning tussen Rusland en Turkye. Sedert die terroriste-aanval in Parys op 13 November, smous

Lees verder: Troebel waters waar kernmoondhede mekaar die stryd aansê

Aandag Afrikaners! Pieter du Toit se werk is in die gedrang!

Pieter du Toit van Beeld waarsku Afrikaners dat hulle deel moet word van die swart debat in ‘n meningstuk op Netwerk24: “Dis nou tyd vir Afrikaners en wittes om te luister”. Die rede wat hy aanvoer is dat City Press se redaktrise, Ferial Haffajee met swartes se naakte haat teen wittes gekonfronteer word, soos in

Lees verder: Aandag Afrikaners! Pieter du Toit se werk is in die gedrang!

BRICSbank bedel by lidlande

Die president van die Brics Ontwikkelingsbank, Kundapur Kamath sê hulle verkies dat die nodige hulpbronne vir die bank van die lidlande afkomstig sal wees, het RSG berig. Kamath het in Pretoria ‘n openbare lesing aangebied en sê die ekonomieë van sommige van die lidlande, Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika, is sterker as ander en

Lees verder: BRICSbank bedel by lidlande

Terreur-oefening lei tot dood van student

Mediese beamptes moes bystand verleen aan beseer­de studente by die Nairobi-wes hospitaal in Kenia. ‘n Veiligheidsoefening om die Strathmore Universiteit se gereedheid in geval van ‘n terroriste aanval te toets, het skeefgeloop en ‘n stormloop het gevolg nadat geweerskote gehoor is. Een persoon is dood en 20 is in die voorval beseer. Vreesbevange studente het

Lees verder: Terreur-oefening lei tot dood van student

Elektriese fout lei glo tot AirAsia-vliegramp

‘n Elektriese fout en die bemanning se onvermoë om die vliegtuig te beheer, het tot die val van die AirAsia A320 verlede jaar in die See van Java gelei waarin 162 mense dood is. Die ongelukverslag is Dinsdag bekend gemaak. Vlug QZ8501 het op 28 Desember in stormagtige weer neergestort toe dit op ’n kort

Lees verder: Elektriese fout lei glo tot AirAsia-vliegramp

Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn

‘n Vermeende reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op ’n plaas in die distrik gehaal het. Lentsha Molefe (32), ’n seisoenwerker van Lesotho, is op 26 Oktober in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die plaas Geduld gehaal

Lees verder: Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn

Wêreldleiers by klimaatberaad verwelkom

Frankryk se pres. François Hollande en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), Ban Ki-moon, het die week 150 wêreldleiers in Parys vir die VN-spits­beraad oor klimaatsverandering verwelkom. Altesaam 195 nasies is by die spitsberaad verteenwoordig, wat 12 dae duur. Die doel is om die eerste ware globale ooreenkoms te bereik om die vrystelling van

Lees verder: Wêreldleiers by klimaatberaad verwelkom

Spanning tussen Rusland, Turkye

Russiese Su-34 bomwerpers, sal voortaan addisioneel toegerus word met lug-tot-lug missiele, het Igor Klimof, woordvoerder vir die Russiese Lugmag gesê. “Die vliegtuie is toegerus met missiele vir verdedigingsdoeleindes,” het hy gesê. Turkye se departement van buitelandse sake het sy burgers aangeraai om ook nie na Rusland te reis nie, nadat die Russe alle toeristebedrywighede na

Lees verder: Spanning tussen Rusland, Turkye

China en Taiwan versterk betrekkinge

Taiwan en China, het ná ’n onlangse geskiedkundige ontmoeting tussen dié twee lande se leiers in Singapoer, vriendskaplike bande verder verstrek en in ‘n gebaar van welwillendheid spioene uitgeruil. President Ma handhaaf reeds geruime tyd ‘n inskiklike houding teenoor die vasteland van China met die bevordering van toerisme en handelsbande. Vroeër hierdie maand, het hy

Lees verder: China en Taiwan versterk betrekkinge