‘n Vermeende reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op ’n plaas in die distrik gehaal het.
Lentsha Molefe (32), ’n seisoenwerker van Lesotho, is op 26 Oktober in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die plaas Geduld gehaal is.
Volgens Vrystaat polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, is nog vier lyke later grafte op die plaas gehaal nadat Molefe die plekke aan die polisie uitgewys het. Een van die slagoffers is die ma van Molefe se vierjarige dogter. Al die slagoffers was vroue, behalwe ’n driejarige seun.
Litabi sê Molefe het na bewering in 2008 sy eerste moord gepleeg.
Litabe sê Molefe het vier jaar later opgeskorte tronkstraf van twee jaar gekry nadat hy glo ’n gewese vriendin se kêrel aangerand het. Hy het toe na bewering die vrou daarna vermoor en haar lyk begrawe.
Hy het dieselfde jaar ‘n derde vriendin vermoor omdat sy nie sy skuld wou betaal nie. Hy het haar seuntjie daarna verwurg en begrawe.
Molefe verskyn vandag op ses aanklagte van moord in die hof.

naar te hebben begrepen zijn nu een paar weken ingegaan met aandacht voor geweld tegen vrouwen en kinderen in de SA regenboognatie.
Met een èènogige zogenoemde macheldochter als representant.
Misschien kan mevrouw Kuzwayo, op begeleidende ‘gimme hope Johanna’ van Eddie, ook mee doen als ze nog leeft en een vliegkaartje krijgt van Amsterdam naar Johannesburg.
Maar het zal wel weer eens een blanke die een cavaliersdelict beging naar voren schuiven worden in de systeemmedia om de aandacht af te leiden, of te blijven focussen terwijl zuma ‘SA is not a violent country’ stamelt.
Afrikaanse lesers is al verveeld met hierdie stories omdat daar so baie is. Daar is letterlik honderde sulke swart reeksmoordenaars, sonder oordrywing.
Dit is wel nuut dat die SAPS deesdae al hoe meer toegee dat buitelanders n duidelike bydrae tot misdaad syfers het.