Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo

In afsonderlike voorvalle is twee bejaardes binne hul huise wreed vermoor in onderskeidelik Smithfield in die Vrystaat en Ermelo, Mpumalanga, vermoedelik deur swart aanvallers aangevuur deur openlike, staatsgedrewe etniese haat. In Smithfield is Ounooi Badenhorst (77) in ‘n grusame teregstelling vermoor. Badenhorst is met ’n enkele skietwond in haar voorkop aangetref. Dit wil voorkom of Badenhorst op

Lees verder: Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo

Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe

Die uitsaaiowerheid kan van 1 April af verlaagde interkonneksie-tariewe afdwing. Vodacom en MTN het hul saak teen Okosa verloor. Die twee selfoonreuse het vroeër ‘n dringende interdik verkry om die reguleerder te probeer verhinder om die nuwe, aansienlik laer tariewe vir Cel C en Telkom te implimenteer. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg het Maandag ten gunste

Lees verder: Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe

ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie

Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging” in die parlement gestem het nie? Die regulasies van minister Mildred Oliphant verteenwoordig bloot die

Lees verder: ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie

Section27 karring vir invloed oor skoolhandboeke

Die organisasie, Section 27, wat deur die buiteland befonds word en deur ‘n Brit, Mark Heywood, bestuur word, het die departement van basiese onderwys voor die hof gedaag. Section 27 is tans besig met ‘n veldtog om steun te wen in die openbaar oor skoolhandboeke vir ‘n bedekte vyandige veldtog teen Afrikaanse skole. Section 27

Lees verder: Section27 karring vir invloed oor skoolhandboeke

Turkse premier wen verkiesing na smeerveldtog teen hom

‘n Skadu het oor die Turkse politieke toneel neergedaal na die anonieme publikasie op YouTube, op 27 Maart van twee opnames van ‘n nasionale veiligheidsvergadering waarin die Turkse regering oorweeg om onder valse voorwendsels – ‘n sogenaamde ‘false flag’ – in ‘n oorlog teen Sirië gewikkel te raak. Die Turkse eerste minister beskuldig sy voormalige

Lees verder: Turkse premier wen verkiesing na smeerveldtog teen hom

Bodem II, 17: Die speelgrond

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 16. Alle normale seuns hou van oorlogspeletjies. Ek het moderne vrouens geken wat verseg het om vir hulle kleuterseuntjies speelgoedgewere te koop en hulle selfs verbied het om met hulle maatjies sʼn te speel, net om handpalms teen hulle voorkoppe te

Lees verder: Bodem II, 17: Die speelgrond

SA steun boikot teen AU-EU-spitsberaad

Suid-Afrika ondersteun die oproep van die AU om die beraad in Brussel te boikot. Afrika-lande het die oproep om nie die geleentheid by te woon nie, gedoen. Die land sê dit is onaanvaarbaar dat Europa besluit watter Afrika-leiers die EU-AU-beraad in Brussel vandeesweek mag bywoon en watter nie. Eritrea is uitgesluit as gevolg van sy menseregte-rekord.

Lees verder: SA steun boikot teen AU-EU-spitsberaad

Waterkloof1 met selfoon gevang

Een van die sogenaamde Waterkloof Vier kan na ‘n ander tronk verskuif word nadat ‘n selfoon in sy sel gekry is, het RSG berig. Die Departement van Korrektiewe Dienste het vanoggend bevestig dat die selfoon Saterdagoggend gekry is. Die woordvoerder, Zac Modise sê Korrektiewe Dienste oorweeg dit om Christoff Becker die week reeds na ‘n

Lees verder: Waterkloof1 met selfoon gevang

Zuma verbreek stilswye oor Nkandla

President Jacob Zuma het uiteindelik sy stilswye oor die Nkandla-verslag verbreek nadat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela bevind het dat hy onregverdig daardeur bevoordeel is Die OB het verklaar dat Zuma ‘n billike bedrag uit sy eie sak moet terugbetaal vir die opgraderinge. Die president het gesê hy het nooit die multi-miljoen randse verbeteringe aan

Lees verder: Zuma verbreek stilswye oor Nkandla

China vertel Merkel dat Krim hulle nie raak nie

Met Duitsland as ‘n belangrike handelsvennoot van China, het samesprekings tans tussen Merkel en die Chinese president Xi rondom ekonomiese kwessies gehandel. China het tydens die mediakonferensie herhaal dat hulle neutraal staan teenoor die kwessie in die Krim en dat dit hulle nie raak nie. China oorweeg egter tans ‘n plan om die hele wêreld

Lees verder: China vertel Merkel dat Krim hulle nie raak nie