Nog ‘n mynwerker is dood en ses ander aangerand Maandag toe geweld weer opgevlam het in die platinumgordel. Een van die ses is in ‘n kritieke toestand. NUM het gesê twee van sy lede is reeds vermoor. ‘n Woordvoerder van die Lonminmyn naby Rustenburg in Noordwes het die moorde op lede van die NUM veroordeel.
Lees verder: Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam
