Die Dinokeng-wildreservaat, noord van Pretoria, word tans deur die polisie gepatrolleer teen grondbesetters.
Die reservaat moes Saterdagaand ’n dringende hofbevel teen swart grondbesetters kry nadat honderde glo Vrydag die reservaat se heining verwoes het en daarna die veld aan die brand gesteek het.
Die bevel is Sondag aan gemeenskapsleiers van die Hammanskraal/Refilwe-omgewing beteken. Die hofbevel verbied ongemagtigdes toegang tot die reservaat en bevestig dat die grensdraadafbakening ongeskonde moet bly.
Die grondeisers het dié naweek brandslaners van die reservaat aangeval en met klippe bestook.
Ongeveer 500 oproeriges het Vrydag by die reservaat se een hek byeengekom, terwyl meer as 100 ’n kilometer verder die wildheining Donderdag geknip het.
Bondels los drade het die veld ontsier en die pale is gesteel.
Die bestuurder van die reservaat, Piet Venter, het aan Beeld gesê hy vrees vir die veiligheid van hul personeel omdat leeus en ander wilde diere uit die reservaat die gemeenskap kan aanval.
Hulle vrees ook dat stropers toegang tot die reservaat sal verkry.
“Die moeilikheid het verlede week begin toe ons ’n brief van die gemeenskap gekry het waarin hulle beweer dat 19 ha van die reservaat se grond in 1997 aan hulle oorgedra is,” het hy gesê. Venter glo die probleem word deur ‘n moeilikheidmaker aangehits.
Die heining is Donderdag op verskeie plekke geknip. Die meerderheid, byna 95% van die ‘besetters’, is nie van hierdie omgewing nie,” het Venter gesê.
Vrydag het die grondeisers op die reservaat toegesak en ’n pad versper. Die Tshwane-metropolisie en die polisie se openbare-orde-eenheid is ingeroep.
Die reservaat verskaf meer as 450 werkgeleenthede aan plaaslike gemeenskapslede en die aanhitsers kry teenstand van diegene wat werk.
Daar is 10 leeus by Dinokeng, 13 olifante, 40 buffels asook renosters en luiperds.
Dit wil voorkom asof ene Paul Mosoma, Wyk 73 se voorsitter van Sanco (South African National Civic Organisation) die reservaatgrond “verkoop” het en dat mense nou “hul grond” eis.

… dan wil hulle huil as ‘n paar verskeur gaan word deur die wilde diere en natuurlik aandring daarop dat hulle uitgesit word.
Dis die ding Trips, hulle gaan die diere vernietig omdat daar van die goed opgevreet is! Dan is die arme diere tot die dood toe siek van al die kek wat hulle toegelaat is om te vreet!
Mnr Venter, moet nie bang wees as die leeus die gemeenskap kan aanval nie. Laat hulle los daar tussen die besetters. Hulle doen gewoonlik ‘n goeie werkie. Waarborg dat hulle die reservaat in vrede sal los.
Verskuif die diere na ‘n ander plek, raak ontslae van die werkers en laat hulle die plek beset! Mr Venter, kan ek jou vra vir wie het jy gestem? DA??? gaan vra Zille wat sy van grondbesetting dink. Sy sê gee vir hulle, nou ja gee vir hulle!
Staande applous vir jou !
Na daai artikel van Dr Roodt is ek sommer de mokken foeren in vir die Afrikaner (wittes, of wat ookal ons onsself noem)
Daar is wittes, en daar is liberaal-gestremdes.
Ek het ‘n verkeerde antwoord hier gehad en uitgehaal want mens voel BITTER!
Hokken Foutkoppe!
NEEEE nie Foutkoppe nie!!! he he
Los die leeus daar en konfiskeer net enige wapens wat gebruik kan word om die leeus mee uit te wis.
Leana, ek dink ek moet hulle gou gaan haal en plaas toe vat. Daar sal hulle ‘n koninklike lewe lei.
Willy, snaaks genoeg, ek wou die voorstel aan jou doen. 🙂
In die omgewing is daar saaiplase, beesplase en skaapplase. Hierdie een is ‘n brullende plaas. ;~)}
Kees se kind, brand alles
Ek ken mense wat daar bly – ek sal hoor wat toe gebeur het.
Rooikop, ek soek daai leeus. Het ‘n “haven” vir hulle. ;~)}
Die opskrif is verkeerd gespel. Dit moet wees bes-etters. Grond bes-etters.
Hulle maak seker windpompies met die draad en verkoop dit dan langs die pad.
Eerste domino……………