In reaksie op tekens dat Ebola in sommige dele van die land versprei, het die Sierra Leoniese president Ernest Bai Koroma net voor die naweek ‘n dagklokreël ingestel waarvolgens mense verbied word om tussen 6 vm en 6 nm uit hul huise te gaan. Die reël, wat inwoners van die noordwestelike distrikte Kambia en Port
Lees verder: Dagklokreël in dele van Sierra Leone weens Ebola wat versprei
