Die Skotse Nasionale Party, Brittanje se derde grootste party, kan moontlik ‘n sogenaamde progressiewe alliansie vorm met die Arbeidersparty om die Konserwatiewe Party uit die regering te kry. Die leier van die SNP, Nicola Sturgeon wou dit nie bevestig of ontken nie en het slegs gesê dit is nog te vroeg om enige besluite te
Lees verder: Theresa May: Findus pannekoeke in ‘n stukkende vrieskas
