Leon Lemmer: In verkeerde geselskap

Jeremy Vearey (gebore in 1962) roem daarop dat hy ‘n MK-vegter (oftewel terroris) was wat tronkstraf op Robbeneiland uitgedien het. In ‘n normale samelewing sou sy misdadige verlede hom gediskwalifiseer het om enige hoë pos te beklee. Sedert 1994 word diesulkes egter as helde vereer en het sommige van hulle tot in die hoogste pos,

Lees verder: Leon Lemmer: In verkeerde geselskap

Motors: Die Mitsubishi Pajero Sport is ‘n opwindende sportnutsvoertuig

Die plaaslike motormark word net soos dié elders ter wêreld oorheers deur sportnutsvoertuie. Die tradisionele sedanmotor is vinnig besig om uit te sterf. In Suid-Afrika word daar bykans maandeliks nuwe modelle van byna elke vervaardiger bekendgestel. Die goed word al kleiner en onder hulle is daar modelle wat ‘n mens as doelloos kan bestempel. Mitsubishi

Lees verder: Motors: Die Mitsubishi Pajero Sport is ‘n opwindende sportnutsvoertuig

ANC gaan onteiening versnel, ook van stedelike eiendomme

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het gister by sy grondberaad gesê dat daar nie gewag moet word om die grondwet te verander nie, maar onmiddellik met onteiening sonder vergoeding voortgegaan moet word. Ronald Lamola (sien video hier onder) het gesê dat “artikel 25 van die Grondwet (wat eiendomsreg in naam ‘beskerm’) getoets moet word”.

Lees verder: ANC gaan onteiening versnel, ook van stedelike eiendomme

Steve, Toekomsvonk en PRAAG gedenk Kerkstraatbom

Saterdagoggend het Steve Hofmeyr, Toekomsvonk en PRAAG die ANC se Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983 dood en verwoesting gesaai het, gedenk. ‘n Simboliese heropvoering van die bom is gehou, met 19 mense van verskillende rasse wat elkeen op die toneel “gesterf” het en met ‘n wit laken bedek is. Nadat PRAAG in 2003 vir

Lees verder: Steve, Toekomsvonk en PRAAG gedenk Kerkstraatbom

Netwerk24-rubriekskrywer noem Afrikaners ‘Boerbare’ en rassistiese moordenaars

Regter Johann van der Westhuizen, ‘n rubriekskrywer van Beeld en Netwerk24, het ‘n week gelede met uitdagende minagting teen Afrikaners as “Boerbare” in die Saterdaguitgawe van Beeld uitgevaar. Die artikel is ook op Netwerk24 se aanlynportaal gepubliseer onder die titel, Hoe lyk ‘n Boerbaar? Ontstoke lesers van Netwerk24 het op die Disqus-kommentaflewering by die artikel

Lees verder: Netwerk24-rubriekskrywer noem Afrikaners ‘Boerbare’ en rassistiese moordenaars

Leon Lemmer: Madeleine Albright oor fascisme

Madeleine Albright (gebore in 1937) was die Amerikaanse minister van buitelandse sake (1997-2001). In ‘n vorige rubliek het ek geskryf oor haar skandalige inmenging in die sake van Bosnië, Kosovo en Serwië, wat bombardering deur NAVO ingesluit het (Praag 12 Mei). Vandag skryf ek na aanleiding van haar jongste boek, Fascism: A warning (London: William

Lees verder: Leon Lemmer: Madeleine Albright oor fascisme

Polisie soek na moordenaars van Engelbrecht-egpaar

Die Gautengse polisie soek glo na die moordenaars van die Engelbrecht-egpaar wat oor die naweek digby Westonaria vermoor is. ‘n Woordvoerder van die polisie, Kay Makhubele, het ‘n beroep op die publiek gedoen om na vore te kom met inligting oor die verdagtes of die voorval indien enigiemand iets sou gesien of gehoor het. Fanie,

Lees verder: Polisie soek na moordenaars van Engelbrecht-egpaar

Leon Lemmer: Die Britse rol in die ondergang van blank Suid-Afrika

In my jongste rubriek toon ek aan hoe buitelandse (veral Westerse) inmenging die feitlik volledige Islamisering van Kosovo veroorsaak het, met die gepaardgaande ondergang van die Milosevic-bewind en die benadeling van die belange van die ortodoks-christelike Serwiërs. Die vraag wat ek daar in die midde lê, is of iets soortgelyks in 1990/94 in Suid-Afrika gebeur

Lees verder: Leon Lemmer: Die Britse rol in die ondergang van blank Suid-Afrika

Dan Roodt: Onderhoud met Suidpunt

“Op die gevaar af dat ek soos destyds toe dit mode was, ‘postmodern’ klink, meen ek die sin van ons Afrikaanse kultuur is juis in daardie tussen-in-wêreld te vind: tussen Afrika en Europa, maar ook tussen Europese kulture.” In hierdie wydlopende onderhoud oor die Afrikaanse kultuur, media en letterkunde, antwoord dr. Dan Roodt op ‘n

Lees verder: Dan Roodt: Onderhoud met Suidpunt

Leon Lemmer: Madeleine Albright se wanprestasie in Kosovo

Madeleine Albright (gebore in 1937) is die eerste vrou wat as Amerikaanse minister van buitelandse sake – “State Department” genoem – gedien het (1997-2001). Sy is deur Bill Clinton aangestel nadat sy die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies was (1993-1997). Ons lewe in ‘n tyd waarin daar graag gewag gemaak word van die eerste

Lees verder: Leon Lemmer: Madeleine Albright se wanprestasie in Kosovo