Die swart studente van die Universiteit van die Witwatersand het intussen besluit om voort te gaan met hul protesoptrede tot daar aan al hul eise voldoen is. Die lys van hul eise het klaarblyklik ook geen einde nie. Dit sluit nou behalwe gratis onderwys ook gratis kos en verblyf in sodat hulle kan aanhou om
Nigeriese voedselkrisis laat algar koud
Meer as 20 000 mense is reeds dood en meer as 2,6 miljoen is haweloos gelaat sedert Boko Haram-militante in 2009 met ’n insurgensie teen die Nigeriese owerhede begin het, het AFP berig. Ondanks die groot aantal mense wat hierdeur geraak word, het die situasie min aandag geniet in vergelyking met ander humanitêre krisisse in
Burlingtonskieter is ‘n Moslem
Die man wat dié naweek ‘n winkelsentrum in Burlington in die Amerikaanse deelstaat Washington, vyf mense doodgeskiet het, is nie Spaans soos die media wou te kenne gee nie, maar ‘n Moslem. Sy sosiale media toon dat hy ook ekstremistiese neigings gehad het. Beelmateriaal van die voorval wys ‘n ongewapende Cetin wat by die sentrum
Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges
Die drie petrolbomme wat by Wits gevind is, het die oproerige swart studente se openbare betrekkinge oefening ietwat geskaad. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Civic Organisation (Sanco) het Sondag gesê “barbaarse dade van geweld en sinnelose vernietiging van onderwysinfrastruktuur moet ontmasker word en agter tralies gesit word”. Sanco ‘n beroep op universiteitstudente gedoen om belhamels wat vasbeslote
Lees verder: Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges
Jeugliga sê Madonsela is ‘n CIA-agent
Die uitgaande Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is ‘n “assistent van wit monopolie-kapitaal” en ‘n CIA-agent, volgens die ANC-jeugliga. “Mev Thuli Madonsela is ‘n CIA-agent,” het die Ligapresident, Collin Maine, gesê. Die Liga sê omdat Madonsela nie kommentaar gelewer het oor soortgelyke bewerings by ‘n vorige geleentheid nie, is genoeg bewys dat die sy op die
Veteraanrestourasie-wenners sluit juniors in
Die eindronde van die eerste enjinrestourasie-uitdaging vir jong mense deur die SA Federasie van Veteraantrekker-en-enjinklubs is by die Ferreira-museum in Bloemfontein beslis. Die kompetisie het die restourasie van ‘n stilstaande enjin van ouer as 30 jaar behels. Die kompetisie het vir skoolkinders in ‘n junior afdeling, en seniors, nie ouer as 35 jaar nie, voorsiening
Linkse kanker woeker voort
In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse AfD. Scholtz waarsku lesers ook dat Merkel weer die verkiesing gaan wen, ten spyte daarvan
Leon Lemmer: Samuel Francis oor ‘n tuisland vir blankes
My vorige rubriek (Praag 18 September) handel oor Samuel Francis (1947-2005) se boek, Essential writings on race (New Century Foundation, 2007, 119p; Amazon Kindle $5,64). Ek het egter sy omvattende derde hoofstuk oor die kwessie van ‘n tuisland vir Amerikaanse blankes agterweë gelaat. Dit is die tema van hierdie rubriek. Francis se beredenering vind in
Lees verder: Leon Lemmer: Samuel Francis oor ‘n tuisland vir blankes
Winnie, sokkerspanne en swart studente-onluste
Die veroordeelde kindermoordenaar, Winnie Madikizela-Mandela het ‘n gaping raakgesien om haarself met die swart studente-onrus te bemoei. Sy sê ‘n agt persent verhoging in studiegelde is nie ‘n “oplossing” nie, maar kon geen raad aanbied nie. Madikizela-Mandela het as deel van haar 80ste verjaardagvieringe met sokkergeesdriftiges in Soweto gepraat. Sy het voorheen, voor 1994, ‘n
Laggende Bainsvlei-moordenaars skuldig bevind
Die Vrystaatse hooggeregshof het drie swart mans skuldig bevind aan moord op die bejaarde Swanepoelegpaar van die kleinhoewe Kwaggalaagte in Bainsvlei in Januarie 2015. Regter Mojalefa Rampai het Fana Ntshedi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw skuldig bevind op twee aanklagte van moord, twee van ontvoering en huisbraak met die opset om te steel en roof
