BLM Toronto verklaar dat swartes wittes kan uitwis met beter genetika

Die mede-stigter van Black Lives Matter in Toronto, Kanada, glo witmense is “resessiewe genetiese defekte” en bespiegel oor hoe hulle “uitgewis” kan word volgens ‘n berig oor wat lyk na haar Facebook-blad. Yusra Khogali het die afgelope jaar die BLM Toronto se politieke invloed verbreed ná hul konfrontasies met Ontario Premier Kathleen Wynne. Khogali het

Lees verder: BLM Toronto verklaar dat swartes wittes kan uitwis met beter genetika

Zuma en Trump gesels oor koeitjies en kalfies

President Zuma se kantoor het gesê hy het met Trump oor die telefoon gesels. Die gesprek het glo gegaan oor ‘n sterk verbintenis tot bilaterale verhoudinge tussen die VSA en Suid-Afrika en sekuriteit in Afrika. Die hooffokus van die telefoonoproep tussen die Amerikaanse president Donald Trump en President Jacob Zuma het Maandagmiddag nie vir enige

Lees verder: Zuma en Trump gesels oor koeitjies en kalfies

Trump oordonder Kanadese premier

Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president. Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA aansienlik is. Trudeau kan nie beskostig om Trump te vervreem nie. Hoewel dit op die

Lees verder: Trump oordonder Kanadese premier

Twee bruin plaasaanvallers voor in Luckhoff

Twee vermeende bruin plaasaanvallers is terug in die Luckhoff-landdroshof. Hulle sal na verwagting vandag verskyn in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby die dorp, in die Vrystaat. David Kanon, 41, en Shadrack Diffel, 35, staan ​​tereg op aanklagte van roof met verswarende omstandighede. Hulle is in polisie-aanhouding. Dit volg

Lees verder: Twee bruin plaasaanvallers voor in Luckhoff

Switserland verslap immigrasie-reëls

Kiesers in Switserland het ‘n voorstel goedgekeur om die land se streng burgerskapreëls vir immigrante te verslap. Die burgerskapinisiatief raak net minder as 25 000 mense, maar die implikasies op die langtermyn is verreikend. Sowat ‘n kwart van die totale bevolking van 8,2 miljoen Switsers is in die buiteland gebore, een van die hoogste persentasies

Lees verder: Switserland verslap immigrasie-reëls

Dresden se ‘kunswerk’ uit solidariteit met terroriste

Amptenare in die oostelike Duitse stad Dresden het ‘n “kunswerk” gewy aan terroriste opgerig. Die Siriese “kunstenaar”, nou ‘n Duitse burger, wou “solidariteit” met die terroriste van Aleppo in Sirië wys. Inwoners het Dresden se burgemeester Dirk Hilbert uitgejou by die openingseremonie Dinsdag en geskree “Gemors!”, “Gaan weg!”, “Skaam jou!” en “Verraaier!”. Die Dresden-tak van

Lees verder: Dresden se ‘kunswerk’ uit solidariteit met terroriste

Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen

Die Duitse kanselier Angela Merkel is nie van plan om die grense van Duitsland gou te sluit nie ten spyte van haar aankondiging van sekere beperkings op onwettige immigrante en familieherenigings. Dit het na vore gekom dat Duitsland 300 000 mense per jaar vir die volgende 40 jaar benodig om bevolkingsafname te stop. ‘n Verslag

Lees verder: Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen

Motors brand in Parys in anti-polisie onluste

Betogers in Parys, Frankryk, het weer motors aan die brand gesteek, in nog ‘n vertoning van openbare geweld in die voorstad van Bobigny. Die brandstigting kom in die nasleep van ‘n beweerde aanranding deur ‘n polisiebeampte wat glo ‘n 22-jarige swart dwelmhandelaar, genaamd “Theo”, met sy knuppel “verkrag” het. Dosyne swart en Arabiese jeugdiges het

Lees verder: Motors brand in Parys in anti-polisie onluste

JH du Toit: Milo-manie

Hoewel nuusmedia in SA sover grootliks die meteoriese opgang van die regse aktivis Milo Yiannopoulus geïgnoreer het, het hierdie fenomeen nou sulke afmetings aangeneem dat dit nie meer onder die mat gevee kan word nie. Milo is tegnologieredakteur by Breitbart.com en is ‘n enorme irritasie vir die linkses en ‘n krimpende groepie oerregses. As Trump

Lees verder: JH du Toit: Milo-manie

Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?

Teen die einde van verlede jaar is die volgende boek gepubliseer: Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016, 145p, R225) met Frank Hendricks en Charlyn Dyers as redakteurs. Die nege hoofstukke is bygewerkte teks van voordragte wat in 2012 tydens die eerste simposium oor Kaaps aan die Universiteit van Wes-Kaapland deur “wonderlike sprekers” (p v)

Lees verder: Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?