Die Universiteit van Reims in Frankryk, URCA, het aangekondig dat dit nie langer die veiligheid van studente kon waarborg nie en tydelik gesluit moes word nadat die kampus onwettig deur derdewêreldinkommers beset is. Die rektor van die Universiteit, Guillaume Gellé, het aan die personeel en studente gesê dat daar Dinsdag geen lesings sou wees nie
Lees verder: Onwettige derdewêreldmigrante noop Franse universiteit om te sluit