Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg

‘n Wes-Kaapse lid van Front Nasionaal, me Franci Kunneke, het dit gister onder die aandag van die party gebring dat die Gauteng-provinsie reeds die besluit geneem het om 10 historiese geboue in die middestad van Johannesburg te sloop. Dit is deel van die sogenaamde “Gauteng Precinct”-projek en die geboue moet vernietig word om plek te

Lees verder: Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg

Druk laai op teen stakende Amcu-lede

Druk is besig om op te laai teen die stakende Amcu-lede in die platinumbedryf. Die mynwerkersvakbond, die NUM het die regering se versoek ondersteun om die stakende werkers in die platinumbedryf te vra om na hul werk terug te keer. President Jacob Zuma en die minister van arbeid, Mildred Oliphant het vroeër ‘n beroep op

Lees verder: Druk laai op teen stakende Amcu-lede

Drie SA-soldate gewond in DRK

Drie Suid-Afrikaanse weermaglede is tydens ‘n aanval in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo gewond. Een verkeer in ‘n ernstige toestand. Die twee anders sterk goed aan in ‘n hospitaal in Goma, volgens die SANW ‘n Woordvoerder van die departement van verdediging, Jaco Theunissen, sê een van die gewapende rebellegroepe in die

Lees verder: Drie SA-soldate gewond in DRK

ANC-lid sê Indiërs wat kla moet teruggaan na Indië

Indiërs wat so kerm oor die swart ANC-regering moet teruggaan na Indië, sê Visvin Reddy. Reddy is ‘n voormalige ANC-raadslid en Chatsworth-takvoorsitter. Hy sê die klakouse marginaliseer hulleself net verder. President Zuma het Indiërs voorheen as swart beskryf. Reddy het kritiek gekry vir sy Facebook-opmerking, maar hy het gesê hy staan ​​by sy omstrede opmerkings.

Lees verder: ANC-lid sê Indiërs wat kla moet teruggaan na Indië

Verkiesing 2014 skop af

Die verkiesingswiele het vanoggend amptelik begin rol toe Suid-Afrikaners in die buiteland hul kruisies kon trek, het RSG berig. Die sowat 26.000 geregistreerde kiesers in die buiteland kan slegs aan die nasionale verkiesing deelneem en kan nie vir verteenwoordigers op provinsiale vlak stem nie. Die meeste stemgeregtigde Suid-Afrikaners is in Londen, terwyl duisende kiesers ook

Lees verder: Verkiesing 2014 skop af

Soweto kry nog ‘n hospitaal van een miljard rand

RSG berig dat die Zola Jabulani Hospital in Soweto vandag eindelik sy deure open nadat die voltooiing van die hospitaal vir ses jaar vertraag is. Die distrikshospitaal met 300 beddens sal na verwagting druk verlig op die besige Chris Hani Baragwanath Hospitaal wat pasiënte van oral kry. Die Departement van Gesondheid het agt jaar gelede

Lees verder: Soweto kry nog ‘n hospitaal van een miljard rand

Front Nasionaal verwerp DA se pseudo-taalpatriotisme

“Afrikaners in die DA verteenwoordig gedekultureerde jingo’s wat deelneem aan die etniese reiniging van Afrikaanse straat- en plekname, veral in die Wes-Kaap. Die party is volledig tot anglosentriese idees verbind en kyk na ons land se geskiedenis deur die oë van Britse neomarxiste.” Só sê dr. Dan Roodt, onderleier van die Front Nasionaal, in reaksie

Lees verder: Front Nasionaal verwerp DA se pseudo-taalpatriotisme

‘Rue des Boers’ in Luxemburg verander na Nelson Mandelaweg

Luxemburg se tweede grootste stad, Esch-sur-Alzette, gaan ‘n bekende pad wat in 1923 na die Boere-soldate in die Tweede Vryheidsoorlog vernoem is, verander na Nelson Mandela-weg. Dié aankondiging het hewige reaksie onder die land se konserwatiewe en selfs verregse groepe uitgelok. Die Nasionale Museum vir Weerstandsbewegings het die stadsvaders van Esch-sur-Alzette naby die Belgiese grens

Lees verder: ‘Rue des Boers’ in Luxemburg verander na Nelson Mandelaweg

FN-lede dreig om kommunistiese vlag voor DKD te verbrand

Front Nasionaal het sy wanhoop uitgespreek oor die departement van korrektiewe dienste se gesloer met Clive Derby-Lewis se mediese parool. “Ons kom nou naby aan die 21-dae-ultimatum wat aan die departement van korrektiewe dienste gestel is tydens ons betoging op 12 April. Tot op hede het mnr. Clive Derby-Lewis nog nie enige mediese ondersoek deur

Lees verder: FN-lede dreig om kommunistiese vlag voor DKD te verbrand

SADOU veroordeel lede wat poste koop

City Press het vroeër berig dat SADOU-amptenare senior onderwysposte in KwaZulu-Natal, Noordwes en Limpopo aan onderwysers verkoop. Dié koerant beweer dat sommige van lede van die onderwysvakbond betrokke is by ‘n geldmaakskandaal rakende poste. Die onderwysersvakbond SADOU het gevra dat enigeen wat oor inligting na vore kom. Hulle het die korrupsie sterk veroordeel. Blykbaar word

Lees verder: SADOU veroordeel lede wat poste koop