Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg

Louenco-hof deur Cook & Cowen, oorkant Joubertpark in die tagtigerjare. Foto: Dan Roodt
Lourenco-hof deur Cook & Cowen, oorkant Joubertpark in die tagtigerjare. Foto: Dan Roodt

‘n Wes-Kaapse lid van Front Nasionaal, me Franci Kunneke, het dit gister onder die aandag van die party gebring dat die Gauteng-provinsie reeds die besluit geneem het om 10 historiese geboue in die middestad van Johannesburg te sloop. Dit is deel van die sogenaamde “Gauteng Precinct”-projek en die geboue moet vernietig word om plek te maak vir ‘n groot stadsplein waar betogings en massa-byeenkomste gehou kan word.

Volgens me. Kunneke, was daar ‘n kennisgewing op ‘n webblad van die Tshwane-metro dat Krugerhuis in Pretoria ook gesloop gaan word om plek vir ‘n parkeerruimte te maak, maar dié kennisgewing het intussen “verdwyn”.

Die meeste van die geboue in Johannesburg is ouer as 60 jaar wat hulle daarom vanself erfenisgeboue maak. Die Gauteng-provinsie moes daarom toestemming by die SA Erfenisraad kry om die geboue te sloop. Volgens berigte is 40 reaksies van die publiek ontvang waarvan slegs een “positief” was en 39 besware teen die slopings was.

Tydens 1930s was Johannesburg een van die wêrelstede waar ‘n opbloei van moderne argitektuur plaasgevind het met modernisme en art déco wat hoogty gevier het. Argitekte soos die firma Cook & Cowen, asook Gordon Leith, het hoogstaande ontwerpe uitgevoer wat regoor die Westerse wêreld bewonder is. In weerwil van sy Engelse naam, het Gordon Leith aan die Universiteit van Pretoria gestudeer en was hy vlot in Afrikaans en Engels, maar ook Nederlands. Leith en Pierneef was tydgenote en van sy geboue se hoekstene is deur dr. D.F. Malan gelê. Leith was ‘n voorloper van die eg inheemse moderne argitektuur van die “Pretoria-skool” wat ná die Nasionale Party se verkiesingsoorwinning in 1948 beslag gekry het. Die Afrikanerargitek het ook in Swede en ander Skandinawiese lande gereis en is deur moderne Skandinawiese boustyle, maar ook klassieke Italiaanse argitektuur, beïnvloed.

Die Gauteng-provinsie gaan ‘n glassstruktuur “soortgelyk aan die glaspiramide by die Louvre-kunsmuseum in Parys” naby die gesloopte gebied oprig. Dié glasstruktuur gaan glo op “inheemse argitektuur” gegrond wees, waaronder nie-Westerse Afrika-boustyl verstaan moet word. Soortgelyk aan die voormalige Sowjetunie, wil dit voorkom asof die geboue om ideologiese redes vernietig gaan word, omdat hulle as deel van die blanke en Afrikanererfenis in Suid-Afrika en in Johannesburg gesien word.

Die tien geboue wat gesloop gaan word of reeds gesloop word, is:

  • Die New Library-hotel, Kommissarisstraat 67 en Fraserstraat 1
  • Die Tweede Randwaterraadgebou, Fraserstraat 3 (ontwerp deur Gordon Leith)
  • Permanentebouvereniginggebou (tans People’s Bank), Kommissarisstraat 73-75 en Simmonds 33-35
  • Custom House, Fraserstraat 5 en Markstraat 68-70
  • Eerste Nasionale Bank, Markstraat 78 en Simmondsstraat 37-39
  • Volkskas, Markstraat 74-76
  • Litom-huis, Kommissaristraat 69-71 en Fraser 2-4
  • Absa, Markstraat 72 en Fraserstraat 6-8
  • Clegg-huis, Kommissarisstraat 82 en Simmondsstraat 31
  • Die ou SARB-gebou, hoek van Fox en Simmonds (ontwerp deur Gordon Leith)

Dr. Dan Roodt van PRAAG en onderleier van Front Nasionaal, het sy ontsteltenis oor die vernietiging van die geboue uitgespreek.

Hy sê: “In die ongeveer veertig jaar wat ek reeds in Johannesburg woon en ook toe ek in die middestad in die banksektor gewerk het, was dit altyd vir my ‘n estetiese hoogtepunt om dié werke van Leith, asook Cook en Cowen, te aanskou en te beleef. Die besluit om die geboue te sloop, verteenwoordig ‘n daad van aggressie teen ons Afrikanerserfenis wat net as etniese suiwering in die ergste graad beskryf kan word. Net soos vir ons taal, moet ons nou veg vir die behoud van ons manjifieke argitektoniese erfenis wat deur die filistynse kommunisme wat in ons land werksaam is, bedreig word.”

Terwyl sowel die DA as die Vryheidsfront Plus op die Johannesburgse stadsraad en in die Gautengprovinsie verteenwoordig is, het geen opposisieparty nog teen die slopings beswaar aangeteken nie.

“Dit is tyd dat alle Afrikaanse organisasies en politieke partye wat waarde aan ons Afrikanererfenis heg, hulle teen hierdie vernietigingsdaad uitspreek en ook daarteen verset,” meen Roodt. “Indien hierdie geboue vir altyd verlore gaan, sal dit ‘n tragedie van ongekende omvang wees wat ‘n skandvlek op Johannesburg sal laat.”

Die meegaande foto van ‘n Cook & Cowen-gebou, Lourenco-hof, is deur dr. Roodt in die vroeë tagtigerjare geneem. Dié gebou, wat oorkant Joubertpark geleë is, het ook reeds verval.

110 thoughts on “Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg”

      1. Is nê Leana en soos jy weet watse mooi boustyle is daardie geboue darem nie. Iets het nou by my opgekom. Ek wonder waar kom die Suid-Afrikaanse erfenis nou in? Nou wonder ek of hulle net vir die Voortrekker Monument is.

        1. Willy sal ook nie verbaas wees as dieselfde lot een of ander tyd die Voortrekker Monument gaan tref nie. Alles wat vir ONS kosbaar is moet mos verwoes word !
          Het so lekker gelag toe ek hoor die Mandela borsbeeld is deur ‘n motor getref. Blinde sweep dalk ?

          1. En nog meer gelag Leana, met die spoed van witlig om dit te herstel na die ongelukkie. ;~)}

      2. Nee Leana afgesien van die instandhouding het die
        swartes soos n klomp kokkerotte daar geinfiltreer en die geboue wederegtelik
        beset – ruite gebreek die deur en vensters gesteel en alle koperpype in die mure
        uitgebreek en alle kabels afgesaag – daar is op hierdie aarde nie groter
        vernietigings plaag as hierdie swartes nie en vuil – ek nooi jou uit om te gaan
        kyk hoe lyk dit daar nie eens kokkerotte en rotte wil daar nes maak
        nie.

        1. Het met my eie oe gesien Riempies. Pikswart kokkerot neste net waar jy kyk. Sodra alles verwoes is trek hulle na die volgende lee gebou. Net om van vooraf met die verwoesting te begin. Van die eens pragtige sandsteen geboue het daar niks oorgebly nie. Wonder hoe lank nog voor dieselfde ook in Bloemfontein gaan gebeur.

        2. Dis wat in die “hospitale” op die Oos Rand aan die gang is! Hulle medikasie se slotte is afgesteel! Die deur word toegehou met een van die gewone ou slotte. GEEN handvatsels nie, brandslang se spuit (koper) moerpan toe weg! Mens hoop eintlik daar breek brand uit want die brandweer is so stadig dat dat mens wonder of hulle bestaan! GEHAWEND! Staf is net so gehawend! Tembisa hospitaal is as die gevaarlikste hospitaal in die PROVINSIE benoem. Hulle stuur nie pasiënte huistoe nie maar na die ondernemers! O dan word die lyke in bakkies vervoer sommer onder seile en word daar inkopies gedoen terwyl lyk in transit is!

  1. Geen opposisiepartye het beswaar aangeteken nie? Wel daar is geen verrassing nie. Die DA haat die Afrikaner meer as die ANC en die VF+ hang rond vir hul salarisse elke maand. Wonder of hulle ook besig is met “stille diplomasie en agterkamer onderhandelings” soos wat hulle gedoen het met Clive Derby-Lewis? Ek moet met Willy saamstem – die geboue is so vervalle dat hulle nie gered kan word nie en dit dalk beter sou wees dat hulle gesloop moet word. Maar aan die ander kant is dit die Afrikaner kultuurskatte wat onder skoot kom en dit moet gestop word.

      1. JAVR wat was jy so skaarsgewees seker weer lekke rond geloop?

        Ek het hierdie op “Die Mieliestronk” raakgeloop wat
        gebruik word om kinders te leer.

        “2007-2008 Elke dag eis vigs plaaslik byna duisend lewens. Hoeveel MIV/vigs-lyers daar vandag in Suid-Afrika is? Aan die
        einde van 2007 was daar reeds ’n geraamde 5,7 miljoen”

        Nou vra ek jou as dit al die statistiek was in 2007/8 waar trek dit noual? Dit is die magsbasis van die ANC – getalle dit maak my
        wonder hoekom die swartes so gedrewe is om ons plase af te neem en ons historiese gebou af te breek – want wat is hulle mag as hulle nie meer die magsbasis het van getalle nie? Dan moet daar n interim regering kom of op die allermiste n magsverdeling en hulle weet dit.

        1. Soos ek vir Eric sê…die vakasie dae! Dit maak mens dat jy soos ‘n aap onder die boom wil sit! Ja “Die Mieliestronk” is baie oulik nê!!! Dis ou Dolkie wat my voorgestel het aan mieliestronk! Daar’s een groot probleem met die statistiek Riempies….die donners kan nie tel nie! Hulle het nie genoeg vingers en tone nie en weet nie hoe om ‘n telraam te maak nie nevermind te werk!

          1. Daai Trippie lyk my het haar ook nou helemal oorgegee aan vakansie – nie n blou woord van haar van die vakansie begin het nie – Rooi tapyt (en nie die bloue van die kwien) wag vir haar moet sy net weet. ;-))

      1. Dolk nou het jy my so n ent terug terug laat onthou – as
        so n klomp bobbejane deur jou mielielande is – kom hy aan die einde van die ry net weg met een mieliekop onder die arm – en n hele ry mielies agter hom op die grond, elke nuwe mielie wat hy pluk lig hy die ander arm op om die nuwe mielie in te sit – ek twyfel of hy tot twee kan tel of miskien tog. ;-))

      2. Toe ek nie ‘n “selfie” met die vorige C D-L optog gelaai het nie toe kerm jy land en sand. Ek weet hoekom. Jy wou glo ek was nie daar nie. Nou dat ek ‘n “selfie” gelaai het met weer ‘n poging om C D-L deur sy regspan en ondersteuners vry te kry nou is jou wind skoon uit jou seile en jy sê niks.
        Dolk(ie), daarom sê ek dankie(s).

        1. Nou waar val jy nou uit Willie?!

          Dink jy nou regtig ek lees ALLES op Praag? Kom nou ASB.! oor jouself.

          Hier is ‘n paar wat waaragtig dink die aarde draai om julle. Plaas tog die skakel dat ek jou ego gaan streel asb.

          1. Ek skryf gou vir jou ‘n gediggie. Dit is nie net jy wat ‘n amateur digter is nie. Hoor gou myne.

            Dolk, jy is ‘n windbol.
            Jy beteken fhokoll!

            Hoe is daai vir ‘n digkuns.

          2. Toe die dissipels so vol van die heilige gees was 9:00 in die oggend het die omstanders ook so gedink. Nuus vir jou. Ek is ‘n geheelonthouer my hele lewe lank.
            My krag en gesondheid is ‘n sprekende voorbeeld.

          3. Minder as jy wat my naam nie eers kan reg spel nadat ek jou gekorrigeer het.

          4. Ag asb tog Dolk(ie). As daar ‘n asemtoetser op jou rekenaar was, dan was jy al vergete hier op die forums.

          1. Kry vir jou ‘n speelmaat wat jou mentaliteit komplimenteer Willie.

            Geniet jou naweek – cheers!

          2. Toe Bert jou so ‘n bietjie geskermboks en jy sleg tweede gekom het, het jy twee slakstrepe op dr Roodt se hempsmou gelos?

          3. Jy verwar my met iemand anders Willie. Ek het verseker nie met hom “2de” gekom nie. LMAA!

          4. Okei Dolk. Rustige aand vir jou en jou huisgenote.
            Dankie vir die kuier. Ons maak weer so.
            No offence.
            Lekker slaap.

          5. Dit is nou die geniale mentaliteits groep? Hulle is hier by my Dolk(ie). Moet so af en toe voel hoe voel dit op voetsoolvlak. Dis hoekom ek partykeer met jou in “gesprek” tree.

          6. LMAA! Ek sê maar niks nie – want ek het niks om te bewys nie… 😉

          7. Antwoord gou so een kommentaar ondertoe? Seblief Dolk(ie).
            Byvoorbaat dankie(s).

          1. Haha ek op die foto? Ek het die foto geneem!
            Ag nee Dolk(ie). Nie eers ‘n minuut stilte sal jou deurtrek nie!
            Maar dankie(s)

          2. Maar my hygend mens! Ek het dan die skakel vir jou geplaas. Wat is jy so deurmekaar?

            Anyway, ek het jou netnou al nag gese. Waar is jou maniere? Hoekom sê jy nie dankie nie?

            Lekker aand vir die tweede keer.

          3. Jy klink PRESIES soos ‘n vrou wat ek ken… Sien die prentjie dame…

            Sterk en Slim was nog nooit werklik saam gesien nie… 😉

            NS Moet nie vergeet om jouself weereens orals te “like” nie. LOL!

          4. Sal moet my vrou wat besig is op haar laptop in die studeerkamer sê sy moet my nie so “like” nie. Maar volgens haar is ek beter as gesnyde brood!
            So kyk, die “likes” gaan nou kom. ;~)}

          5. ‘n Vrou wat jy ken ? Verskoon my Dolk, maar hoekom noem jy nie name nie ? Jy verwag seker weer om ‘n paar onooslike “oppies” te score huh? Sien jy het ook onder “gas”. Almal WEET reeds wie dit ook is. Ai tog, so voorspelbaar…….maar nou ja, jy is WEEREENS die ONSKULDIGE !

          6. Leana, kan ek jou vra om asb. hierdie onnodige mislikheid te staak asb. Ek weet nie wat jou pla nie, maar ons is nie kinders nie.

            Wat kry jy uit hierdie ongevraagde onsinnige en totaal irrelevante aanmerkings? Watse “onskuldige” praat jy van?

            Steek iemand jou teen my op?! Om hier te kom en sulke onbeskofte aanmerkings te lees, is werklik onaangenaam. Staak asb. dit nou.

          7. Goeiemore Dolk – Sommer nou so weg van jou ou os en op my
            mooi spliternuwe nuwe jas – bars ek om vir jou te se die wereld is allerverskrikliks klein het ek gister ewe onverwags agtergekom – en ek weeeet jy gaan gaan met my saamstem.

          8. Net dit (ook net eenmaal) Ek weet wat ek wat ek nie geweet het nie. ;-))

          9. Nee wragties… Dis so goed ek loer deur die gaatjie van een van daardie klapper met ‘n geskenkie in! Daardie sin lees nie reg nie – 😉

            Drie note asb.?! :-))

          10. Ek wou ook eers jou been getrek het oor die “goeie more” en vir jou te se en wat van vandag? Toe besluit ek maar om dit te los tot nou – nou se ek dit – en geskenke is vir my altyd lekker om te gee en te ontvang – veral as dit n hemelsbloue sepie of
            waslappie is.

          11. Nou raas my kop! (Waar woon u en u wederhelf asb.?)

            Ses note vir R200? (LMAA!)

          12. Moenie jou kop toelaat om te raas nie – Jy is heeltemal
            te oulik en te slim daarvoor. Weet jy wat gaan ek nou doen? Ek gaan nou n ou kassie verf met n mengsel van wit dowwe olieverf en dowwe kleurlose vernis, om die helfte gemeng – sodat hy pragtig splinternuut kan lyk as ek met hom klaar is.

            Ek weet jy gaan mymer oor wat ek bedoel het met “Ek weet wat ek nie geweet het nie”.

          13. Goeie more Riempies en Dolk – Riempies, van jou waslappie en sepie kan ek getuig. Klein geskenkie, ontvang dit gereeld, maar met grootse liefde en deernis gegee. Wat is lekkerder om ‘n geskenkie te gee en te ontvang, sommer so uit die bloute. Is julle nou al in jul nuwe huis ?

          14. Goeie more Trippie! Wals jy so skielik hier in – mapstieks!

            Nou waar kom jy verdaan? Ons wonder al ‘n paar dae wat van jou geword het. Hoe gaan dit met die neukenaar? Bly jy is veilig hoor!

          15. Ai tog Dolk, ons is besig met die uithaal en verskuiwing van broodbome hier by die huis. Moes tot ‘n “block en tackle” inspan – die bome is massief. Dan het ons nog twee palmbome ook moes afkap (my hart huil daaroor) – dit staan al 25 jaar, self geplant.

            Wat my rekenaar aanbetref, my google-funksie is so steeks soos ‘n donkie. Ek kan sien daar is “notifications” en korrespondensie wat wag, maar kry niks oop “google.com is not responding” – recover webbage. Dis lastig, want ek korrespondeer met familie in Texas. Dalk tyd om my rekenaar te “format”.

          16. Sjoe! dis omtrent ‘n gedoente! BAIE sterkte met die gate grawe en, toegooi!

            Sterkte met die rekenaar – dis altyd ‘n aaklige ding om te doen – alle programme ens. moet weer gelaai word! Dae se drama om alles weer “die ou self” te maak.

          17. Dankie Dolk – die jongman wat dit vir my moet doen, is nou reeds vir 10 weke in die hospitaal, dit gaan nie goed met hom, vandaar my haas gister hospitaal toe, so tussen die woel en werfskaf deur.

          18. Riempies gaan my nek omdraai – sy het al genoem van hul nuwe huis – Wes Kaap as my geheue my nie in die steek laat nie.

          19. Ag nee wragties Trippie! Dis mos te wyd! Die eerste en vierde letter asb?

            Baie dankies – ek sal NIKS sê nie!

          20. Dolk, ek kyk nou weer, jy het gevra vir die eerste en 4de – lekker maak ek ‘n krater van myself …
            Ernstig nou – ek het net al gelees sy woon in die Wes-Kaap.

          21. LOL! ek het nou lekker gelag! Dis goed dat mens ook vir jouself kan lag. Ek groet eers! Oppad uit!

            Geseënde dag aan almal hier.

          22. Nader aan waar jy woon as wat jy ooit sou kon droom ;-)))))))
            Ek het mos gese jy is n slim outjie..

          23. Hoe nuuskieriger ek raak, hoe “dommer” raak ek – ek sit nou oop bek en staar… :-))

          24. More Trippie jou rondloper,

            Besig met die verhuising – trek elke dag n bietjie –
            geen haas nie – want ons doen alles self net die groot meubels sal ons mee hulp
            nodig kry. Van my man wat meen ek het n geit met waslappies sal ek jou later
            vertel gaan nou eers gou verf.

          25. Dankie – ek is nie n baie netjiese verwer nie ek is altyd van die verf besmeer van kop tot tone wanneer ek klaar is.

          26. Groot meubels? Lieflik! Ek kan ‘n paar hande oorbring om te help.. Net ‘n vriendelike voorstelletjie? (Hehe!)

          27. Baie dankie vir jou aanbod – ons buurman egter het reeds
            aangebied saam met sy twee seuns om te kom help – gelukkig het die konnotasie aan my naam my vooruitgeloop – want die ou het vir my man gese dat hy bied maar hulp aan want hy weet ek sal liewer self die meubels uitmekaar skroef in kleiner
            stukkies en self dra as om n “vreemdevolk” te vra om te help en dan moet hy wat my man is weer alles aanmekaar probleer kry. 😉

          28. Dis nou goed om te hoor – behulpsame bure. Ons hulp is inderdaad blanke hande – Ta kom mos slegs help – om te kyk wat gesteel en gemoor kan word.

            BAI|E sterkte met die uitpak – dis nie ‘n werk nie – dis ‘n sielsbeproewing…

          29. Nee wat – my verbeelding hardloop nou soos ‘n rooikat – heen en weer in sy hok!

          30. Ignoreer my in die toekoms en gooi my ook nie weer met skimpe nie asseblief Dolk !

          31. Kyk mooi wat in die prentjie (Skermskoot) geskryf staan – ROOI omlyn! – hy het vir my die TWEEDE keer gegroet – ten spyte van die feit dat ek hom vroeër eerste gegroet het – toe sê ek vir hom -TAKTVOL- “hy klink soos ‘n ou vrou met ‘n nat broek” (Hy klink presies soos ‘n vrou wat ek ken) en ek plaas die prentjie – skermskoot – waar ek hom gegroet het.

            Nou? – nou skimp ek oor jou?!

            Dis eenvoudig absurd!

          32. Het ook gesien jy tree so absurd op ja Dolk. Nes jy ons vergelyk het met die “three stooges” Ek vra jou weereens. IGNOREER MY !

          33. Hou dan asb. nou ook op om aan my te skryf.

            Die forum is nie vir mislike twiste en kinderagtige, kleinlike vetes wat NIKS met ander of my te make het nie.

          34. Nou STAAK dan jou gekyf ! Hier kom braak jy alweer gal NADAT ek jou versoek het om my te ignoreer. Staak dus asb onmiddellik enige verdere kommentare aan my NOU !
            Ek ignoreer jou van nou af TOTAAL ! PUNT !

          35. Wie dink jy is jy om so met ‘n mens te praat? Jy kom val mens aan en dan swaai jy alles om?

            Staak jy ook asb. jou gekyf en galbrakery nou aan my. Dankie.

            Lekker dag verder.

          36. Ek ? Jy wil weet wie is ek ? Ek’s jou grootste nagmerrie Dolk ! Cheers xxx

          37. Jy moet nie in hiërogliewe met my praat nie Dolfie. As jy iets wil sê, sê.

  2. Dit bly maar ‘n teenstrydige toestand wanneer dit kom by hierdie relatief jong erfenis van die Westerse beskawing en ‘n teenstrydighedi in meer as een opsig. Die DA is ‘n Joodse party (in die lig van sy eienaarskap), en die gedagte van vele Afrikaners se steun agter die DA was dat die DA ‘n bolwerk moes vorm teen onder meer die sloping van die Westerse kultuur deur ‘n veroweringsugtige Afrikaniitiese ANC. Helaas!
    En dan die rol van die Jode… Van die erfenisse wat voor die stootskrapers en in die inploffings gaan val wat in die berig genoem word, is onmiskernbaar Joods (dis nou wat die name betref, hoe sal ‘n Joods-Palestynse boustyl dan nou lyk, tente!?)
    Maar soos met die sloping van Afrikaanse straatname op die Kaapse Skiereiland is die Joods-beheerde DA op die voorpunt, ook aan die Witwatersrand. Die ywer van kommunistiese besetenes?
    ‘n Mens sou kan aanvoer dat van die vroegste aanslae teen Afrikaner-geboue in Johannesburg het van ‘n Jood gekom.Dit was immers Ben Turok wat die historiese ou Poskantoorgebou in Johannesburg met dinamiet wou uitmekaar skiet.
    Maar so is de rewolusie besig om elke Westerse en Afrikaner-kultuurerfenis is, irrelevant te maak, dit as konserwatief-verstard en Christelik-Westers af te maak.
    Dié beginsel geld elke kultuurbenadering, ook uit ‘n natuur- en wildlewe-oogpunt. Ou Johannesburg, die ou Witwatersrand, is besig om te val, deel daarvan ook die natuurerfenis. In die 1980’s was daar die Red Braamfonteinspruit-aksie (of wat ook al spruitjie was wat daar deur die oostelike gebiede onderkant Pullingerkop (die kop bekend as “Hillbrow”, en Doornfontein), gegaan het. Bewonderenswaardige aksies soos daardie het saam met die rewolusionêre drif van koerante soos Beeld en die Rand Daily Mail in die vuil stormwaterslote van Johannesburg weggespoel en later by die dreksloot, eens ook ‘n rivier, wat verby Alexandra-lokasie sukkel, aangesluit. Diegene wat in daardie hoogkultuur by bewaringsaksies betrokke was, was klaarblyklik kommuniste, of hulle was net agter die “mode van bevryding” wat Beeld, The Star en die Rand Daily Mail verkondig het aan, “hoog-kultuur-aksies” soos natuur- en kultuurbewarings wat op een of andere vreemde wyse hul aansluiting by die rewolusie moes vind en gevind het.
    Ek kom deesdae selde of ooit in my heimat Germiston. Ja, daar in die sestig- en sewentijgare was ou Germiston te erg vir die snobs, dit is uitgeskel vir Rooiverdriet en Gommorra.
    Maar toe die rewolusie begin wink is daar tog nostalgie opgewek. Toe is ontdek dat Germiston oor ‘n Vivtoriaanse, nee! – Edwárdiaanse buurt beskik en elke Afrikaner of Engelse snob wat sy naam werd wou wees, het vir hom ‘n Edwardiaanse woonplek bokant die ou poliisestasie, hofgebou en Presidentstraat aangeskaf.
    Ek neem aan al daardie kultuurliefhebbers was kommuniste en/of DA’s. Want vandag is ou Germiston ‘n krotbuurt van dwelmsmouse en sypaadjiehandelaars en geen witman wat die woord beskaaf werd wil wees, lê besoek daar af nie. Behlawe wanneer hy op soek is na ‘n zol of tik of ander dwelm sodat hy tog maar net nog ‘n dag in die NSA kan deursien.

    1. Dit is hartseer hoe hierdie gebiede agteruitgegaan het. In die stat van tswhene (eens Pretoria) is hier groot dele wat ook so daar uitsien. In poeliekwanie (dis nou die ou Pietersburg) lyk dit ook maar oes – dan praat ons nie eers van elke ander kleiner dorp in die platteland nie.

    1. En wat van die belaglike bedrag – om uit beginsel ‘n m3id se hang-boude uit te stal?! Ons is oppad na die steentydperk toe in die NSA. Kort voor lank is al wat waarde gaan hê dalk – slegs ruilhandel items…

Maak 'n opvolg-bydrae