praag.co.za

Korporatiewe aanslag op die VN

UN-GENERAL ASSEMBLY-SYRIA-SECURITY COUNCILResolusie 68/262 wat onlangs deur die VN se Algemene Vergadering voorgehou is om nie enige verandering in die status van die voormalige Oekraïense outonome Republiek van die Krim te erken nie, het 100 ja-stemme gekry.

Met die eerste oogopslag lyk dit asof dit ten gunste van die Verenigde State en ander Westerse lande is, maar die 100 ja-stemme verteenwoordig nie ‘n volstrekte meerderheid van die VN nie.

Suid-Afrika het buite stemming gebly.

Trouens, alhoewel net 11 lande teen die besluit gestem het, het 58 buite stemming gebly, terwyl die oorblywende lidlande afwesig was.

Die Neo-Konsewatiewes in die Verenigde State van Amerika kan op sowat 100 stemme in die Algemene Vergadering reken, waaronder drie stemme van sogenaamde onafhanklike state in “vrye assosiasie” met Amerika. Dit is die Stille Oseaan se eilandstate van Mikronesië, die Marshall-eilande, en Palau. Almal is voormalige trusteeskapgebiede wat voorheen onder Japanese beheer was en wat aan die VSA toegeken is na die Tweede Wêreldoorlog.

Hierdie drie lande kom hul stemopdragte baie getrou na.

Met vier stemme in sy agtersak het Amerika die afgelope twee dekades sedert die val van die Sowjet-blok en die kwynende invloed van die onverbonde lande deur allerlei oorredingstaktieke en dreigemente dit reggekry om tussen 100 en 120 stemme te kry.

Die VSA bestee meer as die helfte van die hele wêreld op sy wapentuig.

‘n Twee-derde meerderheid is nodig om ‘n resolusie vir “Verenigende Vrede” aanvaar te kry, ‘n versinsel van die Verenigde State tydens die Koreaanse Oorlog uitgedink het om ‘n Sowjet-veto te omseil in die Veiligheidsraad.

Die resolusie vir Verenigende Vrede kan as ‘n moontlike manier aangewend word om ‘n Russiese en Chinese veto in die Veiligheidsraad te omseil ten einde VN-magtiging te bekom om Amerikaanse en NAVO-troepe regoor die wêreld te ontplooi.

Resolusie 68/262 is ondersteun deur die lande wat reageer op elke hondfluit van Washington, soos Kanada, Costa Rica, en Duitsland.

Litaue, wat ‘n Amerikaanse burger Valdas Adamkus twee keer as sy president ingestem het, het ook natuurlik “ja” gestem.

Pole se minister van Buitelandse Sake Radek Sikorski, is getroud met die voormalige Washington Post redakteur en voorste Neo-Konserwatiewe polemikus Anne Applebaum. Pole het, nodeloos om te sê, die Resolusie heelhartig ondersteun.

Die Oekraïne wat tans deur verteenwoordigers van ‘n staatsgreepjunta in Kiëf regeer word en wat ‘n demokraties verkose regering met geweld ontsetel het, het ook vir die Resolusie gestem.

Dit is dus ‘n versameling lande wat óf virtuele kolonies van die Verenigde State is of regeer word deur ‘n versameling van ideologiese dienaars van Neo-Konserwatisme en aasvoëlkapitalisme.

Die oorblywende 90 lande wat aan Washington sy “100” stemme in die Algemene Vergadering besorg het, is soortgelyk aan die kern tien lande. Agt is mikro-lande waarvan die gesamentlike bevolking nie ‘n woonbuurt van Moskou sal vul nie: Andorra, Kiribati, Liechtenstein, Malta, Monaco, Samoa en San Marino . Ander is toeristebestemmings wat welgestelde Westerlinge nodig het om broodnodige toerisme-dollars in te pomp: Bahamas, Barbados, Bhoetan, en die Seychelle.

Onder die “VSA 100” is voorts die lande waar George Soros front-organisasies en media befonds soos Albanië, Kroasië, Tsjeggiese Republiek, Estland , Hongarye , Letland, Macedonië, Moldawië , Montenegro (‘n virtuele speelgrond vir die Rothschildbank), Roemenië , Slowakye, en Slowenië.

Voeg die NAVO-lande en ander Amerikaanse militêre bondgenote soos Australië, Nieu-Seeland, Japan, Suid- Korea, Singapoer en Thailand daarby asook dié lande wat voorskrifte van die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds moet gehoorsaam en siedaar, die 100 is binne bereik.

Daarbenewens is Soros / USAID se propagandamasjien hard aan die werk om die Armeense President Serzh Sargsyan van bedrog te beskuldig, dieselfde intrige wat gebruik is om die Oekraïnse president Viktor Yanukovych te ondermyn.

Die mees verrassende afwesige stem is Israel.

Afghanistan, Irak , Egipte , China , Indië , Suid-Afrika , Brasilië , Argentinië , Pakistan , Oman , Marokko , die Verenigde Arabiese Emirate , Jemen, Libanon , Belize , Paraguay , Uruguay, Suid-Soedan , Kenia , Ethiopië , Brasilië, en Botswana het reeds deurgeloop onder die sloping en plundery van die Neo-Konserwatiewes en kon dus nie tot ondersteuning oorreed word nie.

Die korporatiewe aanslag op die Verenigde Nasies gaan waarskynlik nietemin in die nabye toekoms slaag as nog ‘n paar “leiers” se bankrekeninge genoeg aangevul word.

Comments

42 responses to “Korporatiewe aanslag op die VN”

  1. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    VN = Satans regering
    SA was buite stemming……KFC was seker oop en dus was ons edelagbare VN verteenwoordiger seker op “Lunch”
    Die VN krap waar dit nie jeuk nie, Putin gaan die weste n pakslae gee wat hulle vir eeue nie gaan vergeet nie.
    Babilon gaan verwoes word in n oogwink

  2. Riempies Avatar
    Riempies

    Hierdie stemmery is baie duidelik n aanduiding dat die
    NWO se mag nie meer so intak is as wat hulle dit sou wou he nie veral as stemme
    gekoop moet word want ek glo hulle besef dat dit net gaan werk tot op n punt.
    Dit dui ook daarop dat daar n groeiende regse faktor is wat mee rekening gehou
    moet word. Australie se stem glo ek moet baie mense tot nadenke
    stem.

  3. Henrietta Avatar
    Henrietta

    Baie interessante ontleding – dankie! Net so interessant wat gister op die Rooi Plein gebeur het – eerste “Mei-dag” vieringe op hierdie skaal sinds die val van die Ystergordyn – so laat die stemme in die VN aangaande die Okraine maar val waar hul wil: iets is aan die gang met die Russiese Beer.

    1. eduard Avatar
      eduard

      Werkersdag of te wel Kommunistedag val op die dag wat die Illuminatie deur Adam Weishaupt/Rothschilds begin het. So is ons gebreinspoel deur die edomietiese jode om volgens hulle se pype te dans. 1 Mei moet as vakansiedag afgeskaf word.

      1. Götterdammerung Avatar
        Götterdammerung

        Jy moet jou foeliehoedjie loop soek – May Day was wel gekaap gewees deur die Kommuniste maar dit is ‘n feesdag wat eeue terug dateer in Europa. Dit is ‘n dag waar die verandering van die seisoene gevier word, ‘n nuwe plant seisoen, die bekendstelling van die voëlverskrikker, die drink van die laaste winter bier, Walpurgisnacht, Jack and the Green. Die hele May Day fees dateer terug na die 8ste eeu en het so min met Jode en Kommunisme te doen as ‘n vark in Palestina

        1. eduard Avatar
          eduard

          Tereg was dit ‘n feesdag van lente in die vervloe tyd, maar hoeveel lande vier dit as sulks. In die 1660’s is die fees afgeskaf in Engeland en beswaarlik kan die suidelike halfrond lentedag op 1 Mei vier. Die kommuniste het die dag as werkersdag wereldwyd afgedwing maar nie met “lentedag” ingedagte nie. Wonder net hoelank sal dit neem om “Merry Christmas” te vervang met “happy hannukah”.

  4. Gas Avatar
    Gas

    Ek moet hardop vir jou lag. Die Nederlanders wat ons taalverwante is het kommuniste geborg om wit Afrikaners op te blaas. Seker jou soort vriende? Dis nie Rusland wat die vyand is nie, dis kommunisme wat blakend gesond in Suid-Afrika bly voortbestaan danksy daardie Nederlandse soort weldoeners. Rusland is nie meer ‘n kommunistiese land nie. Kom by.

  5. Rutger Avatar
    Rutger

    Jy klink volledig gebreinspoel deur Brits-Amerikaanse propaganda. Van wanneer is Britte en Amerikaners Afrikaners se vriende? Jy moet eerder baie versigtig wees om sulke anti-wit menseregteskenders te ondersteun

  6. Rentia Diedericks Avatar
    Rentia Diedericks

    TrotsAfrikaans is jy vir seker nie. TrutEngels sal ek eerder sê. Ek dog die grootste sonde wat dr Roodt gepleeg het was om nie diensplig te doen nie. Nou beskuldig jy hom dat hy “rooigevaar-propaganda” versprei het. Eisj, dit klink baie dom. Daar is ‘n Praag video waar ‘n navorser, ek vergeet nou sy naam, die CIA se argief geraadpleeg het oor die kommuniste se aanslag teen ons. Lees bietjie op oor wie die kommuniste eintlik is, jou arme siel. Hulle het Hitler ver oortref in moord en vandag werk hulle saam met Hitler-aanbidders in die Oekraïene. Dis mense soos Rooi Ronnie. Ou Rooies is nie ‘n Rus nie. Sy paspoort kom uit daardie verpestelike landjie uit die Midde Ooste

  7. FR2P Avatar
    FR2P

    Obama is the man behind massive NSA surveillance and lethal drone attacks. Hitler pales in comparison

  8. Riempies Avatar
    Riempies

    Ja jy is reg hulle was ons vyande – hulle het die ANC
    terroriste in die geheim opgelei om ons uit te moor – Toe was hulle niks
    anders as wat die ANC vandag is nie, hulle eie mense mishandel en onderdruk
    presies net soos die swartes hulle eie swart mense behandel hier in die
    NSA. Intussen het hulle dit reggekry om van hulle korrupte magsmisbruikende
    regering (soos die ANC) ontslae te raak en n eerbare regering op die been te kry
    en dit verander die scenario heeltemal.

    Dink – en beweeg dan aan, moenie stagneer in jou denke
    nie.

    1. TrotsAfrikaans Avatar
      TrotsAfrikaans

      Eerbaar, daar moet ek van jou veskil.

      Onderdruk hulle nie nog altyd hulle eie mense nie? ‘n Kritiker van Putin se kanse is baie goed om in die tronk of in ‘n Gulag te beland. Putin en sy gevolg is net so korrup soos die ANC hier.
      Histories gesien was die Krim altyd deel van Rusland gewees, Rusland moes net gewag het, die mense van die Krim sou self rigting Rusland beweeg het.
      Die groot vraag is, in die baltiese land woon baie Russe met dubbele passe, wat gaan die Russe doen wanneer hierdie ook nou skileik deel van Rusland wil word en hier het hulle beslis geen reg daarop nie?
      Jy hoef nie bang te wees dat ek nie kan dink nie;)

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Ek is nooit vir enigiets bang nie.;-)

        Voor ek jou antwoord moet ek weet hoekom se jy Putin en
        sy gevolg is net so korrup soos die ANC – trek lyne vir deur
        asseblief.

      2. Götterdammerung Avatar
        Götterdammerung

        Wys my een regering wat nie korrup is nie. Die verskil is dat Putin heeltemal afgesien het van Kommunisme want hy weet dit is ‘n mislukking. Dit inhomself plaas hom op ‘n hogere vlak as die res van die klomp aasvoel kapitaliste. Sy “vriende” het industrie oorgeneem en maak ‘n sukses van elke een – anders as die ANC, sy buitelandse skuld is heeltemal onder beheer – anders as die ANC, hy aanvaar nie geld van Sosialiste soos Soros nie – anders as die ANC

      3. Rentia Diedericks Avatar
        Rentia Diedericks

        Ek hoop die NWO-kruipers in die Baltiese lande onthou daar woon Russe in hulle lande sodat hulle ophou om NAVO met oorlog te steun. Net soos die NWO-kruipers hier behoort te onthou daar woon Afrikaners in hierdie land wat nie hulle assimilasie projek gaan opvreet nie. Want dis wat jy implisiet voorstel. Jy kan regtig nie dink nie. Die Palestyne moet nie assimileer nie maar die Russe moet? So alles is altyd dubbele maatstawwe vir julle NWO-kruipers. Ek verstom my aan julle morone. Daar is vir jou geen voordeel in die NWO projek nie tensy jy ‘n biljoenêr is en as jy een was sou jy nie hier geskryf het nie

  9. Willy Avatar
    Willy

    Terugvoering.
    Die opkoms vir die vrylating vir mnr Clive Derby-Lewis vandag te Pretoria, 6 siele.

    1. Karel Combrinck Avatar
      Karel Combrinck

      Dis nogal jammer dat hierdie die enigste terugvoering is wat ons kry. Seker maar omdat dit te pateties is om ‘n terugvoering soos hierdie te moet gee. Alle eer weereens aan Dr Roodt wat op die foto herkenbaar is. Dr Roodt staan soos altyd in die loopgraaf vir ons saak. Ek kan nie genoeg hulde bring aan hom nie. Vir die res is dit net ongeveer bla bla.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Die persoon wat hulle ‘n onderhoud mee gevoer het is mnr Clive Derby-Lewis se prokureur. Ons wat vandag daar was het nou eersterangse nuus gekry. Die werklikheid om hierdie hele sage.
        Die vorige optog was ons ook maar net ‘n handjie vol gewees.

        1. Trippie Avatar
          Trippie

          Dis jammer die stuk lap waarop die nuwe SA vlag is moes ook in die “spervuur” beland het.

          1. Willy Avatar
            Willy

            Ja, en ek het nie eers daaraan gedink nie. Hy sou seker goed vlam gevat het. Simboliseer mos met hierdie brandende land.

          2. Dolk Avatar
            Dolk

            “Dapper” en ‘n “Boer uit murg en been” is ‘n relatiewe begrip…

      2. Trippie Avatar
        Trippie

        Hulde aan Dr Roodt, Marius Coetzer, en elkeen wat daar teenwoordig was. Ek salueer julle.

        1. Willy Avatar
          Willy

          Dankie, dit word waardeer. Dit is nie ‘n mooi prentjie wat die werklikheid is rondom die mishandeling van mnr Clive Derby-Lewis nie. Hy is ‘n verskriklike sterk mens tenspyte van sy siektetoestand.

          1. Leana Avatar
            Leana

            Ai Willy, en jy het selfs vervoer aangebied. Iets wat ons by die swartes kan leer is om saam te staan ! Die Afrikaner het nog nie geleer om SAAM te staan nie. Wat ‘n hartseer saak !

          2. Willy Avatar
            Willy

            Ons klompie het gister daaroor gepraat Leana en genoem dat die EFF ook net so ‘n jong party is en hulle ruk op in duisende. Maar ja, hierdie tipe ding is maar baie vreemd vir die wittes.
            Wat ek oortuig is, is as ons iets wil laat werk moet ons begin saamstaan. Dit werk in hierdie land so.

          3. Willy Avatar
            Willy

            Jip daardie is die waarheid Leana. Ek hoop so van harte dat daardie dag gaan aanbreek want ek wil dit so graag beleef.

        2. Willy Avatar
          Willy

          Dit is hy. Sien jy wie is die middelste een van die drie wat buite die plakate vashou?

        3. Willy Avatar
          Willy

          Jammer vir die dubbel plasing. Beter ek sit hierdie rekenaar maar af.

    2. Leana Avatar
      Leana

      Ai Willy, ek kan net se Ai, wat het van ons volkie geword ?

  10. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Ses siele by die betoging vir die vrylating van mnr Derby-Lewis. Ses! Maar mense ons is nie ernstig nie. Hierdie man het sy lewe opgeoffer. Ag nee wat, dit lyk my ons kan maar vergeet.

    1. Trippie Avatar
      Trippie

      Karel, die hoop sal nie beskaam – ons moet STEEDS biddend, smekend op ons kniee bly.

    2. Leana Avatar
      Leana

      Absoluut pateties Karel. Skandalig om die minste te se. Dit se veel van ons Afrikaner volkie al skrre hul bidden ne ?

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Leana – was jy daar gewees – hoekom nie?

        Ek admireer dr. Dan wat bereid is om openlik te veg –

        Eerstens onthou net dat die konsep van protesteer vir hom makliker is hy het in lande studeer vir n hele aantal jare waar protesoptogte deur blankes die norm was en vir hom dus geensins vreemd nie – hy verstaan ook die impak wat so n protesoptog het – en om die kommunistiese vlag te verbrand is n manier om baie duidelik n mens se walging en teenstand te bewys – hier by ons ken ons dit nie – ons koppel dit foutiewelik aan swart barbaarse manier van dinge doen.

        Tweedens ek het al baie gese ons moet leer om die Afrika taal te praat – en die swartes ontmoet waar hulle hulleself aanbied al gaan dit teen ons grein – Afrikane verstaan nie beskawing nie – hulle is nie instaat tot beskaafde denke nie. Hulle het geen respek of begrip vir reg en geregtigheid nie – hulle verstaan net geweld en dit wat hulle met hulle oe kan sien en waarneem.
        Moet nie mede blankes sommer veroordeel of slegse nie – ondersoek eerder hoekom hulle nie daar was nie en spreek dit aan.

        1. Leana Avatar
          Leana

          Riempies, hierdie naweek was een van die bitter min naweke wat ons nie by die huis was nie. Ons woon sowat 200km van Pretoria af. Woensdag gery, en is vandag alweer terug by die huis. Nelspruit is sowat 300 km van Pretoria af. Wil jy vir my se dat Pretoria en omgewing NET sewe mense kan oplewer ? Was ons daar sou dit twee ekstra wees wat die totaal dan nege maak. GEEN blanke hoef ook barbaars op te tree nie.

          1. Willy Avatar
            Willy

            Bly julle het veilig gery Leana en dat julle veilig terug is.

          2. Leana Avatar
            Leana

            Baie dankie Willy.

          3. Riempies Avatar
            Riempies

            Paasnaweek is n gewilde tyd om bietjie weg te breek en
            ek aanvaar dat die ander ook om dieselfde rede nie daar was nie.

            Wat ek graag sou wou weet stem jy saam of nie – met my rede
            hoe ek dit verklaar dat daar nie baie mense by protesoptogte is nie? Want weet
            jy Leana ek stem nie saam dat ons nie kan saamstaan nie – ek dink n mens sal
            eers so mening kan waag na die jongste verkiesing ophande want dit is waar mens
            se lojaliteit en mening getoets gaan word.

          4. Leana Avatar
            Leana

            Ons sal maar moet wag tot na die verkiesing om te sien ja Riempies.
            Jy is reg, die vorige CDL optog darem ietsie oor die 100 persone opgelewer toe dit nie Paasnaweek was nie.

  11. Riempies Avatar
    Riempies

    Die ANC sit met miljarde rande skuld wat hulle vir wit olifante betaal het wat hulle nie eens kan benut nie – n absolute dooie velies – om die dood eenvoudige rede dat hulle ewige kinders in n roomys fabiek is. Wat jy dus se is dat Putin se intelektuele vermoe gelyk is aan die ANC? – nie in hierdie en die volgende lewe nie – hy het nie miljoene mense wat elke dag honger
    en koud gaan slaap – en tenkoste van hulle wit olifante gebou het nie. (Hoop ek het jou reg verstaan).

    1. Trippie Avatar
      Trippie

      Riempies, ek steun jou 100% hier. Putin is ‘n man wat doen wat hy se – hy gee WERKLIK om vir sy mense. Vir hom gaan dit verseker NIE oor die EIE EK nie.

  12. Willy Avatar
    Willy

    Ja en daar het die vlag gebrand op die sypaadjie voor die ingang.

Leave a Reply