Brasilië se presidentskandidaat verongeluk

Die presidentsverkiesing in Brasilië is deur die dood van een van die kandidate in die wiele gery. Een van die land se topdrie mededingers om die hoogste pos is Woensdag dood in ʼn vliegtuigongeluk, het AP berig. Hy was op ʼn klein vliegtuig saam met sy assistente toe die vliegtuig in ʼn woonbuurt geval het.

Lees verder: Brasilië se presidentskandidaat verongeluk

Wiehan Botes se swart moordenaar nog steeds soek

Twee jaar het reeds verloop sedert die opspraakwekkende rassistiese moord op die baba Wiehan Botes en sy dagmoeder Margrietha de Goede, 66, maar hul moordenaar is nog nie vasgetrek nie. ‘n Identikit van die verdagte is vrygestel en lede van die publiek word gevra om privaatspeurder Mike Bolhuis behulpsaam te wees om hom op te

Lees verder: Wiehan Botes se swart moordenaar nog steeds soek

Franse dorpie heet ‘Dood met alle Jode’

‘n Joodse groep het sy skok en woede uitgespreek na die ontdekking dat ‘n klein Franse dorpie nog steeds ‘n Middeleeuse naam La Mort aux Juifs of “Dood met alle Jode” dra. Die Simon Wiesenthal-sentrum dring by die Franse minister van binnelandse sake aan om dit te verander. Die Simon Wiesenthal-sentrum se direkteur van internasionale

Lees verder: Franse dorpie heet ‘Dood met alle Jode’

Senegal sal ‘valse’ inligting oor Ebola straf

Die Departement van Justisie in Senegal het aangekondig dat hulle “valse inligting versprei deur [die koerant] La Tribune” sal straf nadat berig is dat vyf gevalle van Ebola in Senegal aangemeld is. Die privaatmediagroep D-Media het berig dat “vyf gevalle van Ebola in Senegal” voorgekom het in sy uitgawe van Maandag. In ‘n verklaring sê

Lees verder: Senegal sal ‘valse’ inligting oor Ebola straf

Soldaat in plaasaanval gevang

‘n Soldaat van 5SAI is in hegtenis geneem nadat hy positief verbind is met ‘n plaasaanval wat baie onlangs net buite Ladysmith in Natal plaasgevind het, het die Vryburger berig. ‘n Bejaarde dame is tydens die voorval deur twee gewapende mans op haar plaas langs die N11 net buite Ladysmith verras. Hulle het kontant en

Lees verder: Soldaat in plaasaanval gevang

‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’

​’n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo gesê het Adolf Hitler, Nazi-leier, het “dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie”. Hy het voorheen appèl aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor. Gilles Bourdouleix (54), burgemeester van Cholet, het in Julie 2013 ‘n oop stuk grond besoek wat onwettig deur ‘n

Lees verder: ‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’

Egpaar in Pretoria-Tuine vermoor

​Die seun van ‘n bejaarde egpaar van Pretoria-Tuine het Dinsdag op die lyke van sy vermoorde ouers afgekom. Hul seun Deon het op sy ouers afgekom waar hulle op die slaapkamervloer in bloedplasse gelê het. Dolf en Pop de Lange is in hul huis in ‘n sekuriteitskompleks vermoor. Hulle was glo onlangs slagoffers van ‘n

Lees verder: Egpaar in Pretoria-Tuine vermoor

SOE vra R155 miljoen van Nkandla-argitek terug

Die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) probeer om meer as R155 miljoen van die sogenaamde Nkandla-argitek, Minehle Makhanya terug te kry, het RSG berig. Hulle bestempel hom as die hoofrolspeler wat primêr verantwoordelik was vir die verhoogde koste van die veiligheidsopgraderings by president Jacob Zuma se woning op Nkandla in KwaZulu-Natal. Die eenheid het ‘n dagvaarding teen

Lees verder: SOE vra R155 miljoen van Nkandla-argitek terug

Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie

Geen spore van die Ebola-virus is op ‘n skip in Richardsbaai aangetref na ‘n inspeksie nie, het die departement van binnelandse sake bevestig. Transnet se Nasionale Hawe-Owerheid het ook berigte verwerp dat mense aan boord die Ebolavirus het. ‘n Radiostasie – Jacaranda FM – het vroeër berig dat ‘n boot van Liberië se bemanning Ebola

Lees verder: Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie

Handevat kan gevaarlik wees

Onder die opskrif, “Bladskud versprei siekte”, is die volgende berig gepubliseer. Ek haal dit volledig aan. “‘n Handdruk versprei tien keer meer bakterieë as wanneer mense mekaar net met ‘n vuis-tikkie groet, het Walliese navorsers bevind. Met alternatiewe maniere van groet, waar die liggaamskontak kortstondig is, kan die verspreiding van aansteeklike siektes beperk word, het

Lees verder: Handevat kan gevaarlik wees