Franse dorpie heet ‘Dood met alle Jode’

‘n Joodse groep het sy skok en woede uitgespreek na die ontdekking dat ‘n klein Franse dorpie nog steeds ‘n Middeleeuse naam La Mort aux Juifs of “Dood met alle Jode” dra.

Die Simon Wiesenthal-sentrum dring by die Franse minister van binnelandse sake aan om dit te verander.

Die Simon Wiesenthal-sentrum se direkteur van internasionale sake, Shimon Samuels, het aan die Franse minister belas daarmee, Bernard Cazeneuve, gesê hy is “geskok oor die bestaan ​​van ‘n dorpie in Frankryk wat amptelik genoem word ‘Dood met alle Jode’. Dit is uiters skokkend dat hierdie naam onder die radar gebly het in die 70 jaar sedert Frankryk bevry is van Nazisme en die [pro-Nazi] Vichy-regime.”

Maar die adjunk-burgemeester van die dorp van Courtemaux, wat jurisdiksie het oor die dorpie La Mort aux Juifs, 100 kilometer suid van Parys, is nie oortuig nie.

“Dit is belaglik. Hierdie naam het nog altyd bestaan​​. Niemand het iets teen die Jode nie, natuurlik nie. Dit verbaas my nie dat dit weer opduik nie,” het Marie-Elizabeth Secretand gesê, aan AFP.

“Hoekom ‘n naam wat teruggaan na die Middeleeue of selfs verder verander? Ons moet hierdie ou name respekteer. In ‘n vorige munisipale raadsbesluit, ten minste 20 jaar gelede, is reeds geweier om die naam van hierdie dorpie, wat bestaan ​​uit ‘n plaas en twee huise te verander,” het sy bygevoeg.

In 1992, het ‘n anti-rassisme organisasie by die Minister van Binnelandse Sake en die owerhede gepleit om die naam verander te kry, maar tevergeefs, het AFP berig.

Dit is nie die eerste keer dat die naam van ‘n Europese dorp ‘n herrie veroorsaak nie: In Mei het die inwoners van ‘n Spaanse dorpie vernoem Castrillo Matajudios [waar ‘Matar Judios’ beteken ‘vermoor Jode’] gestem om dit te verander. Die naam is nou Castrillo Judios, Koppie van die Jode – die ouer naam van die dorp.

25 thoughts on “Franse dorpie heet ‘Dood met alle Jode’”

  1. The citizens of the French village had their reasons for that name. Cicero wrote: “The Jews belong to a dark and repulsive force. One knows how numerous this clique is, how they stick together and what power they exercise through their unions. They are a nation of rascals and deceivers.”

    1. Hulle het verseker. Ek het ‘n baie ou boek genaamd “The Nameless War” wat geskryf is deur ‘n Kaptein Archibald Maule Ramsey. (Ek is seker die Anti-Defamation League sal hierdie boek net afmaak as leuens en as “anti-semitism” ) In die boek vertel hy hoe die Jode chaos gemaak het in elke land waar hulle gevestig het. Hulle het ‘n geskiedenis van moeilikheid maak sover terug as die 1200’s wat ek van weet. En soos die naam van hierdie dorpie wys, die Franse het ook ‘n sukkel beurt gehad, nes Duitsland en vandag Amerika. Palestina kan ook getuig daarvan – hulle was eens die meerderheid voor 1948.

      Hier is ‘n aanlyn weergawe van die boek. http://www.iamthewitness.com/books/Archibald.Maule.Ramsay/The.Nameless.War.pdf

      Ek is vas oortuig die moderne Jood hou geen verwantskap met die Jode, of nog beter gestel, die Judeërs van die Bybel nie. Iewers langs die pad was die identiteit van Juda nageboots, en as gevolg van al die ballingskappe waaraan Israel en Juda aan blootgestel was, was hulle identiteit verlore. Dit was maklik genoeg vir die huidige “Jode” om net bloot te besny en aanspraak te maak op die identiteit want die ware Jakob was nêrens te vind om die teendeel te bewys nie … Natuurlik het ek geen bewys om my argument te staaf nie, dit is natuurlik die probleem waarmee enige iemand sal sit. Al wat ek verseker weet, hulle verwerp Yeshua, anders bekend as “Jesus”, ten volle – hulle spot tot vandag toe met hom, en die Talmoed is deurdrenk met haatspraak teen die Messias.

      Openbaring 3 bly my altyd by: 9 Kyk, Ek gee jou uit die sinagoge van die Satan, van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar lieg — Ek sal maak dat hulle kom en voor jou voete neerbuig en erken dat Ek jou liefgehad het.

  2. In die Beeld skryf Dr Izak Burger aangrypend oor die slagting van Christene deur Moslems in veral Irak en Afrika. Die grootste in die geskiedenis.is besig om te gebeur.

    En Christus was ‘n Jood…. of julle daarvan hou of nie….

    Ja daar is ook Jode van die Baalkultus en ander wat die Christene vervolg ja net soos Islam

    As julle hierdie vuur stook saam met die Marxistiese ateiste van Rapport is daar geen toekoms vir die Christen Afrikaner volkie in Afrika nie. dan is dit selfmoord. Die Heldom Heidendom is dan ons lot.

    Verseker is die toekoms dan PIK swart donker vir die ganse Westerse beskawing in die RSA.

    .

    1. Want lees self die ondenkbare in Abel Pienaar se kommentarein Rapport ” Kop en Hart”:Hoedat JC VW en Thys Human oa na die “goddom” Christene as die volgelinge van die “Superjew” verwys.

      Hulle is inderdaad die baanbrekers van die grootskaalse vervolging van Wit Christene.hulle berei die pad voor – sodat wittes alreeds saam met die Moslems betoog teen die Jode in Kaaptad.

      My erntige kommentare word vinnig verwyder.

    2. Daar was ook buitensporig baie Jode wat die ANC ondersteun het en steeds steun, en ook buitensporig baie Joodse kommuniste.

      Sachs. Slovo. Fischer. Erwin. Gordimer. Davies. Harris. Wolpe.

      Die staatsaanklaer in die Rivoniaverhoor, Percy Yutar, was nie om dowe neute moedswillig as ‘n Jood gekies nie – dit was om anti-Joodse gevoelens agv wydverspreide Joodse verraad en gekonkel met die ANC teen ander blankes, te probeer paai.

    3. Jan verduidelik asb. wat jy bedoel “As julle hierdie vuur stook saam met die Marxistiese ateiste van Rapport is daar geen toekoms vir die Christen Afrikaner volkie in Afrika nie. dan is dit selfmoord.”? Meen jy dat daar weerhou moet word om die Jode te kritiseer as hulle verkeerd doen om die banvloek te ontsnap? Soos ek dit sien is ons al klaar in die heidendom, vir meer as 20 jaar al.

      1. Marthinus ek dink jou skrywe en verwysing na Openbaring is baie aangrypend..
        Maar ek dink julle moet julle koppe laat lees as julle dink dat van al die soorte anti-christene – Islam die beste vir ons sal wees. . Of sonie Wit marxsistiese Ateisme ‘n beter opsie is vir die Afrikanervolkie.
        Islam het nou kinderoffers in Gaza gepleeg erger as afrika barbare. Hulle het 450 kinderbommers teen die IDF ontplooi..
        Hulle is tans besig om 50,000 Christene in Irak uit te moor. Lees Burger se artikel.

        LW
        Die Joodse staat en Jode was NIE agter die ABO nie – Inteendeel was Barney Barnato ‘n goeie vriend van Kruger. Welliswaar is die Baalkultus ‘n Joodse sekte. Maar geen Jood of die Joodse staat het niks met Pratt en Tsafendas te doen gehad nie en was van die min lande wat die NP ondersteun het tydens sanksies. Oppenheimer het honderde frontorganisasies gehad om sanksies te omseil..Israel het ons kernwapens..

        As julle skryf van Jode dan verstaan ek ALLE anti-Christe van die Sinagoge van Satan

        1. “The book known by the name of the Apocalypse, has seemed to be until now unintelligible, merely because people persisted to see in it a real prediction of the future, which every one has explained after his own fashion, and in which they have always found what they wanted, namely anything but that, what the book contained.”—Charles François Dupuis (1798)

          1. Laag Henkst 🙂 ek sal maar eerder nie die skoen aantrek nie. Ek weet jy is ‘n Ateïs. So ons laat dit maar daar want ons gaan nie klaar kom met hierdie onderwerp vanaand nie.

          2. Retoriese vrae is soos die geluid van ‘n toilet wat bloos (Blosend spoel)… Dis nie die onderwerp nie – dit hoort nie ooit die onderwerp te wees nie!

            NS Ek dink DISQUS behoort ‘n derde “affie-oppie” opsie in te bring… ‘n “Middelvinger-opsie”.

        2. Jan, ek kan wat jy laaste sê aanvaar, ek weet eerlik waar nie presies van wie Yeshua praat as hy na die valse Jode verwys nie. Dit kan wees soos jy meen, die wat voorgee hulle is volgelinge maar nie is nie.

          Wat antichriste betref, ek dink nie een van hulle sal die beste vir ons wees nie. Verder dink ek dit is inderdaad verregaande om die Jode vir ALLES te blameer. Baie van ons hoef net in die spieël te kyk. Maar ek se vir jou, die aanslag van Sionisme op die Westerling is die grootste diepste boosheid wat een groep teen ‘n ander kan pleeg sonder om direkte geweld te gebruik – die Moslem kom nie naby nie. Die ergste van alles is, die deursnee blanke is nie eers bewus van die aanslag nie.

          Aan die einde van die dag land al hierdie onderwerpe maar op die interessante onderwerp “hoop”, daar is niks wat ek en jy kan doen om dit wat kom te kan omswaai nie.

Maak 'n opvolg-bydrae