Die presidentsverkiesing in Brasilië is deur die dood van een van die kandidate in die wiele gery.
Een van die land se topdrie mededingers om die hoogste pos is Woensdag dood in ʼn vliegtuigongeluk, het AP berig.
Hy was op ʼn klein vliegtuig saam met sy assistente toe die vliegtuig in ʼn woonbuurt geval het.
Die tragiese ongeluk het gebeur slegs twee maande voor die land se presidentsverkiesing op 4 Oktober.
Pres. Dilma Rousseff, wat volgens meningspeilings voor is in die verkiesingsresies, het drie dae van rou verklaar.
Sy en die ander kandidaat, Aecio Neves, het ook aangekondig dat hulle hul veldtogte vir eers gaan staak.

“…… klein vliegtuig….” wat was sy houding teenoor VSA?
Argentina may be next https://www.youtube.com/watch?v=6Er6rRY_GrQ
Hy het nie “verongeluk” nie, hy is uitgehaal nes John-john Kennedy.