Twee vas vir verkragting

Drie bruin mans in hegtenis geneem in twee afsonderlike voorvalle van moord en verkragting in onderskeidelik De Aar en Britstown. Kol. Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, sê die polisie in Sunrise in De Aar het twee agtienjariges vasgevat nadat ‘n man in die vroeë oggendure in ‘n sjebien doodgesteek is Saterdag. “Die verdagtes het na bewering ‘n

Lees verder: Twee vas vir verkragting

Spertyd vir SAL-ooreenkoms verstryk vandag

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se spertyd vir ‘n ooreenkoms met Airbus om vyf vliegtuie te huur, verstryk vandag, het RSG berig. Meer as 600 miljoen rand sal teen vandag betaal moet word tensy die Tesourie en SAL ‘n ooreenkoms kan bereik oor die kontrak. Vroeër is berig dat die Europese vliegtuigvervaardiger bereid is om voort te

Lees verder: Spertyd vir SAL-ooreenkoms verstryk vandag

Antraks breek weer in Zim uit

Die gevreesde miltsiekte het weer in Zimababwe uitgebreek. Die distrik wat geraak word is Umzingwane in die suide van die land. Inwoners in dié droë distrik in die suide is aangesê om hul vee te ent na 36 mense siek geword het met miltsiekte, het die staatsmedia die naweek berig. Hulle het vermoedelik aan besmette

Lees verder: Antraks breek weer in Zim uit

Dan Roodt: Bloedrivier as ‘n wending in ons geskiedenis

Toespraak gelewer op 16 Desember 2015 te Groblersdal. Die organiseerders van hierdie Geloftefees op Groblersdal het my gevra om eers in eenvoudige taal wat veral die kinders sal verstaan, die geskiedenis van die Gelofte en die Slag van Bloedrivier te vertel. Eintlik kan ‘n mens die hele verhaal as ‘n sprokie met ‘n baie goeie

Lees verder: Dan Roodt: Bloedrivier as ‘n wending in ons geskiedenis

Leon Lemmer: Carel Boshoff: apart sonder apartheid

Carel Boshoff (1927-2011) was ‘n sendeling, teologiedosent en die grondlegger van Orania. Hy het lewenslank sy skoonpa, Hendrik Verwoerd (1901-1966), se visie van ‘n gemenebes van onafhanklike, etnies-kulturele state (aanvanklik embrio- of tuislande genoem) in Suider-Afrika nagestreef. Ek gaan die aandag vestig op enkele aspekte wat in sy outobiografie, Dis nou ek, Carel Boshoff (Pretoria:

Lees verder: Leon Lemmer: Carel Boshoff: apart sonder apartheid

Rwanda stem oor derde termyn vir president

Rwandese in die buiteland het die week gestem in ’n referendum om die grondwet te verander en pres. Paul Kagame toe te laat om tot 2034 aan bewind te bly. In Rwanda self, vind die referendum vandag plaas. Die grondwetlike verandering, wat vroeër die maand deur die parlement aanvaar is, verkort die president se termyn

Lees verder: Rwanda stem oor derde termyn vir president

Brasilië hou opmars om president te beskerm

Ondersteuners van die beleërde pres. Dilma Rousseff het Woensdag van oor die hele Brasilië opgemars om te protesteer teen wat hulle as ’n “staatsgreep” beskou wat daarop gemik is om haar tot ’n val te bring. Die linkse leier kan moontlik in ’n staat van beskuldiging gestel word, het AFP berig. “Daar sal geen staatsgreep

Lees verder: Brasilië hou opmars om president te beskerm

Veiligheidsraad aanvaar resolusie teen ISIS-finansiering

Ministers van finansies van die 15 lande op die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, het in New York vergader om ’n resolusie te aanvaar om die finansiering te ontwrig wat die Islamitiese Staat (ISIS) ontvang. ISIS verkry sy geld deur die verkoop van olie en oudhede asook die invordering van lospryse en ander ­kriminele aktiwiteite.

Lees verder: Veiligheidsraad aanvaar resolusie teen ISIS-finansiering

Speuder wat glo geld steel vir dobbel, vas

‘n Hooggeplaaste polisiebeampte van Noordwes sal na verwagting volgende jaar weer in die landdroshof op Mokgwase verskyn nadat sy in hegtenis geneem het vir die diefstal van geld uit ‘n polisiekantoor. Die 45-jarige bevelvoerder van die speurdienste by die polisiekantoor op Brits, het na bewering gevlekte geld uit die polisie se kluis gesteel, terwyl sy

Lees verder: Speuder wat glo geld steel vir dobbel, vas

Afriforum sê nuwe dokumentêr is nie anti-ANC nie

‘n Vollengte dokumentêre film oor die gebruik van geweld deur die ANC en ander bevrydingsorganisasies in Suid-Afrika sal vroeg in 2016 aan die publiek bekendgestel word. Die dokumentêr, Tainted Heroes, is in Engels en is twee ure lank. Dit behandel die geskiedenis vanaf die Soweto-studenteopstande in 1976 tot en met die inhuldiging van oudpresident Nelson

Lees verder: Afriforum sê nuwe dokumentêr is nie anti-ANC nie