Afriforum sê nuwe dokumentêr is nie anti-ANC nie

‘n Vollengte dokumentêre film oor die gebruik van geweld deur die ANC en ander bevrydingsorganisasies in Suid-Afrika sal vroeg in 2016 aan die publiek bekendgestel word.

Die dokumentêr, Tainted Heroes, is in Engels en is twee ure lank.

Dit behandel die geskiedenis vanaf die Soweto-studenteopstande in 1976 tot en met die inhuldiging van oudpresident Nelson Mandela in 1994.

Volgens die film se vervaardiger, Ernst Roets is die dokumentêr nie ‘n anti-ANC film nie, maar bevat wel ‘n belangrike deel van Suid-Afrika se geskiedenis wat deur die ANC-regering onder die mat gevee word.

Roets, die ondervoorsitter van Afriforum, het gesê nie almal wat by die ANC betrokke was, is onbevlekte helde nie. Hulle wil poog om dié eensydige siening van die ANC te verander.

Roets het nie gesê wie hy dink die werklike helde in die ANC is nie.

4 thoughts on “Afriforum sê nuwe dokumentêr is nie anti-ANC nie”

  1. “Roets, die ondervoorsitter van Afriforum, het gesê nie almal wat by die ANC betrokke was, is onbevlekte helde nie. Hulle wil poog om dié eensydige siening van die ANC te verander.”

    Soos hierdie stukkie in die berig tereg te kenne gee, ‘n standpunt so helder soos die rioolwater wat in die Vaalrivier afdryf. As jy nie kans sien om die “onbevlekte” ANC’s aan te toon nie, hoe de drommel omlyn jy die bevlektes.

  2. Al weer die Engelse Afriforum, ‘n organisasie wat hom kastig “vir Afrikaans” beywer, maar soos Jonathan Jansen se UOVS, Engels as voertaal en skeppende taal gebruik.

    Natuurlik sal Ernst Roets argumenteer dat dit “vir die buiteland” bedoel is, maar ons hoofprobleem is nie “die buiteland” nie, maar Afrikaners self. Die gemiddelde Afrikaner is sal so deur Naspers, TV-advertensies en die NG Kerk gebreinspoel dat hy “Madiba” as sy god sien. As hy ‘n foto van die ou Xhosa-rampokker teen ‘n lamppaal gewaar, val hy net daar op sy knieë soos ‘n Moslem in die rigting van Mekka en prewel “My Madiba, my madiba, hoor my gebed vir u!”

    Daarom moes die film eerder in Afrikaans gewees het, en ook aangetoon het hoe Afrikaners deur hul eie leiers verraai is wat van die begin af aan die ANC-SAKP wou oorgee. Maar omdat Afriforum sulke goeie bande met die FW de Klerk-stigting handhaaf, sal dit seker nie gebeur nie.

    Dan die kwessie van Jode. Dis gewaarborg dat ons niks daarvan sal sien nie, en hoe die Wêreldjodedom, en natuurlik veral die SA Jode, die marionetmeesters was wat hul ANC en SAKP aan bewind gestel het.

    Onlangs was die hoof van die internasionale Joodse Raad, Ronald Lauder, in Suid-Afrika waar Zuma soos ‘n skoothondjie sy voete gelek het. Rondom die 3de tot die 6de minuut van sy toespraak in dié video verduidelik hy hoe die Jode eintlik die “wit hand in die swart handskoen” was…

    https://www.youtube.com/watch?v=LYBxjR441kU

Maak 'n opvolg-bydrae