{jathumbnail off} компрессор для гаража ценаОлександр Васильович Фільчаков
Plaasaanvalle en moorde woed onverpoos voort
Vyf mense is oor die naweek wreed in hulle woning in Jagersfontein in die Vrystaat aangeval met messe en grawe. Boet (80) en Francina (77), broers Marius (44) en Marthinus (35), en broerskind Juan (13)Van Vuuren is in hul huis in Harringtonstraat deur ses swart mans wat die huis binnegedring het, verwoed geskop en geslaan.
Die SABC en taal
Dit lyk asof die SABC besig is om die wiel te herontwerp. Dit is nou reeds in reklamekringe baie bekend dat miljoene rande verloor is omdat adverteerders na opnames aanvaar het dat die meerderheid kykers Engels verkies. Advertensies in Engels het egter nie die resultate gelewer wat die meningspeilings aangedui het dat dit sou nie.
Die hart van outisme
“Hoekom ek slaap?” Hoe verduidelik ‘n mens aan jou outistiese kind hy het nie sommer maar so staande aan die slaap geraak nie? Dat hy flou geword en omgekap het? Ons ry huis toe na sy eerste bergfietswedsren. Soos gebruiklik moes pa – dis ek – saam ry want verstaan is nie altyd maklik nie
Opposisiesamewerking
Weens die oorheersende posisie van die ANC, funksioneer Suid-Afrika se proporsionele kiesstelsel nie soos hierdie stelsels gewoonlik funksioneer nie. Byna sonder uitsondering lewer hierdie kiesstelsels noodgedwonge koalisies op, wat op hul beurt dikwels tot onstabiele regering lei. Aan die ander kant, is dit miskien belangriker dat dit die diktatuur van die meerderheid in die reël
Cope en ANC raak slaags
Twee hutte is die naweek in Clermont in Durban afgebrand tydens betogings deur ANC-ondersteuners, het polisie van KwaZulu-Natal Maandag gesê. “Niemand is beseer nie en ons weet nie aan wie die hutte behoort het nie,” het supt. Vincent Mdunge gesê te midde van gerugte dat dit aan lede van Cope behoort het. Die polisie kon
Menseregtedag gevier met ‘Skiet die boere’ en nasionalisering
Julius Malema, ANC-Jeugleier meen dat ‘wit boer’ joernaliste ‘n sameswering teen hom voer, het 702 eyewitness news Maandag berig. Malema het jeugdiges tydens Menseregtedag in Mafikeng toegespreek, en ‘wit boer’ joernaliste gekritiseer en beweer dat hulle ‘n persoonlike vendetta teen hom koester. Die radiostasie berig dat Malema aan toeskouers gesê het dat wit joernaliste niks
Lees verder: Menseregtedag gevier met ‘Skiet die boere’ en nasionalisering
Afrikanerskap is uit lyding gebore
Attie Juyn skryf in ‘n insiggewende brief oor Afrikanereenheid. Om die Afrikaner te verstaan, moet jy so ‘n paar geslagte terugkyk na die einde van die tweede vryheidsoorlog. Ongekende smart en hartseer is deur ons grootouers se ouers en dié se ouers deurgemaak. Ná die Boere oorwin is, het die Britte ‘n strategie van verskroeide
Mevrou Hogan mislei belastingbetalers om Madiba te beskerm
Meneer Mandela het die openingsrede van die Hillside-aluminiumsmelter gelewer, en ook die uitvoer van goedkoop krag na die daaropvolgende smelter in Mosambiek, sy nuwe vrou se tuisland, goedgekeur. Australië wek nes Suid-Afrika 90% van sy krag met steenkool op, maar nogtans is dit vir BHP Billiton beter om Australiese erts na die anderkant van die
Lees verder: Mevrou Hogan mislei belastingbetalers om Madiba te beskerm
Die rassisme in die diskoers oor rassisme
Daar is min onderwerpe in die huidige, openbare diskoers wat sulke heftige emosies ontlok as rassisme. Rassisme word deur verskillende mense op verskillende maniere omskryf, maar ek dink die basiese idee is dat dit immoreel is om teen iemand te diskrimineer op grond van hul ras, veral as die diskriminasie negatiewe gevolge inhou vir die
