Malema: dis nie ons geveg nie

Die ongelooflikste ding is besig om in Suid-Afrika te gebeur: op die vooraand van die Sokkerwêreldbeker is die land besig om te polariseer soos ons nog nie vantevore – nie eens tydens die gewraakte apartheidtyd – gesien het nie. Vandeesweek is Ernst Roets van Afriforum-jeug gedreig dat hy en sy makkers deur die ANC-jeugliga doodgeskiet

Lees verder: Malema: dis nie ons geveg nie

‘Malema se lewe in gevaar’

Jackson Mthembu, die ANC se nasionale woordvoerder, het Vrydag gesê die VF+ se “Vervolg Malema”-veldtog stel Julius Malema se lewe in gevaar en kan tot sy “teregstelling” kan lei. Die regerende party meen regses word deur die Mulders opgesweep om plaasmoorde te wreek deur die jeugligaleier te teiken. Die ANC gaan die VF+ na die

Lees verder: ‘Malema se lewe in gevaar’

Duisende betoog teen oorlog in Washington

Duisende betogers het na Washington opgeruk en daarop aangedring dat die regering Amerikaanse troepe in Irak en Afganistan onttrek. Die betogers se woede was meestal op Pres. Barack Obama gerig. Ten minste agt mense is na die afloop van die betoging in hegtenis geneem. “Arresteer die krimineel!”, het Cindy Sheehan, ‘n aktivis wat deelgeneem het

Lees verder: Duisende betoog teen oorlog in Washington

High Noon vir Malema

Volgens ‘n  berig laat Vrydag het Malema toe nie opgedaag vir die High Noon-uitdaging wat Ben Geldenhuys van die Verkenners aan hom gerig het nie. Glad nie verbasend nie want die bliksem is grootbek as hy tussen sy comrades is, maar hy sien nie eens kans vir ‘n enkele boertjie by Skanskop nie. Ben, as

Lees verder: High Noon vir Malema

Plaasmoorde en die trap op die hart en siel van die Afrikaner

Plaasmoorde, dikwels onbeskryflik wreed, is sedert 1994 ‘n aggressiewe kanker wat deur die land woed. Voor 1994 was die landbougemeenskap ook aan terreur onderhewig, soos selfs babas wat in landmynaanvalle aan flarde geruk is. Volgens Interpol is die moordkoers onder die land se boere meer as 300 per 100 000 per jaar. Die land se

Lees verder: Plaasmoorde en die trap op die hart en siel van die Afrikaner

‘Hoekom geld menseregte nie vir almal nie?’

“Hoekom geld menseregte nie vir almal nie?” is die vraag wat die VF Plus-jeug vandag tydens ‘n stil-protesaksie buite die Appèlhof  in Bloemfontein aan die ANC-regering gestel het. Die VF Plus-jeug het aangedui dat dit die eerste van ‘n reeks beplande aksies is. ‘n Groep VF Plus-jeuglede het vandag buite die Appèlhof met hul hande

Lees verder: ‘Hoekom geld menseregte nie vir almal nie?’

Wat maak die ANC by Sishen?

Die VF Plus neem met afkeur kennis van die ANC regering se onophoudelike magsmisbruik om op omstrede wyse by vryemarkondernemings betrokke te raak, so sê mnr Jaco Mulder VF Plus hoofwoordvoerder vir Handel en Nywerheid. Dit volg na die aankondiging deur die Minister van Minerale Sake dat Imperial Crown Trading 289 die derde party geword

Lees verder: Wat maak die ANC by Sishen?

DA probeer opposisiepartye insluk

“Indien die naweek se poging in Kaapstad om ‘n verenigde opposisie-front teen die ANC daar te stel opreg is, sal dit nie beperk word tot ‘n eksklusiewe groep van slegs vier partye nie. Dan sou dit werklik inklusief wees, tensy daar ‘n verskuilde agenda is ingevolge waarvan net sekere partye wat die DA hoop om

Lees verder: DA probeer opposisiepartye insluk

FIFA boelie Kulula

Fifa het die lugredery Kulula beveel om ‘n advertensie wat sê dat hulle die “nie-amptelike lugredery vir die jy-weet-wat” is terug te trek, het The Star Vrydag berig. Die lugredery het op Twitter gesê: “O gats, ‘n brief van Fifa se prokureurs sê dat ons hulle handelsmerk met die gebruik van ‘Suid-Afrika’ verbreek het en

Lees verder: FIFA boelie Kulula