Die voormalige DA-leier, Tony Leon het die Wes-Kaapse premier, Helen Zille aangeraai om te bedank. Zille het tot môre tyd om redes aan die DA te verskaf waarom sy nie uit die party geskors moet word hangende die uitkoms van haar tugverhoor nie. Zille word aangekla omdat sy kolonialisme verdedig het. Leon sê hy sou
CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar
CNN is uitgevang dat hulle nuus fabriseer in die nasleep van die ISIS-terroriste groep se dodelike aanval in die Verenigde Koninkryk se hoofstad, Londen. CNN se Becky Anderson is in Londen gesien wat rekwisiete aan ‘n “vredesgroep” oorhandig om voor die kamera vas te hou. Die doelbewuste opvoering van nuus is vasgevang op video deur
Lees verder: CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar
Leon Lemmer: ‘n Skewe siening van blanke Nederlanders
Gloria Wekker (gebore in 1950) het die volgende boek gepubliseer: The politics of passion: Women’s sexual culture in the Afro-Surinamese diaspora (New York: Columbia University Press, 2006, 335p; Amazon Kindle $20,92). “The publication of this book was made possible by a grant from the Netherlands Organization for Scientific Research (NWO)” (Kindle 12). Die boek het
Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Skewe siening van blanke Nederlanders
Waterpolisie ontplooi in ergste Kaapse droogte in ‘n eeu
George in die Tuinroete is die jongste dorp in die Wes-Kaap om waterbeperkings in te stel, te midde van ‘n waterkrisis wat dreig in die provinsie en waterpolisie wat ontplooi word. Die plaaslike munisipaliteit het bekend gemaak dat die waterbeperkings onmiddellik van krag is. Die beperkings raak die natlei van tuine, sportterreine en die vul
Lees verder: Waterpolisie ontplooi in ergste Kaapse droogte in ‘n eeu
Trump onttrek uit ‘onbillike’ Parys-klimaatooreenkoms
Amerikaanse senator Rand Paul het die Parys-klimaatooreenkoms Donderdag gekritiseer omdat dit onbillik is nadat president Donald Trump sy belofte om uit die Parys-klimaatooreenkoms te onttrek, nagekom het. Paul het aan sy CNN-gasheer gesê dat Trump reg is om uit die ooreenkoms te onttrek omdat ander lande nie hul beloftes nakom nie. Die VSA sal eers
Lees verder: Trump onttrek uit ‘onbillike’ Parys-klimaatooreenkoms
Treine bots oos van Johannesburg na kabeldiefstal
Minstens vyftig mense is beseer en een is dood nadat ‘n trein vanoggend van agter teen ‘n ander trein gebots het. Die moontlikheid van kabeldiefstal word ondersoek. Pendelaars word met busse na hul bestemmings geneem. ER24 se woordvoerder, Russel Meiring, sê die ongeluk het tussen 06:00 en 07:00 by die Elandsfontein-stasie oos van Johannesburg plaasgevind.
Lees verder: Treine bots oos van Johannesburg na kabeldiefstal
Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur
‘n Duitse restaurant is gedwing om sy deure te sluit nadat linkse boewe duisende euro se skade veroorsaak het. Die plek is gevandaliseer omdat die eienaar ‘n werkslokaal by sy restaurant uitverhuur het aan die AFD-party. Eienaar Sven Lohse, wat nie eens die party ondersteun nie, het gesê hy het die funksiesaal aan die party
Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord
‘n Antropoloog Michael P. Oman-Reagan, wat “wit volksmoord” ‘n “goeie plan” noem omdat dit die linkse mag sal bevorder deurdat blankes nie kinders sal kry nie, is verbonde aan die Memorial University of Newfoundland, algemeen bekend as MUN, gebaseer in St John’s, Newfoundland en Labrador, Kanada. Hy het ook gesê dat die First Amendment en
Lees verder: Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord
Burgemeesteres van Parys gee apartheid-fees ‘n op-duimpie
Die burgemeesteres van Parys, Anne Hidalgo, het in ‘n reeks twiete aangekondig dat ‘n “duidelike oplossing gevind is” aangaande die organisasie van die Afro-feministiese fees Nyansapo, wat witmense verbied om deel te neem: Wittes sal doodgewoon steeds verbied word. Hiladgo het hierdie week apartheid verklaar en gesê dat die slegs-swart werkswinkels in elk geval sal
Lees verder: Burgemeesteres van Parys gee apartheid-fees ‘n op-duimpie
Zuma oorleef felle media-aanslag en NUK-mosie
President Jacob Zuma het, in weerwil van felle kritiek vanuit die hoofstroommedia wat ‘n konstante veldtog teen hom voer, gemaklik ‘n mosie van wantroue teen hom van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) oorleef. Die rand het voor die naweek sterk veld gewen, net om gister te verswak toe dit blyk dat allerlei gerugte
